Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Peperduur petrol
Peperduur petrol [boodskap #74111] Vr, 28 Februarie 2003 11:36 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?

Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Peperduur petrol [boodskap #74112 is 'n antwoord op boodskap #74111] Vr, 28 Februarie 2003 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
; -)))

"TJ" skryf in boodskap news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>
> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74113 is 'n antwoord op boodskap #74111] Vr, 28 Februarie 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskoen moet ons nieskarre kry:))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>
> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74115 is 'n antwoord op boodskap #74113] Vr, 28 Februarie 2003 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit laat my dink aan die groot seepkiskar derby in Sonstraal (daar by
Durbanville innie Kaap) toe dit nog 'n plaas was met net 'n paar nuwe strate
vir die nuwe woonbuurt se aanleg. Dit was nou groot sports! Vandag se
kinders ry 4x4s skooltoe - en dit kos petrol.

Onthou ook nog die rye fietsrakke by die skool en die spietkop wat elke jaar
kom liksense opskryf - en fietse opsluit as daar nie 'n geldige lisensie
aangeskroef was nie. Sjoe! Is daar nog skole waar die kinders trapfiets ry
om daar the kom?

Ek het ook ge"pilot" vir 'n blinde skakelbordoperateur van Bellville se
magistraatskantoor op 'n tandem (en ek moes hom vertrou met die remme van
agter) in menige Appel resies oor die berg na Kleinmond en daar was so 'n
"hairpin bend" waar St Johns ambulans vir my agterna vertel dat ons om daai
draai kom, wiele optel van die pad, draai vat en weer wiele terugsit bultaf
terwyl die outjie (Ben) agter my sing van bier op sy draadloos en musiek op
sy bier. Hy sien niks, geniet net die spoed. Sjoe alweer!

:-)

TJ
Re: Peperduur petrol [boodskap #74116 is 'n antwoord op boodskap #74115] Vr, 28 Februarie 2003 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En die "TJ"-nommerplate ?

"TJ" skryf in boodskap news:3e5f6a4c$0$228@hades.is.co.za...
> Dit laat my dink aan die groot seepkiskar derby in Sonstraal (daar by
> Durbanville innie Kaap) toe dit nog 'n plaas was met net 'n paar nuwe strate
> vir die nuwe woonbuurt se aanleg. Dit was nou groot sports! Vandag se
> kinders ry 4x4s skooltoe - en dit kos petrol.
>
> Onthou ook nog die rye fietsrakke by die skool en die spietkop wat elke jaar
> kom liksense opskryf - en fietse opsluit as daar nie 'n geldige lisensie
> aangeskroef was nie. Sjoe! Is daar nog skole waar die kinders trapfiets ry
> om daar the kom?
>
> Ek het ook ge"pilot" vir 'n blinde skakelbordoperateur van Bellville se
> magistraatskantoor op 'n tandem (en ek moes hom vertrou met die remme van
> agter) in menige Appel resies oor die berg na Kleinmond en daar was so 'n
> "hairpin bend" waar St Johns ambulans vir my agterna vertel dat ons om daai
> draai kom, wiele optel van die pad, draai vat en weer wiele terugsit bultaf
> terwyl die outjie (Ben) agter my sing van bier op sy draadloos en musiek op
> sy bier. Hy sien niks, geniet net die spoed. Sjoe alweer!
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74117 is 'n antwoord op boodskap #74111] Vr, 28 Februarie 2003 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"TJ" het geskryf in
:
>
> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>
> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.

Wat dink U van mielieolie vir 'n dieselmotor?
Julle is tog al verslaaf aan mieliepap - hierdie kan daar ook nog by.
Miskien alleen nog net die masjien vir dieselolie ombou.

:-bvb-:
--
Vergeef my my afrikaans asseblief,
my voorouers het die boot na SA gemis.
Re: Peperduur petrol [boodskap #74119 is 'n antwoord op boodskap #74111] Vr, 28 Februarie 2003 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat bedoel julle met "peperduur"?
Hier in Vlaandere betaal ons al meer as 1 euro vir 1liter petrol!

Norbert (uit Vlaandere)

On Fri, 28 Feb 2003 13:36:51 +0200, "TJ" wrote:

> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>
> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74120 is 'n antwoord op boodskap #74115] Vr, 28 Februarie 2003 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"TJ" het geskryf in
:
>
>
> "hairpin bend"

Wat dink U van "harespelddraai"?

