Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » human shields
human shields [boodskap #74901] Di, 25 Maart 2003 12:26 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
ek lag so vir die stupid mense wat irak toe gaan as human shields en
dan hardloop tussen die een bomskuiling en die ander. ek dink dis n
noble cause maar wat is die nut daarvan as jou skild wegkruip as die
pyl kom. al wat die mense doen is hulle vat plek op in bomskuilings en
eet kos op wat later baie skaars kan raak, en dit terwyl hulle in
oorvloed het by die huis. as jy n skild wil wees moet jy mos tussen
die wapen en die teiken wees. ek is eerlik as ek se ek het nie die
guts om tussen n koeel en n teiken te staan nie, dalk as die teiken my
eie is maar n vreemde mens? ek dink nie so nie. plaas hulle eerder
huis toe gaan as om soos afkop hoender voor die bomme uit te vlug.
imoo

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: human shields [boodskap #74904 is 'n antwoord op boodskap #74901] Di, 25 Maart 2003 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam met wat jy sê, behalwe dat ek nie so seker is van die
'noble'van die 'cause' nie.

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:a9i08v45957nfcl76cbjlrb97ivonhnrlb@4ax.com...
> ek lag so vir die stupid mense wat irak toe gaan as human shields en
> dan hardloop tussen die een bomskuiling en die ander. ek dink dis n
> noble cause maar wat is die nut daarvan as jou skild wegkruip as die
> pyl kom. al wat die mense doen is hulle vat plek op in bomskuilings en
> eet kos op wat later baie skaars kan raak, en dit terwyl hulle in
> oorvloed het by die huis. as jy n skild wil wees moet jy mos tussen
> die wapen en die teiken wees. ek is eerlik as ek se ek het nie die
> guts om tussen n koeel en n teiken te staan nie, dalk as die teiken my
> eie is maar n vreemde mens? ek dink nie so nie. plaas hulle eerder
> huis toe gaan as om soos afkop hoender voor die bomme uit te vlug.
> imoo
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: human shields [boodskap #74941 is 'n antwoord op boodskap #74904] Wo, 26 Maart 2003 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Mar 2003 15:37:27 +0200, "Suidwester"
served the following to the group:

> Ek stem saam met wat jy sê, behalwe dat ek nie so seker is van die
> 'noble'van die 'cause' nie.
>

ek dink dit is nogal noble as iemand bereid is om te sterf vir `n
ander maar dan moet jy dit reg doen en vir die regte redes. gisteraand
op tv nuus is daar weer een van ons 'helde' terug verwelkom na, soos
die persoon dit gese het, weke van hel. word wakker mampara, die
oorlog is nou eers `n week aan die gang en dit het nog nie eers jou
wegkruip plekkie in baghdad bereik nie. die eerste klomp britte wat
gegaan het het al voordat die oorlog begin het terug gegaan huis toe.
die rede? blykbaar was dit te gevaarlik.

> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:a9i08v45957nfcl76cbjlrb97ivonhnrlb@4ax.com...
>> ek lag so vir die stupid mense wat irak toe gaan as human shields en
>> dan hardloop tussen die een bomskuiling en die ander. ek dink dis n
>> noble cause maar wat is die nut daarvan as jou skild wegkruip as die
>> pyl kom. al wat die mense doen is hulle vat plek op in bomskuilings en
>> eet kos op wat later baie skaars kan raak, en dit terwyl hulle in
>> oorvloed het by die huis. as jy n skild wil wees moet jy mos tussen
>> die wapen en die teiken wees. ek is eerlik as ek se ek het nie die
>> guts om tussen n koeel en n teiken te staan nie, dalk as die teiken my
>> eie is maar n vreemde mens? ek dink nie so nie. plaas hulle eerder
>> huis toe gaan as om soos afkop hoender voor die bomme uit te vlug.
>> imoo


