Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onsportiewe skilde
Onsportiewe skilde [boodskap #74735] Do, 20 Maart 2003 18:58 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
So pas op SABC-TV (19:00) word dit gemeld dat die menslike skilde van
Suid-Afrika baie senuweeagtig is en dat hulle hul in 'n hotel (Pakistan
Hotel) bevind.

Hierdie ouens gaan Irak toe om die Amerikaanse Weermag aan te durf - en dan
word hulle senuweeagtig voordat 'n skoot geskiet is.

Hierdie ouens kan mos nie effektiewe skilde wees in 'n hotel nie - die
hotelle sal nie aangeval word nie. En dit weet die snare. Hulle sal meer
effektief wees as hulle by die militêre teikens gaan bly.
Re: Onsportiewe skilde [boodskap #74743 is 'n antwoord op boodskap #74735] Do, 20 Maart 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
HAHAHAHAHHA, ek het net so vir hulle gelag. Ek weet dis vreeslik, maar die
verskriklike "humanitere" dink ons moet hulle bewonder. Persoonlik dink ek
hulle is in die bol gepik! Seker ook tot op die nippertjie geglo dat
Amerika NIKS gaan doen nie. BTW is grootbek Winnie toe oor, of was sy weer
net bek en boggeroll binnegoed?

E

"Jonas" skryf in boodskap news:b5d319$18t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So pas op SABC-TV (19:00) word dit gemeld dat die menslike skilde van
> Suid-Afrika baie senuweeagtig is en dat hulle hul in 'n hotel (Pakistan
> Hotel) bevind.
>
> Hierdie ouens gaan Irak toe om die Amerikaanse Weermag aan te durf - en dan
> word hulle senuweeagtig voordat 'n skoot geskiet is.
>
> Hierdie ouens kan mos nie effektiewe skilde wees in 'n hotel nie - die
> hotelle sal nie aangeval word nie. En dit weet die snare. Hulle sal meer
> effektief wees as hulle by die militêre teikens gaan bly.
>
Re: Onsportiewe skilde [boodskap #74757 is 'n antwoord op boodskap #74743] Vr, 21 Maart 2003 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
N7470  is tans af-lyn  N7470
Boodskappe: 39
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Tydens die Feb 15 protes optog in Seattle teen die Irak oorlog was daar
'n baie dapper persoon gewees met 'n plakaat teen die protesteerders.
Die plakaat het gelees: "Earn $100 and become a human shield in Iraq.
Call 1-800-IAM-STUPID". Oorspronklik.

Eugene

Elaine wrote:
> HAHAHAHAHHA, ek het net so vir hulle gelag. Ek weet dis vreeslik, maar die
> verskriklike "humanitere" dink ons moet hulle bewonder. Persoonlik dink ek
> hulle is in die bol gepik! Seker ook tot op die nippertjie geglo dat
> Amerika NIKS gaan doen nie. BTW is grootbek Winnie toe oor, of was sy weer
> net bek en boggeroll binnegoed?
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5d319$18t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> So pas op SABC-TV (19:00) word dit gemeld dat die menslike skilde van
>> Suid-Afrika baie senuweeagtig is en dat hulle hul in 'n hotel (Pakistan
>> Hotel) bevind.

>> Hierdie ouens gaan Irak toe om die Amerikaanse Weermag aan te durf - en
>
> dan
>
>> word hulle senuweeagtig voordat 'n skoot geskiet is.

>> Hierdie ouens kan mos nie effektiewe skilde wees in 'n hotel nie - die
>> hotelle sal nie aangeval word nie. En dit weet die snare. Hulle sal meer
>> effektief wees as hulle by die militêre teikens gaan bly.



>
Re: Onsportiewe skilde [boodskap #74759 is 'n antwoord op boodskap #74757] Vr, 21 Maart 2003 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink self die lotjie wat soontoe gereis het om as menslike skilde op te
tree is bietjie ooremosioneel.
Ek is nie verbaas oor die bewende lotjie in die hotel nie - daar is niks
soos die harde werklikheid om hulle uit hul droomwêreld te ruk nie.
Wat Winnie betref - sy het 'n baie goeie rede om nie te kon gaan nie - sy
moet parlement bywoon:))
Nou kyk ek laasnag so na al die bommery en so in Baghdad, en volgens CNN is
daar slegs 4 Iraki soldate dood in die aanvalle.
Wat gaan aan?
Is die bomme net props soos in flieks?
Of word ons gevoer met tonele uit flieks?

