Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » GPS
GPS [boodskap #74581] Ma, 17 Maart 2003 06:50 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net so vir die interessantgeid.......ons is gister met die 4x4 teen die see
af om 'n vis of twee te vang. Omdat daar in die woestyn nie veel landmerke
is nie en ons rowwe kus gedurig verander, merk ons lekker vangplekke met die
GPS. Opvallend gister was dat in plaas van die gemiddelde 8 satteliete wat
jy op 'n slag 'vang', gister 'n vol kompiment van 12 gewys het vir 90% van
die tyd en amper op volsterkte. Dit laat mens dink.....die VSA is dalk nie
op pad om oorlog te maak nie? Paop net, as dit begin, kodeer hulle van die
satelliete en jy kan dalk minder akkuraat gedurende die oorlog wees.......
Re: GPS [boodskap #74586 is 'n antwoord op boodskap #74581] Ma, 17 Maart 2003 13:31 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Puik waarneming .. doen so voort.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e757054.0@news1.mweb.co.za...
> Net so vir die interessantgeid.......ons is gister met die 4x4 teen die see
> af om 'n vis of twee te vang. Omdat daar in die woestyn nie veel landmerke
> is nie en ons rowwe kus gedurig verander, merk ons lekker vangplekke met die
> GPS. Opvallend gister was dat in plaas van die gemiddelde 8 satteliete wat
> jy op 'n slag 'vang', gister 'n vol kompiment van 12 gewys het vir 90% van
> die tyd en amper op volsterkte. Dit laat mens dink.....die VSA is dalk nie
> op pad om oorlog te maak nie? Paop net, as dit begin, kodeer hulle van die
> satelliete en jy kan dalk minder akkuraat gedurende die oorlog wees.......
>
Vorige onderwerp: O Koning..
Volgende onderwerp: " 'n Ordinary Mens " deur PETER SNYDERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 23:06:14 MGT 2024