Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n interprovinsiale Kanadese eksperiment
'n interprovinsiale Kanadese eksperiment [boodskap #7519] Sa, 26 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek sê Stefan, hoe lyk dit van daar ve`r af ?
Vroeër kon jy dit nie goed lees nie! Is dit nou
1000 maal beter ? Dis op Netscape gepos en
nie op WinVN Newsreader nie. 'n Mens weet
ook nie altyd wat om te doen nie, ne` ? Pos
jou antwoord op die nuusgroep, sodat ek kan
sien of jou karakters reg deurkom. Het jy al
ooit iets op die nuusgroep gepos? Indien nie,
hoekom nie?
Re: 'n interprovinsiale Kanadese eksperiment [boodskap #7524 is 'n antwoord op boodskap #7519] So, 27 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
Stefan Harms  is tans af-lyn  Stefan Harms
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article , Izak Bouwer wrote:

> Ek sê Stefan, hoe lyk dit van daar ve`r af ?
> Vroeër kon jy dit nie goed lees nie! Is dit nou
> 1000 maal beter ? Dis op Netscape gepos en
> nie op WinVN Newsreader nie. 'n Mens weet
> ook nie altyd wat om te doen nie, ne` ? Pos
> jou antwoord op die nuusgroep, sodat ek kan
> sien of jou karakters reg deurkom. Het jy al
> ooit iets op die nuusgroep gepos? Indien nie,
> hoekom nie?

Ek sê, Gloudina, ek sê dit lyk maar soos voorheen, alhoewel ek net een
snaakse apostrofe -'n- sien.

Is daar iemand anders wat opgemerk het dat Gloudina se 'n's snaaks lyk?

Hoekom pos ek nie?
Ek loer maar net. (Wie loer, kry alles)
Vorige onderwerp: Die Afrikaner: Weermag lê terroriste aanslag bloot
Volgende onderwerp: 'n Siamese Tweeling : Kanada en die V.S.A.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 09:45:28 MGT 2024