Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Jonas
Vir Jonas [boodskap #73891] Ma, 24 Februarie 2003 06:30
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dagsê
Jy het my laasweek 'n vraag gevra, eintlik twee; of ek in die laat 70s
hier was en of dit regtig so erg was. Ek het jou geantwoord, Vrydag
al, maar my boodskap moes iewers in 'n verstopte eterpyp vasgehaak
het.

My antwoord op beide vra is ja, ek was toe al hier en van na die
Soweto storie van 1976 tot so die middel 80s het dit rêrig nogal woes
hier gegaan.

Groete, Drom
Vorige onderwerp: O Gaats!!
Volgende onderwerp: Tafelberg Brand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:35:45 MGT 2024