>

:-bvb-:
Re: Peperduur petrol [boodskap #74122 is 'n antwoord op boodskap #74111] Sa, 01 Maart 2003 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kry mens "Hybrid" motors in SA?

Miskien noem hulle dit iets anders in Suid Africa maar dis wat hulle dit
hier in Amerika noem.

Dis nou 'n kar wat 'n kombinasie van petrol & battery krag gebruik. Weetie
rerig hoe hy oorskakel tussen die twee krag bronne nie maar dit gebeur
outomaties.

Wat ek weet is dat hierdie karretjies my verskriklik irreteer op die hoof
paaie. Om 'n lang storie kort te maak, hulle is stadig!!! Die eienaar van
die kar spaar petrol en kry tot 'n belasting afslag vannaf die IRS. Dit
alles terwyl hy die res van die wereld se tyd mors met sy stadige karretjie.
En let wel petrol is nie baie duur in Amerika nie!!!!

"TJ" skryf in boodskap news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>
> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74124 is 'n antwoord op boodskap #74119] Sa, 01 Maart 2003 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Good for you!"

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:ib6v5v0sf2j4mpjhjfnabu4eamiqjtfpsf@4ax.com...
> Wat bedoel julle met "peperduur"?
> Hier in Vlaandere betaal ons al meer as 1 euro vir 1liter petrol!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
>
> On Fri, 28 Feb 2003 13:36:51 +0200, "TJ"
> wrote:
>
>> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>>
>> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74127 is 'n antwoord op boodskap #74122] Sa, 01 Maart 2003 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee. Dis nie vryelik beskikbaar nie, indien dit hoegenaamd te kry is.
Wouter.

"Exiled" skryf in boodskap news:5n%7a.109699$KZ1.26343@fe04.atl2.webusenet.com...
Kry mens "Hybrid" motors in SA?

Miskien noem hulle dit iets anders in Suid Africa maar dis wat hulle dit
hier in Amerika noem.

Dis nou 'n kar wat 'n kombinasie van petrol & battery krag gebruik. Weetie
rerig hoe hy oorskakel tussen die twee krag bronne nie maar dit gebeur
outomaties.

Wat ek weet is dat hierdie karretjies my verskriklik irreteer op die hoof
paaie. Om 'n lang storie kort te maak, hulle is stadig!!! Die eienaar van
die kar spaar petrol en kry tot 'n belasting afslag vannaf die IRS. Dit
alles terwyl hy die res van die wereld se tyd mors met sy stadige karretjie.
En let wel petrol is nie baie duur in Amerika nie!!!!

"TJ" skryf in boodskap news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>
> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74128 is 'n antwoord op boodskap #74124] Sa, 01 Maart 2003 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 1 Mar 2003 08:03:35 -0500, "Joe" wrote:

> "Good for you!"
>

In Afrikaans, please?

Norbert (from Flanders)
Re: Peperduur petrol [boodskap #74134 is 'n antwoord op boodskap #74128] So, 02 Maart 2003 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis omdat julle te bang is vir Saddam - nou betaal julle meer ...

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:97j16v0pp0f14nbq6moh03057f241c1njb@4ax.com...
> On Sat, 1 Mar 2003 08:03:35 -0500, "Joe"
> wrote:
>
>> "Good for you!"
>>
>
> In Afrikaans, please?
>
> Norbert (from Flanders)
Re: Peperduur petrol [boodskap #74137 is 'n antwoord op boodskap #74134] So, 02 Maart 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dit sou miskien wel eens waar kan wees...
Ekself is nou ook nie so'n moedig persoon nie!

Groetjies,

Norbert (uit Vlaandere)

On Sun, 2 Mar 2003 19:10:03 +0200, "Jonas" wrote:

> Dis omdat julle te bang is vir Saddam - nou betaal julle meer ...
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:97j16v0pp0f14nbq6moh03057f241c1njb@4ax.com...
>> On Sat, 1 Mar 2003 08:03:35 -0500, "Joe"
>> wrote:

>>> "Good for you!"
>>>

>> In Afrikaans, please?

