Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: OVER TAAL EN VROUWEN (Re: M. Bouwer)
Re: OVER TAAL EN VROUWEN (Re: M. Bouwer) [boodskap #7460] Sa, 19 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
German Patricio-Anson  is tans af-lyn  German Patricio-Anson
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
On 19 Oct 1996, Izak Bouwer wrote:
>
> iets diepers.
>
>
> (Sorry, maar... is Gloudina
>> een vrouw-naam of een man-naam?
>
>
>
> Nee, ek is 'n vroumens.
> Gloudina is die germaanse vorm van Claudine.
> Nie 'n baie mooi naam nie. Sou so graag Helena
> wou heet. Of Eloise, of Isolde. Selfs Sarie sou
> nie te sleg gewees het nie.
> 'n Man sou ek nie wou wees nie.
> Hulle dink mos net met sekere dele van hulle brein,
> vroue met hulle hele brein.( Dit volgens die neurolo-
> giese navorsers wat die hitte in die brein meet wat
> afgegee word wanneer daar gedink word.)
> Ek is nie verbaas hieroor nie. Mans spandeer so baie
> tyd daaraan om vroue te beindruk, nog voor hulle uit-
> gevind het wat vroue beindruk. Mans is, om nou reg-
> uit te praat, 'n mindere vorm van homo sapiens.
> Maar partykeer is hulle darem so cute.
>
> Gloudina
>
>

Heel lang geleden, toen mens bijna geen menselijke ontwikeling
gehad had, was het leven zeer hard. Vechten voor het leven was ieder dag
en tegen te sterke dieren. Toen begon een deling van takken die tot
vandaag komt -maar... onze environment is totaal anders, we hebben
intelligencie en hebbn een kunstmattige maatschapij gemaakt, waar geweld
is niet nodig.... Ja. MAAR ONZE EMOTIES WETEN DAT NOG NIET. Mischien is
1000 jaar te kort tijd in antropoligisch gebied. Op die ver tijd, moest
mens kiezen, en het was wel duidelijk: welke sex is meer belangrijk?
Vrouw, natuurlijk. Man is niet belangrijk: man is minder nodig voor de
toekomst van mens. Daarom moest hij vechten en risico lopen en daarom
moest vrouw geen risico lopen en niet vechten. Omdat vrouw meer
belangrijk dan man was. Vermoedelijk hadden dan vrouwen meer tijd om de
hersens te ontwikkelen, als je zeg. Vrouwen zijn beter met taal, werd
gezegd. Ja, maar dat vind ik gewoon logisch. Probleem is nu dat di oude
environment is niet meer geldig. Er is geen risico, dieren zullen mens
niet dood maken: hersens zijn meer belangrijk en nodig dan geweld en
sterke lichaam. Maar, weer: onze emoties weten dat niet. En daar moeten
vrouwen hulpen om mannen meer menselijke te maken, en meer voorbereid
p[ersonen voor modern leven te maken.
Je kan hulpen, Helena. Zeker kan je hulpen.

Vriendelijke spaanse groetjes.
German de Algeciras.
Re: OVER TAAL EN VROUWEN (Re: M. Bouwer) [boodskap #7478 is 'n antwoord op boodskap #7460] Ma, 21 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
GermanVonAlgeciras wrote:
<<<< hersens zijn meer belangrijk en nodig dan geweld en
> sterke lichaam. Maar, weer: onze emoties weten dat niet. En daar moeten
> vrouwen hulpen om mannen meer menselijke te maken, en meer voorbereid
> p[ersonen voor modern leven te maken.
> =09Je kan hulpen, Helena. Zeker kan je hulpen.>>>>

In die algemeen 'n voorspelling: Die verskille tussen mans en vroue is
nie so groot soos baie mense dink nie. (Selfs die liggaam is nie so
verskillend nie. Net heerlike klein verskille wat meestal aanleiding
gee tot 'n selebrasie oor die lewe).

Margaret Thatcher het Engeland nie anders regeer as wat 'n man sou
doen nie. Sy was nie beter vir armes nie en sy het haar nie meer deur
rede en filosowe laat lei as wat mans voor haar en na haar gedoen en
doen nie.

Ek voorspel dat namate werklike gelykheid werklike gelyke geleenthede
vir vroue skep gaan mans en vroue ewe slim, stupid, ongenaakbaar of
sosialisties wees.
Ek vermoed die gelykheid word reeds uitgewys is die geskiedenis
deurdat daar waarskynlik nie meer manlike moordenaars as vroulike
moordenaars is waar die "playing fields level" is nie.
Re: OVER TAAL EN VROUWEN (Re: M. Bouwer) [boodskap #7504 is 'n antwoord op boodskap #7460] Wo, 23 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , fe...@is.co.za says...
>
> In die algemeen 'n voorspelling: Die verskille tussen mans en vroue is
> nie so groot soos baie mense dink nie.
> waar die "playing fields level" is

Ja-nee, Golda Meir het 'n oorlog begin. Margaret
Thatcher het die oorlog teen Argentinia geveg,Victoria
onder andere die Boere-oorlog.
Ek glo hoeka nie dat die skep van 'n "level playing
field" daar is om vir vroue meer kanse te gee nie. Dis
mans wat gedurig op 'n ietwat skuins veld moet speel.
En dis vroue wat verwag dat hulle op daardie veld moet
speel, waar hulle soms seerkry, soms hulle lewens moet
inboet, veronderstel is om die broodwinner te wees, en
dan ook nog die groot minnaar, die groot rekenkundige,
die groot heelmaker van allerhande dinge, die persoon
wat nie veronderstel is om te huil nie.
En hulle doen dit met so 'n bereidheid, so 'n gretige
onskuld, dat dit soms 'n vrou se hart breek.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: afrikaner en ngkerk
Volgende onderwerp: Die Australiese braaivleis: Lekker,lui, vetterig MET VLIEE.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:50:45 MGT 2024