Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nakkie die Nar laai nie
Nakkie die Nar laai nie [boodskap #7496] Di, 22 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
Leon Retief  is tans af-lyn  Leon Retief
Boodskappe: 28
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
nakkie....@pixie.co.za wrote:

> Begin jou dag 'n slag met 'n lag.
> Laat waai en maak 'n draai by:

> http://www.pix.za/nakkie-die-nar

> So waar as vet ons is op die Net
> en dit, net vir die pret

Dalk is jul oppie net
en ek 'n modem het

nou soek ek die nar
jul site's deur die war

ek kan hom nie laai
sê vlieg in jou maai

In Engeland sit ék
sonder nar droogbek

Groetnis
Braam Celliers
le...@enterprise.net
Re: Nakkie die Nar laai nie [boodskap #7540 is 'n antwoord op boodskap #7496] Di, 29 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
Andre Els  is tans af-lyn  Andre Els
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Braam Celliers wrote:
>
> nakkie....@pixie.co.za wrote:
>
>> Begin jou dag 'n slag met 'n lag.
>> Laat waai en maak 'n draai by:
>
>> http://www.pix.za/nakkie-die-nar
>
>> So waar as vet ons is op die Net
>> en dit, net vir die pret
>
> Dalk is jul oppie net
> en ek 'n modem het
>
> nou soek ek die nar
> jul site's deur die war
>
> ek kan hom nie laai
> sê vlieg in jou maai
>
> In Engeland sit êk
> sonder nar droogbek
>
> Groetnis
> Braam Celliers
> le...@enterprise.net

Ha-Ha-Ha...
Vorige onderwerp: De afrikaans namen van de schaak stukken.
Volgende onderwerp: Re: the bright side
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:13:38 MGT 2024