Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » netwerk vraag vir die wat kan help
netwerk vraag vir die wat kan help [boodskap #73861] Sa, 22 Februarie 2003 08:09 na volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het 'n 24 uur konneksie na die net. Gebruik fixed IP address.
As ek egter dailup na 'n klient verloor ek connectivity met my bestaande
netwerk. Die manne se dis hoe dit werk maar ek vermoed daar moet 'n ander
metode wees om op altwee gelyktydig geconnect te wees. Jou -up moet moes
half geissoleer wees van jou LAN gedeelte. Is daar 'n manier om dit reg te
kry. Loop WIN2000PRO.

Thnx
Re: netwerk vraag vir die wat kan help [boodskap #73864 is 'n antwoord op boodskap #73861] Sa, 22 Februarie 2003 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Klink vir my soos 'n WAN "using multiple dial-up connections to establish
links".

Waarom koppel die klient nie met jou via jou "dial-in LAN" nie - dan is jul
saam op een WAN.

Of jy kan skakel tussen dial-up en LAN op jou rekenaar.

Kyk bietjie na http://www.shaunsplace.com/computers/dialupserver.htm en
miskien kry jy die antwoord daar.

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za
Re: netwerk vraag vir die wat kan help [boodskap #73865 is 'n antwoord op boodskap #73861] Sa, 22 Februarie 2003 11:35 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom gebruik jy nie iets soos VNC nie:

"VNC stands for Virtual Network Computing. It is remote control software
which allows you to view and interact with one computer (the "server") using
a simple program (the "viewer") on another computer anywhere on the
Internet. The two computers don't even have to be the same type, so for
example you can use VNC to view an office Linux machine on your Windows PC
at home. VNC is freely and publicly available and is in widespread active
use by millions throughout industry, academia and privately." -
http://www.realvnc.com

Dan kan jy die klient se rekenaar beheer via die Internet. Die klient sal
ook op die Internet moet wees met VNC.

Daar is beter (jy sal moet uithaal en betaal) programme soos PCduo, maar VNC
werk heel fluks (gratis). Probeer dit en miskien vind jy dit in elk geval
handig vir ander toepassings ook. Dis 'n klein "download" en vinnige
installasie op enige PC.

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za
Vorige onderwerp: Z.A. Irak
Volgende onderwerp: Sê DANKIE !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:12:17 MGT 2024