Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Watertekort te midde van die oorstromings
Watertekort te midde van die oorstromings [boodskap #74964] Wo, 26 Maart 2003 10:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is daar al klaar 'n watertekort in Knysna, en Sedgefield gaan
dieselfde probleem hê oor drie dae, agv die skade van die storms.
Dit moet seker hel wees om dors te wees en so na al die water om jou te kyk.
Annette
Re: Watertekort te midde van die oorstromings [boodskap #74972 is 'n antwoord op boodskap #74964] Wo, 26 Maart 2003 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hulle moet nou net daai biddag om r�en kanselleer ...

"Annette" skryf in boodskap news:b5ru0s$2ca6c3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar is daar al klaar 'n watertekort in Knysna, en Sedgefield gaan
> dieselfde probleem hê oor drie dae, agv die skade van die storms.
> Dit moet seker hel wees om dors te wees en so na al die water om jou te kyk.
> Annette
>
Re: Watertekort te midde van die oorstromings [boodskap #74990 is 'n antwoord op boodskap #74972] Wo, 26 Maart 2003 15:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het die biddendes gewaarsku daarteen , maar hulle wou nie luister nie;))
Die burger beweer hierdie vloed - nou nadat die dam gebreek het, is erger as
1981 - ek is soooo nuuskierig - ek kan nie wag om te gaan kyk na die nuwe,
verbeterde vloedlyn in Montagu nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5s64o$42k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle moet nou net daai biddag om r�en kanselleer ...
> "Annette" wrote in message
> news:b5ru0s$2ca6c3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is daar al klaar 'n watertekort in Knysna, en Sedgefield gaan
>> dieselfde probleem hê oor drie dae, agv die skade van die storms.
>> Dit moet seker hel wees om dors te wees en so na al die water om jou te
> kyk.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Oorlog teen wie?
Volgende onderwerp: human shields
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 23:00:30 MGT 2024