Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dag Vrinne!
Re: Dag Vrinne! [boodskap #74298] Vr, 07 Maart 2003 08:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aalwyne? Waar?
Annette

"Kaalgat tussen 'ie alwyne" skryf in boodskap news:3e685adc.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo daar!
>
> Kom ek toe mos per geluk af op die nuusgroep (verrassing nommer 1) MET
> boodskappe in!(verrassing nommer 2)
>
> Ons Afrikaners is mos maar 'n sku klomp vir nuwerwetse tegnologie. Of so dog
> ek.
>
> Dit was nou wraggies lekker om so tussen al die ander heidentale my taal te
> sien!
>
> Lekker dag vir julle almal.
>
> Kaalgat
>
Re: Dag Vrinne! [boodskap #74302 is 'n antwoord op boodskap #74298] Vr, 07 Maart 2003 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jis Gaalkat.....as jy dit doen tussen aalwyne, weet ek van waar jy gesteek
gaan raak!!!

"Kaalgat tussen 'ie alwyne" skryf in boodskap news:3e685adc.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo daar!
>
> Kom ek toe mos per geluk af op die nuusgroep (verrassing nommer 1) MET
> boodskappe in!(verrassing nommer 2)
>
> Ons Afrikaners is mos maar 'n sku klomp vir nuwerwetse tegnologie. Of so dog
> ek.
>
> Dit was nou wraggies lekker om so tussen al die ander heidentale my taal te
> sien!
>
> Lekker dag vir julle almal.
>
> Kaalgat
>
Re: Dag Vrinne! [boodskap #74306 is 'n antwoord op boodskap #74302] Vr, 07 Maart 2003 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kaalgat tussen 'ie al  is tans af-lyn  Kaalgat tussen 'ie al
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Junior Lid
Tussen die aalwyne?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e686429.0@news1.mweb.co.za...
> Jis Gaalkat.....as jy dit doen tussen aalwyne, weet ek van waar jy gesteek
> gaan raak!!!
> "Kaalgat tussen 'ie alwyne" wrote in message
> news:3e685adc.0@news1.mweb.co.za...
>> Hallo daar!
>>
>> Kom ek toe mos per geluk af op die nuusgroep (verrassing nommer 1) MET
>> boodskappe in!(verrassing nommer 2)
>>
>> Ons Afrikaners is mos maar 'n sku klomp vir nuwerwetse tegnologie. Of so
> dog
>> ek.
>>
>> Dit was nou wraggies lekker om so tussen al die ander heidentale my taal
> te
>> sien!
>>
>> Lekker dag vir julle almal.
>>
>> Kaalgat
>>
>
Re: Dag Vrinne! [boodskap #74309 is 'n antwoord op boodskap #74306] Vr, 07 Maart 2003 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit wat jy hulle noem? Skurwe storie!

"Kaalgat tussen 'ie alwyne (sic)" skryf in boodskap news:3e686caf.0@news1.mweb.co.za...
> Tussen die aalwyne?
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e686429.0@news1.mweb.co.za...
>> Jis Gaalkat.....as jy dit doen tussen aalwyne, weet ek van waar jy gesteek
>> gaan raak!!!
>> "Kaalgat tussen 'ie alwyne" wrote in message
>> news:3e685adc.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hallo daar!
>>>
>>> Kom ek toe mos per geluk af op die nuusgroep (verrassing nommer 1) MET
>>> boodskappe in!(verrassing nommer 2)
>>>
>>> Ons Afrikaners is mos maar 'n sku klomp vir nuwerwetse tegnologie. Of
so
>> dog
>>> ek.
>>>
>>> Dit was nou wraggies lekker om so tussen al die ander heidentale my
taal
>> te
>>> sien!
>>>
>>> Lekker dag vir julle almal.
>>>
>>> Kaalgat
>>>
>>
>
Re: Dag Vrinne! [boodskap #74313 is 'n antwoord op boodskap #74306] Vr, 07 Maart 2003 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kaalgat tussen 'ie alwyne (sic) wrote:

> Tussen die aalwyne?

Dit is, volgens die woordeboek,
"aalwyn," met alternatief ook
aalwee/alewee, maar ek dink
niemand sal beswaar maak as jy
dit ook "alwyne" spel nie. Ek
dink ek self spreek dit met 'n
kort - a - uit.
Wat 'n weelde van aalwyne is
daar in SA. My geliefkoosde is
seker die boomaalwyne van die
Oostelike Provinsie, wat in die
herfs orals teen die hellings in
die binneland staan. Maar ek onthou
ook 'n sekere soort aalwynplant uit
my kinderdae in die bulte van die
Noord-Kaap. Die plant is laag aan die
grond, en dit gaan van binne af dood,
sodat daar later 'n groot sirkel binne-
in is wat leeg is, met net die klein
aalwyntjies in 'n sirkel, en daar was
gewoonlik 'n plek waar daar een in die
sirkel doodgegaan het, sodat dit die
deur was vir ons huis-huis speel in die
aalwyn-vertrek wat die natuur vir ons
voorberei het.

Gloudina
Re: Dag Vrinne! [boodskap #74319 is 'n antwoord op boodskap #74313] Vr, 07 Maart 2003 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kaalgat? Is dit nie weereens die DD ou nie?
skryf in boodskap news:3E68B3DC.4070500@rogers.com...
>
> Kaalgat tussen 'ie alwyne (sic) wrote:
>
>> Tussen die aalwyne?
>
> Dit is, volgens die woordeboek,
> "aalwyn," met alternatief ook
> aalwee/alewee, maar ek dink
> niemand sal beswaar maak as jy
> dit ook "alwyne" spel nie. Ek
> dink ek self spreek dit met 'n
> kort - a - uit.
> Wat 'n weelde van aalwyne is
> daar in SA. My geliefkoosde is
> seker die boomaalwyne van die
> Oostelike Provinsie, wat in die
> herfs orals teen die hellings in
> die binneland staan. Maar ek onthou
> ook 'n sekere soort aalwynplant uit
> my kinderdae in die bulte van die
> Noord-Kaap. Die plant is laag aan die
> grond, en dit gaan van binne af dood,
> sodat daar later 'n groot sirkel binne-
> in is wat leeg is, met net die klein
> aalwyntjies in 'n sirkel, en daar was
> gewoonlik 'n plek waar daar een in die
> sirkel doodgegaan het, sodat dit die
> deur was vir ons huis-huis speel in die
> aalwyn-vertrek wat die natuur vir ons
> voorberei het.
>
> Gloudina
>
Re: Dag Vrinne! [boodskap #74324 is 'n antwoord op boodskap #74319] Vr, 07 Maart 2003 20:04 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Kaalgat? Is dit nie weereens die DD ou nie?

Ja, ongelukkig.

Penkop wat leer korrel.
Vorige onderwerp: Bond tegen vloeken (vir Annette)
Volgende onderwerp: Motorlisensies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 23:51:33 MGT 2024