>> Norbert (from Flanders)
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74138 is 'n antwoord op boodskap #74137] So, 02 Maart 2003 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Sterrenkijker
wrote:

Moenie vir ons jou geheimpies vertel nie Norbertjie, ons het dit
reeds geweet!
Patrick

> Ekself is nou ook nie so'n moedig persoon nie!
Re: Peperduur petrol [boodskap #74139 is 'n antwoord op boodskap #74138] So, 02 Maart 2003 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 2 Mar 2003 21:22:26 +0000, p&l wrote:

> In article , Sterrenkijker
> wrote:
>
> Moenie vir ons jou geheimpies vertel nie Norbertjie, ons het dit
> reeds geweet!
> Patrick

Ag, dis tog aangenaam as 'n mens weet dat hy vriende het.
Norbert
Re: Peperduur petrol [boodskap #74140 is 'n antwoord op boodskap #74139] Ma, 03 Maart 2003 00:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sterrenkijker wrote:

p&l wrote:
>> Moenie vir ons jou geheimpies vertel nie Norbertjie, ons het dit
>> reeds geweet!

Ag, dis tog aangenaam as 'n mens weet dat hy vriende het.
> Norbert

Dis tog so lekker om Nederlanders en
Vlaminge saam Afrikaans te sien praat.

Gloudina
Re: Peperduur petrol [boodskap #74143 is 'n antwoord op boodskap #74140] Ma, 03 Maart 2003 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 03 Mar 2003 00:43:53 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Dis tog so lekker om Nederlanders en
> Vlaminge saam Afrikaans te sien praat.
>
> Gloudina
>

Ek stem saam! Dit sou eintlik wel mooi wees: Nederland, Vlaandere en
Suid-Afrika tesaam in 'n taalunie waarin uitsluitend Afrikaans gepraat
word! Nou, so hier en daar sou ons nog 'n paar Nederlandse en Vlaamse
woorde toelaat om die taalrykdom 'n bietjie uit te brei.. Dis
vanselfsprekend: ons moet nie noodsaaklik die baba met die badwater
weggooi nie, nè?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Peperduur petrol [boodskap #74192 is 'n antwoord op boodskap #74127] Wo, 05 Maart 2003 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis rerig jammer want dit is 'n goeie idee en spaar baie petrol. Is Suid
Afrika het mense ook beter bestuurs etiket (hou links gaan regs verby), so
dit sal nie mense iriteer soos hier nie.

Hier is dit ook die wet (hou regs gaan liks verby) maar die mense ignoreer
dit want hulle het mos regte (I've got my rights). Die reg om 'n moroon te
wees is blykbaar een van hulle.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e60cbd7.0@news1.mweb.co.za...
> Nee. Dis nie vryelik beskikbaar nie, indien dit hoegenaamd te kry is.
> Wouter.
>
> "Exiled" wrote in message
> news:5n%7a.109699$KZ1.26343@fe04.atl2.webusenet.com...
> Kry mens "Hybrid" motors in SA?
>
> Miskien noem hulle dit iets anders in Suid Africa maar dis wat hulle dit
> hier in Amerika noem.
>
> Dis nou 'n kar wat 'n kombinasie van petrol & battery krag gebruik. Weetie
> rerig hoe hy oorskakel tussen die twee krag bronne nie maar dit gebeur
> outomaties.
>
> Wat ek weet is dat hierdie karretjies my verskriklik irreteer op die hoof
> paaie. Om 'n lang storie kort te maak, hulle is stadig!!! Die eienaar van
> die kar spaar petrol en kry tot 'n belasting afslag vannaf die IRS. Dit
> alles terwyl hy die res van die wereld se tyd mors met sy stadige karretjie.
> En let wel petrol is nie baie duur in Amerika nie!!!!
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
>> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>>
>> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74193 is 'n antwoord op boodskap #74192] Wo, 05 Maart 2003 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis net hier in die Kaap wat ons so mooi bestuur;))

Ek het gelees van hierdie voertuie, maar ek dink met al die invoerkoste en
belastings sal die motor baie duur wees, en sal mens bitter lank met 'n
gewone kar en duur petrol ry voordat mens sou gelykbreek indien ooit.

