Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KKNK 2003
KKNK 2003 [boodskap #74456] Wo, 12 Maart 2003 15:20
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Afrikaans se hoofkultuurfees se taalgebruik raak nou lekker deurmekaar en
die advertensies banaal.
Het ons hierdie platvloersheid nodig om die fees te adverteer?
Vandag gesien in 'n volkleuradvertensie in 'n tydskrif:

Onderaan: Hou jou lyf reg vir 839 vertonings in 32 venues.

Bo-aan:
Aambeie?
Skrop jou fondament mooi skoon. Neem 'n stukkie kanfer op jou vinger met
dieselfde hoeveelheid van 'n antiseptiese smaaersalfie uit 'n buisie. Druk
dit alles in jou fondament op. Dit brand nie. Dit voel heerlik koel.
Chantal Kloppers van Heidelberg.

Annette
Vorige onderwerp: ken julle mirc?
Volgende onderwerp: Debbie Adlington
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 12:57:44 MGT 2024