Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ARME PA
ARME PA [boodskap #7515] Vr, 25 Oktober 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ouma kom kuier vir haar dogter en skoonseun. Nadat sy haar kinders en
kleinkinders gegroet het, sê klein Dirkie (ses jaar oud): "Weet Ouma wat,
ek gaan my doodlag terwyl Ouma hier is." Ouma is skoon dronkgeslaan, maar
ook nuuskierig en vra: "Dirk-man en hoekom gaan jy jou doodlag?" Kom die
onskuldige antwoord: "Want Pa het gesê as Ouma weer so lank vir ons kom
kuier soos laas, dan gaan hy sy broek vuilmaak."

Indien jy nog sulke goed wil lees, gaan kuier vir ons tuisblad:

http://www.pix.za/nakkie-die-nar
Vorige onderwerp: Die Australiese braaivleis: Lekker,lui, vetterig MET VLIEE.....
Volgende onderwerp: Die Afrikaner: Weermag lê terroriste aanslag bloot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 22:49:35 MGT 2024