Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Heksery
Heksery [boodskap #74157] Ma, 03 Maart 2003 12:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is daar iemand hier wat heksery beoefen?
Blykbaar is daar wit hekse en swart hekse - rassistiese lot.
Dan is daar blykbaar die Wicans wat dink hulle is goeie hekse of so iets.
Ek vra maar, want 'n vriendin van my in die VSA het so hande-vashou in 'n
kringetjie om 'n hopie klippe byhebring, en sy dink dis maar net 'n klomp
verdwaalde siele wat nie die alledaagse lewenswyse kan hanteer nie, dus soek
hulle iets anders ( maar hulle weet nie eintlik wat nie) vir opwinding.

Ek meen nou maar, wat is die nut om 'n heks te wees as jy nie op 'n besem
kan rondvlieg en 'n groen brousel in 'n seeppot kan kook nie?:))

Annette
Re: Heksery [boodskap #74158 is 'n antwoord op boodskap #74157] Ma, 03 Maart 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roline Jacobs  is tans af-lyn  Roline Jacobs
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi,
'n gewese vriendin van my het helemal verlief geraak op toordery en noem
haar self glo ook 'n heks deesdae...sy kry haar kick daardeur dat sy
haarself half dood skrik as sy in die spiel kyk...shame...

"Annette" schrieb im Newsbeitrag
news:b3vi50$1q13nt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is daar iemand hier wat heksery beoefen?
> Blykbaar is daar wit hekse en swart hekse - rassistiese lot.
> Dan is daar blykbaar die Wicans wat dink hulle is goeie hekse of so iets.
> Ek vra maar, want 'n vriendin van my in die VSA het so hande-vashou in 'n
> kringetjie om 'n hopie klippe byhebring, en sy dink dis maar net 'n klomp
> verdwaalde siele wat nie die alledaagse lewenswyse kan hanteer nie, dus soek
> hulle iets anders ( maar hulle weet nie eintlik wat nie) vir opwinding.
>
> Ek meen nou maar, wat is die nut om 'n heks te wees as jy nie op 'n besem
> kan rondvlieg en 'n groen brousel in 'n seeppot kan kook nie?:))
>
> Annette
>
Re: Heksery [boodskap #74159 is 'n antwoord op boodskap #74157] Ma, 03 Maart 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet van 'n kl���mp hekse......almal is oor 35 en vol strooi. Vroulik
van volstruis is mos vol stront?

"Annette" skryf in boodskap news:b3vi50$1q13nt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is daar iemand hier wat heksery beoefen?
> Blykbaar is daar wit hekse en swart hekse - rassistiese lot.
> Dan is daar blykbaar die Wicans wat dink hulle is goeie hekse of so iets.
> Ek vra maar, want 'n vriendin van my in die VSA het so hande-vashou in 'n
> kringetjie om 'n hopie klippe byhebring, en sy dink dis maar net 'n klomp
> verdwaalde siele wat nie die alledaagse lewenswyse kan hanteer nie, dus soek
> hulle iets anders ( maar hulle weet nie eintlik wat nie) vir opwinding.
>
> Ek meen nou maar, wat is die nut om 'n heks te wees as jy nie op 'n besem
> kan rondvlieg en 'n groen brousel in 'n seeppot kan kook nie?:))
>
> Annette
>
Re: Heksery [boodskap #74160 is 'n antwoord op boodskap #74158] Ma, 03 Maart 2003 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Roline Jacobs" het geskryf in
:
>
> Hi,
> 'n gewese vriendin van my het helemal verlief geraak op toordery en noem
> haar self glo ook 'n heks deesdae...sy kry haar kick daardeur dat sy
> haarself half dood skrik as sy in die spiel kyk...shame...
>>

Ach, heeltemaal nie jammer nie - sommige mense moet daarvoor betaal om stuipe-bang
te mag word deur 'n Dracula-fliek met Christoffer Lee se onheilspellende kop.

:-bvb-:
uit: http://tinyurl.com/6rly
Re: Heksery [boodskap #74162 is 'n antwoord op boodskap #74160] Ma, 03 Maart 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy wil praat van stupid bang, kyk Stephen King se "Rose Red" dis
beskikbaar by die meeste video winkels. Dit was 'n reeks op Amerikaanse
T.V. gewees.
As jy dit "for real" wil doen is daar 'n toer wat hulle die "mystery ghost
bus tour" noem. Dis beskikbaar in die meeste lande, en hulle vat jou na al
hierdie "spook" plekke toe. Jy weet, plekke in jou land wat bekend is vir
sy spoke. Die toer vind plaas in die nag en dis nogal senutergend.

