Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die parra het gepraat.
Die parra het gepraat. [boodskap #74262] Do, 06 Maart 2003 13:38 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Die parra het gepraat." Ken julle nog dié uitdrukking? Hoor dit nou
die aand in 'n ou fliek.
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74275 is 'n antwoord op boodskap #74262] Do, 06 Maart 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - vertel meer?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e674f44.0@news1.mweb.co.za...
> "Die parra het gepraat." Ken julle nog dié uitdrukking? Hoor dit nou
> die aand in 'n ou fliek.
>
> --
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74279 is 'n antwoord op boodskap #74262] Do, 06 Maart 2003 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eerste keer wat ek dit hoor. :-))

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e674f44.0@news1.mweb.co.za...
> "Die parra het gepraat." Ken julle nog dié uitdrukking? Hoor dit nou
> die aand in 'n ou fliek.
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74292 is 'n antwoord op boodskap #74279] Vr, 07 Maart 2003 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nooit! Hoe het hulle 'n swangerskaptoets in die ou verlede gedoen?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e679e5b.0@news1.mweb.co.za...
> Eerste keer wat ek dit hoor. :-))
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e674f44.0@news1.mweb.co.za...
>> "Die parra het gepraat." Ken julle nog dié uitdrukking? Hoor dit nou
>> die aand in 'n ou fliek.
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74296 is 'n antwoord op boodskap #74262] Vr, 07 Maart 2003 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dankie Suidwester - ons het geweet waarvan jy praat:)))
Maar daardie segswyse is nie in die algemene volksmond bekend nie - meer in
streekstaal?
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e685e38.0@news1.mweb.co.za...
> Sal ek julle maar vertel? In die ou dae, as 'n vroumens vermoed sy's
> preggies dan het die dokter haar piepie vir 'n padda ingespuit en dan [na 'n
> tyd....ek weet nie hoe lank nie] dan begin die padda stringetjies eiertjies
> lê. Dan praat die parra! In die k.....!!!
> "Jonas" wrote in message
> news:b484r3$47g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee - vertel meer?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e674f44.0@news1.mweb.co.za...
>>> "Die parra het gepraat." Ken julle nog dié uitdrukking? Hoor dit nou
>>> die aand in 'n ou fliek.
>>>
>>> --
>>>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74297 is 'n antwoord op boodskap #74275] Vr, 07 Maart 2003 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal ek julle maar vertel? In die ou dae, as 'n vroumens vermoed sy's
preggies dan het die dokter haar piepie vir 'n padda ingespuit en dan [na 'n
tyd....ek weet nie hoe lank nie] dan begin die padda stringetjies eiertjies
lê. Dan praat die parra! In die k.....!!!

"Jonas" skryf in boodskap news:b484r3$47g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - vertel meer?
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e674f44.0@news1.mweb.co.za...
>> "Die parra het gepraat." Ken julle nog dié uitdrukking? Hoor dit nou
>> die aand in 'n ou fliek.
>>
>> --
>>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74307 is 'n antwoord op boodskap #74296] Vr, 07 Maart 2003 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal nie weet nie. Dis nie hier by ons in ou SWA bekend gewees
nie......eerder doer op die Rand.

"Annette" skryf in boodskap news:b49oak$1tkf86$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja dankie Suidwester - ons het geweet waarvan jy praat:)))
> Maar daardie segswyse is nie in die algemene volksmond bekend nie - meer in
> streekstaal?
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e685e38.0@news1.mweb.co.za...
>> Sal ek julle maar vertel? In die ou dae, as 'n vroumens vermoed sy's
>> preggies dan het die dokter haar piepie vir 'n padda ingespuit en dan [na 'n
>> tyd....ek weet nie hoe lank nie] dan begin die padda stringetjies eiertjies
>> lê. Dan praat die parra! In die k.....!!!
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b484r3$47g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee - vertel meer?
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e674f44.0@news1.mweb.co.za...
>>>> "Die parra het gepraat." Ken julle nog dié uitdrukking? Hoor dit nou
>>>> die aand in 'n ou fliek.
>>>>
>>>> --
>>>>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74328 is 'n antwoord op boodskap #74292] Sa, 08 Maart 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uhm, man so ver my geheue terugstrek was dit maar nog altyd bloedtoetse, en
die natuurlike tekens.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6838ac.0@news1.mweb.co.za...
> Nooit! Hoe het hulle 'n swangerskaptoets in die ou verlede gedoen?
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74340 is 'n antwoord op boodskap #74328] Sa, 08 Maart 2003 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
betistia[1]  is tans af-lyn  betistia[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:...
> Uhm, man so ver my geheue terugstrek was dit maar nog altyd bloedtoetse, en
> die natuurlike tekens.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e6838ac.0@news1.mweb.co.za...
>> Nooit! Hoe het hulle 'n swangerskaptoets in die ou verlede gedoen?

