Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » sommer net dag se
sommer net dag se [boodskap #74025] Wo, 26 Februarie 2003 09:46 na volgende boodskap
Roline Jacobs  is tans af-lyn  Roline Jacobs
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
hi,
die eerste keer gelees, lekker gelag en na gedink!Dit is lekker om my
moedertaal te lees(my afrikaans het maar vrot geword in die laaste paar
jare!).
Gedagte vir die dag(of volgende paar jare?!)

Why be SMALL minded,
if you can be BIG hearted?

volgende net as erinnering...vir die stoutes onder ons

Do not linger under the canopy of a strangers car,
and do not fumble and mess around there either,
for Thy could get pregnant
and have children against Thy will,
who will sponge on Thy pension
and multiply Thy bills!!

cheers vir eers!
Re: sommer net dag se [boodskap #74084 is 'n antwoord op boodskap #74025] Do, 27 Februarie 2003 06:37 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Roline Jacobs" skryf in boodskap news:...
> hi,
> die eerste keer gelees,

Welkom
Vorige onderwerp: Sommer nonsens, naar oulik
Volgende onderwerp: Ek wonder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 11:23:14 MGT 2024