Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Die Die
Die Die [boodskap #73878] So, 23 Februarie 2003 17:12
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend toe hoor ek dat Die Kerkbode 'n Nuwe naam gaan kry. Toe Volksblad
en Huisgenoot hul Die gelos het, het hulle nie beweer hulle kry 'n nuwe naam
nie, net 'n verbeterde een, maar die mense van Kerkbode dink hulle het nou
'n spiksplinternuwe naam.

Annette
Vorige onderwerp: Kerk en Steve Hofmeyer
Volgende onderwerp: Fliek: God is Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 12:42:59 MGT 2024