Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Speaker spieks
Die Speaker spieks [boodskap #74291] Vr, 07 Maart 2003 03:54
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit wil lyk of Ginwala se beker nou oorloop. Dit het lank gevat - seker
omdat die beker so veel volume het?
Indien die agbare ministers so traag is, hoe gaan dit binne hule eie
departemente. In sy begrotingsrede het Trevor skep gekap na oneffektiewe
staatsamptenare - die parlement het met applous gereageer. Die "parlement"
is te onnosel om te besef dat hulle self verantwoordelik is vir die verval
binne die staatsdepartemente.
Vorige onderwerp: 'n Komplot
Volgende onderwerp: Hulp vir die verlangendes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:35:22 MGT 2024