>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: human shields [boodskap #74954 is 'n antwoord op boodskap #74941] Wo, 26 Maart 2003 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gevaarlik? Ons is vertel die Engelse is voor die tyd terug omdat hulle so
vreeslik moeg was:))
Lyk my om te skild is harde werk:)))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:qqf28vo3p02r17kkb5tmu6vlrl8salek0o@4ax.com...
> On Tue, 25 Mar 2003 15:37:27 +0200, "Suidwester"
> served the following to the group:
>
>> Ek stem saam met wat jy sê, behalwe dat ek nie so seker is van die
>> 'noble'van die 'cause' nie.
>>
>
> ek dink dit is nogal noble as iemand bereid is om te sterf vir `n
> ander maar dan moet jy dit reg doen en vir die regte redes. gisteraand
> op tv nuus is daar weer een van ons 'helde' terug verwelkom na, soos
> die persoon dit gese het, weke van hel. word wakker mampara, die
> oorlog is nou eers `n week aan die gang en dit het nog nie eers jou
> wegkruip plekkie in baghdad bereik nie. die eerste klomp britte wat
> gegaan het het al voordat die oorlog begin het terug gegaan huis toe.
> die rede? blykbaar was dit te gevaarlik.
>
>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:a9i08v45957nfcl76cbjlrb97ivonhnrlb@4ax.com...
>>> ek lag so vir die stupid mense wat irak toe gaan as human shields en
>>> dan hardloop tussen die een bomskuiling en die ander. ek dink dis n
>>> noble cause maar wat is die nut daarvan as jou skild wegkruip as die
>>> pyl kom. al wat die mense doen is hulle vat plek op in bomskuilings en
>>> eet kos op wat later baie skaars kan raak, en dit terwyl hulle in
>>> oorvloed het by die huis. as jy n skild wil wees moet jy mos tussen
>>> die wapen en die teiken wees. ek is eerlik as ek se ek het nie die
>>> guts om tussen n koeel en n teiken te staan nie, dalk as die teiken my
>>> eie is maar n vreemde mens? ek dink nie so nie. plaas hulle eerder
>>> huis toe gaan as om soos afkop hoender voor die bomme uit te vlug.
>>> imoo
>
>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: human shields [boodskap #74959 is 'n antwoord op boodskap #74954] Wo, 26 Maart 2003 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik van al die rondhol om so te 'duck' vir die bomme? He-he. Jy laat
my dink aan 'n oom wat ek geken het wat vir my as kind sy medalje gewys het
wat hy in die 2de Wêreldoorlog gekry het en toe ek hom vra hoekom hy dit
gekry het, sê hy dat hy persoonlik verantwoordelik was dat 10 Stukas van die
Duitsers geval het. Was die oom dan 'n 'pilot'? Nee lag hy, hy was in
die woestyn toe die spul vliegtuie hom gewaar en afduik om hom vrek te
skiet. Toe hardloop hy so vinnig heen en weer dat die vliegtuie almal in
mekaar vasgevlieg het! Daar is humor in alles.........

"Annette" skryf in boodskap news:b5rn64$2dbpla$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gevaarlik? Ons is vertel die Engelse is voor die tyd terug omdat hulle so
> vreeslik moeg was:))
> Lyk my om te skild is harde werk:)))
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:qqf28vo3p02r17kkb5tmu6vlrl8salek0o@4ax.com...
>> On Tue, 25 Mar 2003 15:37:27 +0200, "Suidwester"
>> served the following to the group:
>>
>>> Ek stem saam met wat jy sê, behalwe dat ek nie so seker is van die
>>> 'noble'van die 'cause' nie.
>>>
>>
>> ek dink dit is nogal noble as iemand bereid is om te sterf vir `n
>> ander maar dan moet jy dit reg doen en vir die regte redes. gisteraand
>> op tv nuus is daar weer een van ons 'helde' terug verwelkom na, soos
>> die persoon dit gese het, weke van hel. word wakker mampara, die
>> oorlog is nou eers `n week aan die gang en dit het nog nie eers jou
>> wegkruip plekkie in baghdad bereik nie. die eerste klomp britte wat
>> gegaan het het al voordat die oorlog begin het terug gegaan huis toe.
>> die rede? blykbaar was dit te gevaarlik.
>>
>>
>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>> news:a9i08v45957nfcl76cbjlrb97ivonhnrlb@4ax.com...
>>>> ek lag so vir die stupid mense wat irak toe gaan as human shields en
>>>> dan hardloop tussen die een bomskuiling en die ander. ek dink dis n
>>>> noble cause maar wat is die nut daarvan as jou skild wegkruip as die
>>>> pyl kom. al wat die mense doen is hulle vat plek op in bomskuilings en
>>>> eet kos op wat later baie skaars kan raak, en dit terwyl hulle in
>>>> oorvloed het by die huis. as jy n skild wil wees moet jy mos tussen
>>>> die wapen en die teiken wees. ek is eerlik as ek se ek het nie die
>>>> guts om tussen n koeel en n teiken te staan nie, dalk as die teiken my
>>>> eie is maar n vreemde mens? ek dink nie so nie. plaas hulle eerder
>>>> huis toe gaan as om soos afkop hoender voor die bomme uit te vlug.
>>>> imoo
>>
>>
>>>> Threeships Mcduck
>>>> www.mothership.co.za
>>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: human shields [boodskap #75004 is 'n antwoord op boodskap #74959] Wo, 26 Maart 2003 16:30 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Laat my dink aan 'n vriend wat een of ander grappie van die Jode vertel wat
in Duitse-kampe was.
Een van die studente het hom toe vermaan en gesê dat een van sy ooms in so
'n kamp gesterf het. Die ou het verskriklik verleë geraak.
Toe sê die student - "Ja, my oom het uit 'n wagtoring geval ..."