In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
(destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
moet nog praat." 'n Tour de force vir Weyers, vir diegene wat hom
destyds in die Breytenbach-teater in Pretoria gesien het. Die fliek is
'n filmweergawe van die drama.
Groete
Betistia
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74348 is 'n antwoord op boodskap #74340] So, 09 Maart 2003 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))

Elaine

"betistia" wrote:
>
> In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
> (destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
> sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
> moet nog praat."

> Groete
> Betistia
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74351 is 'n antwoord op boodskap #74348] Ma, 10 Maart 2003 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e6b8e3e.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))
>
> Elaine
>
> "betistia" wrote:
>>
>> In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
>> (destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
>> sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
>> moet nog praat."
>
>> Groete
>> Betistia
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74353 is 'n antwoord op boodskap #74351] Ma, 10 Maart 2003 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat vir jouself. Ek val nie in daardie groepsverwysing nie.
Annette

-"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c2b30.0@news1.mweb.co.za...
> Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
> ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
> hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
> "Elaine" wrote in message
> news:3e6b8e3e.0@news1.mweb.co.za...
>> Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))
>>
>> Elaine
>>
>> "betistia" wrote:
>>>
>>> In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
>>> (destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
>>> sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
>>> moet nog praat."
>>
>>> Groete
>>> Betistia
>>
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74365 is 'n antwoord op boodskap #74353] Ma, 10 Maart 2003 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ook nie, maar lees jy die ander anties se stories?

"Annette" skryf in boodskap news:b4hbi1$1v0l58$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Praat vir jouself. Ek val nie in daardie groepsverwysing nie.
> Annette
>
>
> -"Suidwester" wrote in message
> news:3e6c2b30.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
>> ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
>> hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3e6b8e3e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "betistia" wrote:
>>>>
>>>> In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
>>>> (destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
>>>> sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
>>>> moet nog praat."
>>>
>>>> Groete
>>>> Betistia
>>>
>>
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74367 is 'n antwoord op boodskap #74365] Ma, 10 Maart 2003 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees, maar dis nie te sê jy moet vir Elaine probeer wegjaag nie.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c3d72.0@news1.mweb.co.za...
> Ek ook nie, maar lees jy die ander anties se stories?
> "Annette" wrote in message
> news:b4hbi1$1v0l58$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Praat vir jouself. Ek val nie in daardie groepsverwysing nie.
>> Annette
>>
>>
>> -"Suidwester" wrote in message
>> news:3e6c2b30.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
>>> ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
>>> hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3e6b8e3e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "betistia" wrote:
>>>> >
>>>> > In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
>>>> > (destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
>>>> > sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
>>>> > moet nog praat."
>>>>
>>>> > Groete
>>>> > Betistia
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74368 is 'n antwoord op boodskap #74367] Ma, 10 Maart 2003 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek probeer nie om haar weg te jaag nie! Dis alles tong in die kies en dalk
kan ons haar leer dis lekker om te spyker?

"Annette" skryf in boodskap news:b4hf5t$1vid9l$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek lees, maar dis nie te sê jy moet vir Elaine probeer wegjaag nie.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e6c3d72.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek ook nie, maar lees jy die ander anties se stories?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b4hbi1$1v0l58$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Praat vir jouself. Ek val nie in daardie groepsverwysing nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> -"Suidwester" wrote in message
>>> news:3e6c2b30.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
>>>> ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
>>>> hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:3e6b8e3e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))
>>>> >
>>>> > Elaine
>>>> >
>>>> > "betistia" wrote:
>>>> > >
>>>> > > In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
>>>> > > (destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
>>>> > > sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
>>>> > > moet nog praat."
>>>> >
>>>> > > Groete
>>>> > > Betistia
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74372 is 'n antwoord op boodskap #74368] Ma, 10 Maart 2003 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jis dis kras!

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c45ed.0@news1.mweb.co.za...
> Ek probeer nie om haar weg te jaag nie! Dis alles tong in die kies en dalk
> kan ons haar leer dis lekker om te spyker?
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74373 is 'n antwoord op boodskap #74367] Ma, 10 Maart 2003 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee, moenie worry nie, ek leer te veel nuwe goed op hierdie nuusgroep, ek
gaan nerens nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:b4hf5t$1vid9l$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek lees, maar dis nie te sê jy moet vir Elaine probeer wegjaag nie.
> Annette
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74374 is 'n antwoord op boodskap #74368] Ma, 10 Maart 2003 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy weet dit is!:)) Dis net jy wat haar wil leer hoe jy daarvan hou:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c45ed.0@news1.mweb.co.za...
> Ek probeer nie om haar weg te jaag nie! Dis alles tong in die kies en dalk
> kan ons haar leer dis lekker om te spyker?
> "Annette" wrote in message
> news:b4hf5t$1vid9l$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek lees, maar dis nie te sê jy moet vir Elaine probeer wegjaag nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e6c3d72.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek ook nie, maar lees jy die ander anties se stories?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b4hbi1$1v0l58$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Praat vir jouself. Ek val nie in daardie groepsverwysing nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> -"Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e6c2b30.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
>>>> > ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
>>>> > hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
>>>> > "Elaine" wrote in message
>>>> > news:3e6b8e3e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))
>>>> > >
>>>> > > Elaine
>>>> > >
>>>> > > "betistia" wrote:
>>>> > > >
>>>> > > > In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
>>>> > > > (destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
>>>> > > > sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
>>>> > > > moet nog praat."
>>>> > >
>>>> > > > Groete
>>>> > > > Betistia
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74381 is 'n antwoord op boodskap #74372] Ma, 10 Maart 2003 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK. OK. Dit is kras.....maar in die bos praat ons maar so.

