Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitnodiging
Uitnodiging [boodskap #7486] Ma, 21 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Begin jou dag 'n slag met 'n lag.
Laat waai en maak 'n draai by:

http://www.pix.za/nakkie-die-nar

So waar as vet ons is op die Net
en dit, net vir die pret
Re: Uitnodiging [boodskap #19976 is 'n antwoord op boodskap #7486] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jan Bom  is tans af-lyn  Jan Bom
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Goeie môre Oubaas,

> Jy word uitgenooi om by ons aan te sluit vir die opname van twee episodes
> van "Another Life with Nataniël".

Het julle nie nou al genoeg Nataniël episodes nie?
Dit raak nou al meer soos "The Same Old Life with Nataniël".
Miskien raak dit hoog tyd dat hy oorskakel na 'n suiwerder graad cocaine.

> As 'n lide van die gehoor sal jy saam met
> ons 'n paar drankies en 'n ligte aandete geniet.

As "lide van die gehoor" sal jy ons veel meer moet bied as Dooswyn en
gegarneerde Pruimedante vir daai gemors.

Christelik-Nasionale Groete,
Jan Bom
jan.bom@bomskok.kom
Vorige onderwerp: Help 'n outjie ASSEBLIEF
Volgende onderwerp: "Reen" deur ERNST VAN HEERDEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 22:37:07 MGT 2024