Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vernuwing
Vernuwing [boodskap #74147] Ma, 03 Maart 2003 07:21 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n nuwe idee oor 'n taalunie van Vlaandere, Nederland en
Suid-Afrika:
*Die ganse bevolking van Nederland en Vlaandere leer Afrikaans praat
en skryf en ons maak die Afrikaans die offisiële taal in Nederland en
Vlaandere. Dit sou nie so moeilik wees nie: die Nederlanders en
Vlaminge kan dit doen in 'n paar maande want hulle leer die Afrikaans
baie gemaklik aan. Die woordeskat van Nederland en Vlaandere wat nog
nie bekend is in Afrikaans nie word in Afrikaans oorgeneem en in
geafrikaniseerde vorm aan die woordeskat van die Afrikaans toegevoeg.
Dit is vir die taalrykdom en dit sou die woordeskat van die Afrikaans
so 'n tien persent groter maak. Die bevolking van Vlaandere en
Nederland sou baie gelukkig wees want hulle sou die spelling baie
gemakkeliker vind as die spelling van die taal wat hulle nou praat.
Sodoende word ook die Afrikaans baie groter. Nou praat slegs 5,5
miljoen mense die Afrikaans en dan sou ineens 27 miljoen mense die
taal praat. Dis is al nie meer so'n klein taaltjie nie en dit sou die
kultuur van die Afrikaans baie konsolideer in die wêreld.
Ek sou dit in die teenwoordige tyd nie eens so 'n slegte idee vind
nie: dis 'n tyd van rasionalisasie, eenmakings, vereenvoudigings,
ensovoorts, ensovoorts. Dis sou nie teen die tydsgees wees nie.*

Graag die mening van die Afrikaners, asseblief.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Vernuwing [boodskap #74150 is 'n antwoord op boodskap #74147] Ma, 03 Maart 2003 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie waar jy aan die 5.5 miljoen Afrikaans sprekendes kom nie.
Ek dink ook nie ons wil so 'n klomp mense ( 21.5 miljoen) by hê wat so
vreeslik vloek nie - ons sukkel al klaar met die vloekers op die parade

Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:kis56vs7025t81eqof0plmfs1en5vobf6f@4ax.com...
> Ek het 'n nuwe idee oor 'n taalunie van Vlaandere, Nederland en
> Suid-Afrika:
> *Die ganse bevolking van Nederland en Vlaandere leer Afrikaans praat
> en skryf en ons maak die Afrikaans die offisiële taal in Nederland en
> Vlaandere. Dit sou nie so moeilik wees nie: die Nederlanders en
> Vlaminge kan dit doen in 'n paar maande want hulle leer die Afrikaans
> baie gemaklik aan. Die woordeskat van Nederland en Vlaandere wat nog
> nie bekend is in Afrikaans nie word in Afrikaans oorgeneem en in
> geafrikaniseerde vorm aan die woordeskat van die Afrikaans toegevoeg.
> Dit is vir die taalrykdom en dit sou die woordeskat van die Afrikaans
> so 'n tien persent groter maak. Die bevolking van Vlaandere en
> Nederland sou baie gelukkig wees want hulle sou die spelling baie
> gemakkeliker vind as die spelling van die taal wat hulle nou praat.
> Sodoende word ook die Afrikaans baie groter. Nou praat slegs 5,5
> miljoen mense die Afrikaans en dan sou ineens 27 miljoen mense die
> taal praat. Dis is al nie meer so'n klein taaltjie nie en dit sou die
> kultuur van die Afrikaans baie konsolideer in die wêreld.
> Ek sou dit in die teenwoordige tyd nie eens so 'n slegte idee vind
> nie: dis 'n tyd van rasionalisasie, eenmakings, vereenvoudigings,
> ensovoorts, ensovoorts. Dis sou nie teen die tydsgees wees nie.*
>
> Graag die mening van die Afrikaners, asseblief.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Vernuwing [boodskap #74153 is 'n antwoord op boodskap #74150] Ma, 03 Maart 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 3 Mar 2003 09:33:38 +0200, "Annette" wrote:

> Ek weet nie waar jy aan die 5.5 miljoen Afrikaans sprekendes kom nie.
> Ek dink ook nie ons wil so 'n klomp mense ( 21.5 miljoen) by hê wat so
> vreeslik vloek nie - ons sukkel al klaar met die vloekers op die parade
>
> Annette
>

Verskoning, Annette, ek het gelees op
http://www.insig.com/blad_vorige/sep_2002/02_09_02.html
daar is 5,8 miljoen Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika en hulle maak
14, 4 persent van die bevolking uit.
As jy dink die Nederlanders en Vlaminge vloek dan sê ek dis daarvoor
dat hulle Afrikaans moet leer!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Vernuwing [boodskap #74180 is 'n antwoord op boodskap #74153] Di, 04 Maart 2003 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sies Norbert!!!