Annette

"N7470" skryf in boodskap news:3E7AA8E7.3070604@bigplanet.com...
> Tydens die Feb 15 protes optog in Seattle teen die Irak oorlog was daar
> 'n baie dapper persoon gewees met 'n plakaat teen die protesteerders.
> Die plakaat het gelees: "Earn $100 and become a human shield in Iraq.
> Call 1-800-IAM-STUPID". Oorspronklik.
>
> Eugene
>
> Elaine wrote:
>> HAHAHAHAHHA, ek het net so vir hulle gelag. Ek weet dis vreeslik, maar die
>> verskriklike "humanitere" dink ons moet hulle bewonder. Persoonlik dink ek
>> hulle is in die bol gepik! Seker ook tot op die nippertjie geglo dat
>> Amerika NIKS gaan doen nie. BTW is grootbek Winnie toe oor, of was sy weer
>> net bek en boggeroll binnegoed?
>>
>> E
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5d319$18t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> So pas op SABC-TV (19:00) word dit gemeld dat die menslike skilde van
>>> Suid-Afrika baie senuweeagtig is en dat hulle hul in 'n hotel (Pakistan
>>> Hotel) bevind.
>
>>> Hierdie ouens gaan Irak toe om die Amerikaanse Weermag aan te durf - en
>>
>> dan
>>
>>> word hulle senuweeagtig voordat 'n skoot geskiet is.
>
>>> Hierdie ouens kan mos nie effektiewe skilde wees in 'n hotel nie - die
>>> hotelle sal nie aangeval word nie. En dit weet die snare. Hulle sal meer
>>> effektief wees as hulle by die militêre teikens gaan bly.
>
>
>
>>
>
Re: Onsportiewe skilde [boodskap #74797 is 'n antwoord op boodskap #74757] Vr, 21 Maart 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lol.

"N7470" skryf in boodskap news:3E7AA8E7.3070604@bigplanet.com...
> Tydens die Feb 15 protes optog in Seattle teen die Irak oorlog was daar
> 'n baie dapper persoon gewees met 'n plakaat teen die protesteerders.
> Die plakaat het gelees: "Earn $100 and become a human shield in Iraq.
> Call 1-800-IAM-STUPID". Oorspronklik.
>
> Eugene
Re: Onsportiewe skilde [boodskap #74798 is 'n antwoord op boodskap #74759] Vr, 21 Maart 2003 17:47 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n grappie deur email gekry met die opskrif "HAHAHAHA WE GOT YOU
ALL - WHAT WAR?" aan die email is 'n foto van pres. Bush wat Saddam se kop
met sy kneukels vryf. Jammer dis nie 'n binaries groep nie, ek sou dit
graag met julle gedeel het.
Winnie is dan NOOIT by die sittings nie. Die DA het mos aangebied om vir
haar 'n "one way ticket" Irak toe te koop, want hier is sy in elk geval
useless.

E

"Annette" skryf in boodskap news:b5efjl$28b8en$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink self die lotjie wat soontoe gereis het om as menslike skilde op te
> tree is bietjie ooremosioneel.
> Ek is nie verbaas oor die bewende lotjie in die hotel nie - daar is niks
> soos die harde werklikheid om hulle uit hul droomwêreld te ruk nie.
> Wat Winnie betref - sy het 'n baie goeie rede om nie te kon gaan nie - sy
> moet parlement bywoon:))
> Nou kyk ek laasnag so na al die bommery en so in Baghdad, en volgens CNN is
> daar slegs 4 Iraki soldate dood in die aanvalle.
> Wat gaan aan?
> Is die bomme net props soos in flieks?
> Of word ons gevoer met tonele uit flieks?
>
> Annette
Vorige onderwerp: gloudina
Volgende onderwerp: Jy weet die wêreld is omgekeer as.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:22:35 MGT 2024