Annette

"Exiled" skryf in boodskap news:Fik9a.26430$kj5.13054@fe05.atl2.webusenet.com...
> Dis rerig jammer want dit is 'n goeie idee en spaar baie petrol. Is Suid
> Afrika het mense ook beter bestuurs etiket (hou links gaan regs verby), so
> dit sal nie mense iriteer soos hier nie.
>
> Hier is dit ook die wet (hou regs gaan liks verby) maar die mense ignoreer
> dit want hulle het mos regte (I've got my rights). Die reg om 'n moroon te
> wees is blykbaar een van hulle.
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e60cbd7.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee. Dis nie vryelik beskikbaar nie, indien dit hoegenaamd te kry is.
>> Wouter.
>>
>> "Exiled" wrote in message
>> news:5n%7a.109699$KZ1.26343@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Kry mens "Hybrid" motors in SA?
>>
>> Miskien noem hulle dit iets anders in Suid Africa maar dis wat hulle dit
>> hier in Amerika noem.
>>
>> Dis nou 'n kar wat 'n kombinasie van petrol & battery krag gebruik.
> Weetie
>> rerig hoe hy oorskakel tussen die twee krag bronne nie maar dit gebeur
>> outomaties.
>>
>> Wat ek weet is dat hierdie karretjies my verskriklik irreteer op die hoof
>> paaie. Om 'n lang storie kort te maak, hulle is stadig!!! Die eienaar van
>> die kar spaar petrol en kry tot 'n belasting afslag vannaf die IRS. Dit
>> alles terwyl hy die res van die wereld se tyd mors met sy stadige
> karretjie.
>> En let wel petrol is nie baie duur in Amerika nie!!!!
>>
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
>>> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>>>
>>> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74197 is 'n antwoord op boodskap #74193] Wo, 05 Maart 2003 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wat my net van die hele saak met die 'baster' karre pla, is dat dit mos 'n
netto besparing van duur petroleum brandstof kan bespaar. Dus behoort daai
karre vrygestel te word van belasting.
Ek wat elke dag 40km moet 'pendel' tussen SomersetWes en die Akker sal
sommer môre een gaan koop as hulle beskikbaar word. Ek sal ten minste R300-
R500 aan brandstof per maand kan spaar, en dit net op ritte wat oor kort
afstande afgelê word.
Maar heelaas!
Almal is dit eens dat dit kan werk, maar daar is geen aansporing om dit maak
werk nie, of sommer net gebreak aan belangstelling daarvoor.

Thys wat met so 'baster' kar sal ry. Al is dit net Bos toe!

"Annette" skryf in boodskap news:b44l8i$1rpefc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis net hier in die Kaap wat ons so mooi bestuur;))
>
> Ek het gelees van hierdie voertuie, maar ek dink met al die invoerkoste en
> belastings sal die motor baie duur wees, en sal mens bitter lank met 'n
> gewone kar en duur petrol ry voordat mens sou gelykbreek indien ooit.
>
> Annette
>
>
> "Exiled" wrote in message
> news:Fik9a.26430$kj5.13054@fe05.atl2.webusenet.com...
>> Dis rerig jammer want dit is 'n goeie idee en spaar baie petrol. Is Suid
>> Afrika het mense ook beter bestuurs etiket (hou links gaan regs verby), so
>> dit sal nie mense iriteer soos hier nie.
>>
>> Hier is dit ook die wet (hou regs gaan liks verby) maar die mense ignoreer
>> dit want hulle het mos regte (I've got my rights). Die reg om 'n moroon te
>> wees is blykbaar een van hulle.
>>
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3e60cbd7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nee. Dis nie vryelik beskikbaar nie, indien dit hoegenaamd te kry is.
>>> Wouter.
>>>
>>> "Exiled" wrote in message
>>> news:5n%7a.109699$KZ1.26343@fe04.atl2.webusenet.com...
>>> Kry mens "Hybrid" motors in SA?
>>>
>>> Miskien noem hulle dit iets anders in Suid Africa maar dis wat hulle dit
>>> hier in Amerika noem.
>>>
>>> Dis nou 'n kar wat 'n kombinasie van petrol & battery krag gebruik.
>> Weetie
>>> rerig hoe hy oorskakel tussen die twee krag bronne nie maar dit gebeur
>>> outomaties.
>>>
>>> Wat ek weet is dat hierdie karretjies my verskriklik irreteer op die
> hoof
>>> paaie. Om 'n lang storie kort te maak, hulle is stadig!!! Die eienaar
> van
>>> die kar spaar petrol en kry tot 'n belasting afslag vannaf die IRS. Dit
>>> alles terwyl hy die res van die wereld se tyd mors met sy stadige
>> karretjie.
>>> En let wel petrol is nie baie duur in Amerika nie!!!!
>>>
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>>>>
>>>> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>> www.artslink.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74198 is 'n antwoord op boodskap #74197] Wo, 05 Maart 2003 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Al wat ons voor kan hoop is dat die "baster" karretjies sal goedkoper word
in die toekoms.