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e81677e.0@news1.mweb.co.za...
> Sekerlik van al die rondhol om so te 'duck' vir die bomme? He-he. Jy laat
> my dink aan 'n oom wat ek geken het wat vir my as kind sy medalje gewys het
> wat hy in die 2de Wêreldoorlog gekry het en toe ek hom vra hoekom hy dit
> gekry het, sê hy dat hy persoonlik verantwoordelik was dat 10 Stukas van die
> Duitsers geval het. Was die oom dan 'n 'pilot'? Nee lag hy, hy was in
> die woestyn toe die spul vliegtuie hom gewaar en afduik om hom vrek te
> skiet. Toe hardloop hy so vinnig heen en weer dat die vliegtuie almal in
> mekaar vasgevlieg het! Daar is humor in alles.........
> "Annette" wrote in message
> news:b5rn64$2dbpla$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gevaarlik? Ons is vertel die Engelse is voor die tyd terug omdat hulle so
>> vreeslik moeg was:))
>> Lyk my om te skild is harde werk:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:qqf28vo3p02r17kkb5tmu6vlrl8salek0o@4ax.com...
>>> On Tue, 25 Mar 2003 15:37:27 +0200, "Suidwester"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Ek stem saam met wat jy sê, behalwe dat ek nie so seker is van die
>>>> 'noble'van die 'cause' nie.
>>>>
>>>
>>> ek dink dit is nogal noble as iemand bereid is om te sterf vir `n
>>> ander maar dan moet jy dit reg doen en vir die regte redes. gisteraand
>>> op tv nuus is daar weer een van ons 'helde' terug verwelkom na, soos
>>> die persoon dit gese het, weke van hel. word wakker mampara, die
>>> oorlog is nou eers `n week aan die gang en dit het nog nie eers jou
>>> wegkruip plekkie in baghdad bereik nie. die eerste klomp britte wat
>>> gegaan het het al voordat die oorlog begin het terug gegaan huis toe.
>>> die rede? blykbaar was dit te gevaarlik.
>>>
>>>
>>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> news:a9i08v45957nfcl76cbjlrb97ivonhnrlb@4ax.com...
>>>> > ek lag so vir die stupid mense wat irak toe gaan as human shields en
>>>> > dan hardloop tussen die een bomskuiling en die ander. ek dink dis n
>>>> > noble cause maar wat is die nut daarvan as jou skild wegkruip as die
>>>> > pyl kom. al wat die mense doen is hulle vat plek op in bomskuilings
> en
>>>> > eet kos op wat later baie skaars kan raak, en dit terwyl hulle in
>>>> > oorvloed het by die huis. as jy n skild wil wees moet jy mos tussen
>>>> > die wapen en die teiken wees. ek is eerlik as ek se ek het nie die
>>>> > guts om tussen n koeel en n teiken te staan nie, dalk as die teiken
> my
>>>> > eie is maar n vreemde mens? ek dink nie so nie. plaas hulle eerder
>>>> > huis toe gaan as om soos afkop hoender voor die bomme uit te vlug.
>>>> > imoo
>>>
>>>
>>>> > Threeships Mcduck
>>>> > www.mothership.co.za
>>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: Watertekort te midde van die oorstromings
Volgende onderwerp: Aandele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 02:34:12 MGT 2024