Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dag Vrinne!
Dag Vrinne! [boodskap #74305] Vr, 07 Maart 2003 10:37
Kaalgat tussen 'ie al  is tans af-lyn  Kaalgat tussen 'ie al
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hallo daar!

Kom ek toe mos per geluk af op die nuusgroep (verrassing nommer 1) MET
boodskappe in! (verrassing nommer 2)

Ons Afrikaners is mos maar 'n sku klomp vir nuwerwetse tegnologie. Of so dog
ek.

Dit was nou wraggies lekker om so tussen al die ander heidentale my taal te
sien!

Lekker dag vir julle almal.

Kaalgat
Vorige onderwerp: Hulp vir die verlangendes
Volgende onderwerp: Bond tegen vloeken (vir Annette)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 04:06:46 MGT 2024