"Elaine" skryf in boodskap news:3e6c4e58.0@news1.mweb.co.za...
> Jis dis kras!
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e6c45ed.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek probeer nie om haar weg te jaag nie! Dis alles tong in die kies en dalk
>> kan ons haar leer dis lekker om te spyker?
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74384 is 'n antwoord op boodskap #74381] Ma, 10 Maart 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou verstaan ek hoekom al die foute nog steeds apartheid se skuld is:))
Dis eintlik altyd die bos se skuld:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c5abd.0@news1.mweb.co.za...
> OK. OK. Dit is kras.....maar in die bos praat ons maar so.
> "Elaine" wrote in message
> news:3e6c4e58.0@news1.mweb.co.za...
>> Jis dis kras!
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e6c45ed.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek probeer nie om haar weg te jaag nie! Dis alles tong in die kies en dalk
>>> kan ons haar leer dis lekker om te spyker?
>>
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74390 is 'n antwoord op boodskap #74384] Ma, 10 Maart 2003 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang af van watter bos praat jy......

"Annette" skryf in boodskap news:b4hmll$1uj2gd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou verstaan ek hoekom al die foute nog steeds apartheid se skuld is:))
> Dis eintlik altyd die bos se skuld:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e6c5abd.0@news1.mweb.co.za...
>> OK. OK. Dit is kras.....maar in die bos praat ons maar so.
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3e6c4e58.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jis dis kras!
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e6c45ed.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek probeer nie om haar weg te jaag nie! Dis alles tong in die kies en dalk
>>>> kan ons haar leer dis lekker om te spyker?
>>>
>>
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74402 is 'n antwoord op boodskap #74390] Ma, 10 Maart 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daardie bos waarin sommige dwaal of waaragter hulle skuil:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c6236.0@news1.mweb.co.za...
> Hang af van watter bos praat jy......
> "Annette" wrote in message
> news:b4hmll$1uj2gd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou verstaan ek hoekom al die foute nog steeds apartheid se skuld is:))
>> Dis eintlik altyd die bos se skuld:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e6c5abd.0@news1.mweb.co.za...
>>> OK. OK. Dit is kras.....maar in die bos praat ons maar so.
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3e6c4e58.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jis dis kras!
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e6c45ed.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek probeer nie om haar weg te jaag nie! Dis alles tong in die kies en dalk
>>>> > kan ons haar leer dis lekker om te spyker?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74407 is 'n antwoord op boodskap #74351] Ma, 10 Maart 2003 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
> ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
> hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?

Suidwester, ek wou net begin uitwys dat dié
mense wat altyd so van seks op die nuusgroep
en in die bar sit en praat, en spog hoe
"goed" hulle is, gewoonlik die oues is wat
nie kan nie. En toe kom jy nou self tot
daardie besluit. Goed vir jou ( Askies vir
die anglisisme.) Ek wil jou egter aanraai
om minder te pontifikeer oor vrouens, en
vrouetegnieke. Hoekom vertel jy nie vir ons
van jou eie tegnieke nie.

Penkop op kommando
Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74426 is 'n antwoord op boodskap #74407] Di, 11 Maart 2003 05:51 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En die ou tannie laat kwyl op haar ouderdom? Nie goed vir die hart of die
biwwerings nie!
skryf in boodskap news:3E6CA47E.3080207@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
>> ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
>> hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
>
> Suidwester, ek wou net begin uitwys dat dié
> mense wat altyd so van seks op die nuusgroep
> en in die bar sit en praat, en spog hoe
> "goed" hulle is, gewoonlik die oues is wat
> nie kan nie. En toe kom jy nou self tot
> daardie besluit. Goed vir jou ( Askies vir
> die anglisisme.) Ek wil jou egter aanraai
> om minder te pontifikeer oor vrouens, en
> vrouetegnieke. Hoekom vertel jy nie vir ons
> van jou eie tegnieke nie.
>
> Penkop op kommando
>
Vorige onderwerp: 7de Laan
Volgende onderwerp: Re: Important news regarding your M-Web subscription
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:39:42 MGT 2024