Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 19/2
Nuus 19/2 [boodskap #73770] Wo, 19 Februarie 2003 14:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pietertjie Marais. Eks Burgemeester van Kaapstad, Eks- Premiers van die
WesKaap, en Eks- Nuwe Nasionalepartylid, is vanmiddag deur die skerpioene in
hegtenis geneem.
Dit het iets te doen met omkoopgeld wat ontvang is terwyl hy Premier was.

Annette
Re: Nuus 19/2 [boodskap #73777 is 'n antwoord op boodskap #73770] Wo, 19 Februarie 2003 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is die dienste van die skerpioene (die vroue is sampioene) werklik nodig? Ek
betwyfel dit.

'n Dom vragie - is daar enige lid van die ANC-kabinet wie se naam nog nie
aan een of ander misdryf gekoppel is nie?

Verstrek die naam asseblief...

"Annette" skryf in boodskap news:b303is$1fpqbb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pietertjie Marais. Eks Burgemeester van Kaapstad, Eks- Premiers van die
> WesKaap, en Eks- Nuwe Nasionalepartylid, is vanmiddag deur die skerpioene in
> hegtenis geneem.
> Dit het iets te doen met omkoopgeld wat ontvang is terwyl hy Premier was.
>
> Annette
>
Re: Nuus 19/2 [boodskap #73781 is 'n antwoord op boodskap #73777] Wo, 19 Februarie 2003 17:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is seker daar is vele, hulle haal net nie die koerante nie. Dis mos net
die oortreders wat pers kry.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b30bva$c8c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is die dienste van die skerpioene (die vroue is sampioene) werklik nodig? Ek
> betwyfel dit.
>
> 'n Dom vragie - is daar enige lid van die ANC-kabinet wie se naam nog nie
> aan een of ander misdryf gekoppel is nie?
>
> Verstrek die naam asseblief...
>
> "Annette" wrote in message
> news:b303is$1fpqbb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pietertjie Marais. Eks Burgemeester van Kaapstad, Eks- Premiers van die
>> WesKaap, en Eks- Nuwe Nasionalepartylid, is vanmiddag deur die
skerpioene
> in
>> hegtenis geneem.
>> Dit het iets te doen met omkoopgeld wat ontvang is terwyl hy Premier was.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 9/2
Volgende onderwerp: Zimbabwe - Mugabe is 'n gesinsman ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 02:58:11 MGT 2024