Suid-Afrikaners wat belangstel kan na hulle web site gaan kyk by
http://www.mysteryghostbus.co.za en daar's 'n lys van ander lande waar die
toer beskikbaar is.

Groete
Elaine

"Barend van B." wrote:
>
> Ach, heeltemaal nie jammer nie - sommige mense moet daarvoor betaal om stuipe-bang
> te mag word deur 'n Dracula-fliek met Christoffer Lee se onheilspellende kop.
>
> :-bvb-:
> uit: http://tinyurl.com/6rly
>
Re: Heksery [boodskap #74176 is 'n antwoord op boodskap #74158] Di, 04 Maart 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

ek is bly om te sien dat sy `n 'gewese' vriendin is.... mens wil jouself nie
met sulke onkruid meng nie
Re: Heksery [boodskap #74435 is 'n antwoord op boodskap #74162] Di, 11 Maart 2003 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Elaine" het geskryf in
:
>
> As jy wil praat van stupid bang, kyk Stephen King se "Rose Red" dis
> beskikbaar by die meeste video winkels. Dit was 'n reeks op Amerikaanse
> T.V. gewees.

Stuip = convulsie = saamtrek van die spiere as jy dit nie wil doen nie.
Soos in (figuurlik):
Die stuipe op die lyf jaag.
Om egte Afrikaanse sinne te maak soek ek op die web.
En so het ek daar "stuipe-bang" gevind in 'n gedig.
Maar blykbaar is hierdie te digterlik om buite 'n gedig toe te pas.

Dankie vir die wenk, Elaine, dis weer iets om te gru. :)))
Ook oulik is die Nederlandse fliek "De lift"(Die hyser), 1983, van
Dick Maas oor 'n hyser met moordadige neigings.

Ek het Hannibal (2001) - diep in die nag (baie goed vir die angs-belewing)
- in 'n fliekhuis gesien (mooi groot skerm):
Teen die einde sny Hannibal (Anthony Hopkins) 'n skyfie brein uit
Ray Liotta se geopen skedel, en bak dit. Ray Liotta (gedrug deur
Hannibal) se mond water as hy se eie gebakte brein ruik, en hy verorber die
skyfie van se eie brein smaaklik.
(Word U reeds mislik of andersins onwel? ;) )
Dan het ek 'n klein bietjie begin twyfel of ek hééél miskien - sonder dit
te besef - gedrug-en-wel, in iemands se mag gekom het, en miskien vreeslike
dinge met my dreig te gebeur.
Daai is die bewys dat hierdie toneel baie goed gemaak is.

Walglik, nê?! En na die kots, die mond goed spoel hoor! Anders los jou tande
op deur maagsuur!

> As jy dit "for real" wil doen is daar 'n toer wat hulle die "mystery ghost
> bus tour" noem. Dis beskikbaar in die meeste lande, en hulle vat jou na al
> hierdie "spook" plekke toe. Jy weet, plekke in jou land wat bekend is vir
> sy spoke. Die toer vind plaas in die nag en dis nogal senutergend.

Ek het sowaar iets gevind oor spokeuitstappies in Nederland. Maar ek dink dat
in Nederland mens 'n baie klein spokebesef het - dis eintlik meer 'n grappie.



:-bvb-:
Re: Heksery [boodskap #74439 is 'n antwoord op boodskap #74435] Di, 11 Maart 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het Hannibal gesien, ek's 'n regte "horror fanatic", maar nie 'n
"monster" een nie. Goed soos "Eight Legged Freaks" en 'Lace Placid" kyk ek
gewoonlik omdat dit snaakser is as komedies. Ek glo nie ek sal die fliek
"De lift" waarvan jy praat in SA kry nie, maar ek sal bietjie rondkyk. Rose
Red is soortgelyk, behalwe natuurlik dat dit oor 'n huis gaan wat "lewe" en
ek moet sê dit wat een van die "scariest" flieks wat ek nog gesien het.