Die mense hier is klaar met jou kakpraat.
Ek dink die opinie van die Afrikaners is nie vir die poes nie en hulle
ignoreer jou :-)))

GrRico

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:ua266vsqaebiqeps32cl1i6d1vcleq5gpn@4ax.com...
> On Mon, 3 Mar 2003 09:33:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek weet nie waar jy aan die 5.5 miljoen Afrikaans sprekendes kom nie.
>> Ek dink ook nie ons wil so 'n klomp mense ( 21.5 miljoen) by hê wat so
>> vreeslik vloek nie - ons sukkel al klaar met die vloekers op die parade
>>
>> Annette
>>
>
> Verskoning, Annette, ek het gelees op
> http://www.insig.com/blad_vorige/sep_2002/02_09_02.html
> daar is 5,8 miljoen Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika en hulle maak
> 14, 4 persent van die bevolking uit.
> As jy dink die Nederlanders en Vlaminge vloek dan sê ek dis daarvoor
> dat hulle Afrikaans moet leer!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Vernuwing [boodskap #74181 is 'n antwoord op boodskap #74180] Wo, 05 Maart 2003 00:29 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Mar 2003 00:21:59 +0100, "Rico" wrote:

> Sies Norbert!!!
>
> Die mense hier is klaar met jou kakpraat.
> Ek dink die opinie van die Afrikaners is nie vir die poes nie en hulle
> ignoreer jou :-)))
>
>
Mijn waarde Rico,

Jij bent een Nederlander, nietwaar? Dan mag ik hier ook wel in het
Nederlands antwoorden, niet?
Heb je het antwoord van Annette dan niet gelezen? Zij schreef: "Ons
wil nie so 'n klomp mense ( 21.5 miljoen) by hê wat so vreeslik vloek
nie."
Ik weet niet echt goed over welk deel van die hoop mensen dat ze het
heeft. Over die van het noorden? Of over die van het zuiden? Want ik
heb ze ongelukkig genoeg hier tesamen genomen. In ieder geval: IK
vloek nooit!
Ik denk dat ze het heeft over de Nederlanders, want de Vlamingen
hebben in Zuid-Afrika eigenlijk nooit grote bekendheid opgebouwd. De
Nederlanders wel. Daarom denk ik dat de "faam" van de Nederlanders in
Zuid-Afrika nog stamt uit lang vervlogen tijden (jullie zijn daar al
200 jaar weg, nietwaar?). Ik herinner me de uitspraak van een bekend
Frans schrijver uit die tijd (Voltaire) die het volgende schreef over
de Nederlanders: ".. Plein de canaux, plein de canards, plein de
canaille!"
Begrijp je wat ik bedoel?
Dat de Afrikaners mij momenteel ignoreren heeft waarschijnlijk andere
redenen dan hun onverschilligheid jegens mijn ideeën. Ze hebben het
momenteel nogal druk met het volgen van een crickettornooi en dat is
daar nogal belangrijk, niet? Ik begrijp hen best.
Welk recht heb jij tenslotte om als Nederlander in de naam van de
Afrikaners te spreken? Dat recht heb ik als Vlaming ook niet en ik zal
dit dan ook nooit doen. Dat zijn elementaire omgangsvormen waar jij
klaarblijkelijk nog geen kaas van gegeten hebt.
Sta me toe, beste Rico, jou te zeggen dat ik vanaf nu ook JOUW
antwoorden op mijn bijdragen hier op deze nieuwsgroep zal IGNOREREN!!!
Over MIJN kakpraat aan de Afrikaners mogen de Afrikaners oordelen;
over JOUW kakpraat aan mij mag IK oordelen.

Met beste groeten,

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: met permissie skatologiese versoek
Volgende onderwerp: Belastingjuweeltjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:40:01 MGT 2024