As 'n bonus sal ek dit laaik as hulle ook so bietjie vinniger word.

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b44mtu$25a7$1@news.adamastor.ac.za...
> Wat my net van die hele saak met die 'baster' karre pla, is dat dit mos 'n
> netto besparing van duur petroleum brandstof kan bespaar. Dus behoort daai
> karre vrygestel te word van belasting.
> Ek wat elke dag 40km moet 'pendel' tussen SomersetWes en die Akker sal
> sommer môre een gaan koop as hulle beskikbaar word. Ek sal ten minste R300-
> R500 aan brandstof per maand kan spaar, en dit net op ritte wat oor kort
> afstande afgelê word.
> Maar heelaas!
> Almal is dit eens dat dit kan werk, maar daar is geen aansporing om dit maak
> werk nie, of sommer net gebreak aan belangstelling daarvoor.
>
> Thys wat met so 'baster' kar sal ry. Al is dit net Bos toe!
> "Annette" wrote in message
> news:b44l8i$1rpefc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis net hier in die Kaap wat ons so mooi bestuur;))
>>
>> Ek het gelees van hierdie voertuie, maar ek dink met al die invoerkoste en
>> belastings sal die motor baie duur wees, en sal mens bitter lank met 'n
>> gewone kar en duur petrol ry voordat mens sou gelykbreek indien ooit.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Exiled" wrote in message
>> news:Fik9a.26430$kj5.13054@fe05.atl2.webusenet.com...
>>> Dis rerig jammer want dit is 'n goeie idee en spaar baie petrol. Is
> Suid
>>> Afrika het mense ook beter bestuurs etiket (hou links gaan regs
verby),
> so
>>> dit sal nie mense iriteer soos hier nie.
>>>
>>> Hier is dit ook die wet (hou regs gaan liks verby) maar die mense
> ignoreer
>>> dit want hulle het mos regte (I've got my rights). Die reg om 'n
moroon
> te
>>> wees is blykbaar een van hulle.
>>>
>>>
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3e60cbd7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nee. Dis nie vryelik beskikbaar nie, indien dit hoegenaamd te kry is.
>>>> Wouter.
>>>>
>>>> "Exiled" wrote in message
>>>> news:5n%7a.109699$KZ1.26343@fe04.atl2.webusenet.com...
>>>> Kry mens "Hybrid" motors in SA?
>>>>
>>>> Miskien noem hulle dit iets anders in Suid Africa maar dis wat hulle
> dit
>>>> hier in Amerika noem.
>>>>
>>>> Dis nou 'n kar wat 'n kombinasie van petrol & battery krag gebruik.
>>> Weetie
>>>> rerig hoe hy oorskakel tussen die twee krag bronne nie maar dit gebeur
>>>> outomaties.
>>>>
>>>> Wat ek weet is dat hierdie karretjies my verskriklik irreteer op die
>> hoof
>>>> paaie. Om 'n lang storie kort te maak, hulle is stadig!!! Die
eienaar
>> van
>>>> die kar spaar petrol en kry tot 'n belasting afslag vannaf die IRS.
> Dit
>>>> alles terwyl hy die res van die wereld se tyd mors met sy stadige
>>> karretjie.
>>>> En let wel petrol is nie baie duur in Amerika nie!!!!
>>>>
>>>>
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
>>>> > Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>>>> >
>>>> > Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> > www.artslink.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Peperduur petrol [boodskap #74200 is 'n antwoord op boodskap #74197] Wo, 05 Maart 2003 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b44mtu$25a7$1@news.adamastor.ac.za...
> Wat my net van die hele saak met die 'baster' karre pla, is dat dit mos 'n
> netto besparing van duur petroleum brandstof kan bespaar. Dus behoort daai
> karre vrygestel te word van belasting.
> Ek wat elke dag 40km moet 'pendel' tussen SomersetWes en die Akker sal
> sommer môre een gaan koop as hulle beskikbaar word. Ek sal ten minste R300-
> R500 aan brandstof per maand kan spaar, en dit net op ritte wat oor kort
> afstande afgelê word.
> Maar heelaas!
> Almal is dit eens dat dit kan werk, maar daar is geen aansporing om dit maak
> werk nie, of sommer net gebreak aan belangstelling daarvoor.
>
> Thys wat met so 'baster' kar sal ry. Al is dit net Bos toe!

