Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kongo - luukse onderhandelinge
Kongo - luukse onderhandelinge [boodskap #75194] Wo, 02 April 2003 10:05
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die vredesonderhandelinge vir die DRK vind nou al vir baie lank by Sun City
plaas.

Dit verbaas dus geensins dat daar nie tot 'n vergelyk gekom kan word nie -
dis seker die lekkerste onderhandelinge ooit... O ja, waarvoor die
Suid-Afrikaanse belastingbetaler moet opdok.
Vorige onderwerp: Suidwesgoed
Volgende onderwerp: Beskrywende Afrikaanse woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:52:41 MGT 2024