Groete
Elaine

"Barend van B." skryf in boodskap news:ZHVCLSIW37691.7640625@Gilgamesh-frog.org...
> "Elaine" het geskryf in
> :
>>
>> As jy wil praat van stupid bang, kyk Stephen King se "Rose Red" dis
>> beskikbaar by die meeste video winkels. Dit was 'n reeks op Amerikaanse
>> T.V. gewees.
>
> Stuip = convulsie = saamtrek van die spiere as jy dit nie wil doen nie.
> Soos in (figuurlik):
> Die stuipe op die lyf jaag.
> Om egte Afrikaanse sinne te maak soek ek op die web.
> En so het ek daar "stuipe-bang" gevind in 'n gedig.
> Maar blykbaar is hierdie te digterlik om buite 'n gedig toe te pas.
>
> Dankie vir die wenk, Elaine, dis weer iets om te gru. :)))
> Ook oulik is die Nederlandse fliek "De lift"(Die hyser), 1983, van
> Dick Maas oor 'n hyser met moordadige neigings.
>
> Ek het Hannibal (2001) - diep in die nag (baie goed vir die angs-belewing)
> - in 'n fliekhuis gesien (mooi groot skerm):
> Teen die einde sny Hannibal (Anthony Hopkins) 'n skyfie brein uit
> Ray Liotta se geopen skedel, en bak dit. Ray Liotta (gedrug deur
> Hannibal) se mond water as hy se eie gebakte brein ruik, en hy verorber die
> skyfie van se eie brein smaaklik.
> (Word U reeds mislik of andersins onwel? ;) )
> Dan het ek 'n klein bietjie begin twyfel of ek hééél miskien - sonder dit
> te besef - gedrug-en-wel, in iemands se mag gekom het, en miskien vreeslike
> dinge met my dreig te gebeur.
> Daai is die bewys dat hierdie toneel baie goed gemaak is.
>
> Walglik, nê?! En na die kots, die mond goed spoel hoor! Anders los jou tande
> op deur maagsuur!
>
>> As jy dit "for real" wil doen is daar 'n toer wat hulle die "mystery ghost
>> bus tour" noem. Dis beskikbaar in die meeste lande, en hulle vat jou na al
>> hierdie "spook" plekke toe. Jy weet, plekke in jou land wat bekend is vir
>> sy spoke. Die toer vind plaas in die nag en dis nogal senutergend.
>
> Ek het sowaar iets gevind oor spokeuitstappies in Nederland. Maar ek dink dat
> in Nederland mens 'n baie klein spokebesef het - dis eintlik meer 'n grappie.
>
>
>
> :-bvb-:
>
Re: Heksery [boodskap #74440 is 'n antwoord op boodskap #74435] Di, 11 Maart 2003 21:17 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie, ek het gehoor van mense in Europa wat flou geword het, en
opgegooi het en dies meer. Miskien is ons bietjie meer "verhard" in SA,
want ek het die fliek soooo gesit en kyk en gedink: "Is dit nou dit? Is
dit nou die hele vreeslike fliek?" Ek kon regtig nie sien hoekom mense so
te kere gegaan het oor Hannibal nie. Ek het al erger gesien.
Miskien omdat ons elke dag moord en doodslag in die gesig staar is ons
miskien bietjie "gedesensitize" teenoor die hele geweld ding. Die ergste
was die stukkie brein, maar dit het my nie siek of naar gemaak nie. Ek het
al iemand se brein sien uitmekaar val in die regte lewe. Dis baie erger, en
ek het nie eers regtig gegril vir die fliek nie. Ek was net verbaas dat 'n
mens dit kan doen. Ray Liotta se spel was egter briljant gewees.

Groete
Elaine

"Barend van B." wrote:
>
> Ek het Hannibal (2001) - diep in die nag (baie goed vir die angs-belewing)
> - in 'n fliekhuis gesien (mooi groot skerm):
> Teen die einde sny Hannibal (Anthony Hopkins) 'n skyfie brein uit
> Ray Liotta se geopen skedel, en bak dit. Ray Liotta (gedrug deur
> Hannibal) se mond water as hy se eie gebakte brein ruik, en hy verorber die
> skyfie van se eie brein smaaklik.
> (Word U reeds mislik of andersins onwel? ;) )
> Dan het ek 'n klein bietjie begin twyfel of ek hééél miskien - sonder dit
> te besef - gedrug-en-wel, in iemands se mag gekom het, en miskien vreeslike
> dinge met my dreig te gebeur.
> Daai is die bewys dat hierdie toneel baie goed gemaak is.
>
Vorige onderwerp: Re: Kom saam?
Volgende onderwerp: zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 08:06:34 MGT 2024