En dan kan jy al daai geld in "Die Akker" gaan spandeer:-)))

Stone, wat terug dink aan die dae wat ek net om die hoek van "Die Akker"
af gebly het en soggens wakker gemaak is met die woorde "Word wakker,
word wakker, daar is drank in Die Akker!!!"
Re: Peperduur petrol [boodskap #74201 is 'n antwoord op boodskap #74197] Wo, 05 Maart 2003 12:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het met iemand in Kanada oor die motors gepraat. Honda is een van die
vervaardigers, en die basterkarre is aansienlik duurder as die regte motors.
Thys, hoekom kry jy nie vir jou 'n fiets/driewiel, monteer 'n
tweeslagmotortjie aan die ding vas en sit 'n dakkie op vir die slegte weer
kere nie.
Jy sal nou wel moet vroeër opstaan en jou ritjies kan langer duur, maar jy
gaan beslis goedkoper ry:))

Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b44mtu$25a7$1@news.adamastor.ac.za...
> Wat my net van die hele saak met die 'baster' karre pla, is dat dit mos 'n
> netto besparing van duur petroleum brandstof kan bespaar. Dus behoort daai
> karre vrygestel te word van belasting.
> Ek wat elke dag 40km moet 'pendel' tussen SomersetWes en die Akker sal
> sommer môre een gaan koop as hulle beskikbaar word. Ek sal ten minste R300-
> R500 aan brandstof per maand kan spaar, en dit net op ritte wat oor kort
> afstande afgelê word.
> Maar heelaas!
> Almal is dit eens dat dit kan werk, maar daar is geen aansporing om dit maak
> werk nie, of sommer net gebreak aan belangstelling daarvoor.
>
> Thys wat met so 'baster' kar sal ry. Al is dit net Bos toe!
> "Annette" wrote in message
> news:b44l8i$1rpefc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis net hier in die Kaap wat ons so mooi bestuur;))
>>
>> Ek het gelees van hierdie voertuie, maar ek dink met al die invoerkoste en
>> belastings sal die motor baie duur wees, en sal mens bitter lank met 'n
>> gewone kar en duur petrol ry voordat mens sou gelykbreek indien ooit.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Exiled" wrote in message
>> news:Fik9a.26430$kj5.13054@fe05.atl2.webusenet.com...
>>> Dis rerig jammer want dit is 'n goeie idee en spaar baie petrol. Is
> Suid
>>> Afrika het mense ook beter bestuurs etiket (hou links gaan regs
verby),
> so
>>> dit sal nie mense iriteer soos hier nie.
>>>
>>> Hier is dit ook die wet (hou regs gaan liks verby) maar die mense
> ignoreer
>>> dit want hulle het mos regte (I've got my rights). Die reg om 'n
moroon
> te
>>> wees is blykbaar een van hulle.
>>>
>>>
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3e60cbd7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nee. Dis nie vryelik beskikbaar nie, indien dit hoegenaamd te kry is.
>>>> Wouter.
>>>>
>>>> "Exiled" wrote in message
>>>> news:5n%7a.109699$KZ1.26343@fe04.atl2.webusenet.com...
>>>> Kry mens "Hybrid" motors in SA?
>>>>
>>>> Miskien noem hulle dit iets anders in Suid Africa maar dis wat hulle
> dit
>>>> hier in Amerika noem.
>>>>
>>>> Dis nou 'n kar wat 'n kombinasie van petrol & battery krag gebruik.
>>> Weetie
>>>> rerig hoe hy oorskakel tussen die twee krag bronne nie maar dit gebeur
>>>> outomaties.
>>>>
>>>> Wat ek weet is dat hierdie karretjies my verskriklik irreteer op die
>> hoof
>>>> paaie. Om 'n lang storie kort te maak, hulle is stadig!!! Die
eienaar
>> van
>>>> die kar spaar petrol en kry tot 'n belasting afslag vannaf die IRS.
> Dit
>>>> alles terwyl hy die res van die wereld se tyd mors met sy stadige
>>> karretjie.
>>>> En let wel petrol is nie baie duur in Amerika nie!!!!
>>>>
>>>>
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
>>>> > Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>>>> >
>>>> > Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> > www.artslink.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Belastingjuweeltjie
Volgende onderwerp: Simons se snert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 07:16:55 MGT 2024