Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Keppler Wessels
Keppler Wessels [boodskap #73556] Vr, 14 Februarie 2003 17:57 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Keppler saai gister die wedstryd uit die Baai uit tussen NZ en die Windies.
Daar is seker min ouens wat so mooi Engels kan praat soos Keppler - en dit
sluit die Engelse self in.
Ook, daar is min Afrikaanse omroepers wat Afrikaans kan praat soos Keppler.
'n Man om op trots te wees. Ek wens daar was meer.
Re: Keppler Wessels [boodskap #73558 is 'n antwoord op boodskap #73556] Vr, 14 Februarie 2003 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
daar is ook min batsman wat overs kan "eet" soos ou Kepler. Kepler kon 'n
oneday soos 'n 5 dae toets laat voel.

"Jonas" skryf in boodskap news:b2jalr$97g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Keppler saai gister die wedstryd uit die Baai uit tussen NZ en die Windies.
> Daar is seker min ouens wat so mooi Engels kan praat soos Keppler - en dit
> sluit die Engelse self in.
> Ook, daar is min Afrikaanse omroepers wat Afrikaans kan praat soos Keppler.
> 'n Man om op trots te wees. Ek wens daar was meer.
>
Re: Keppler Wessels [boodskap #73616 is 'n antwoord op boodskap #73556] So, 16 Februarie 2003 01:47 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
hy klink soos 'n skaap as hy engels praat.

"Jonas" skryf in boodskap news:b2jalr$97g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Keppler saai gister die wedstryd uit die Baai uit tussen NZ en die Windies.
> Daar is seker min ouens wat so mooi Engels kan praat soos Keppler - en dit
> sluit die Engelse self in.
> Ook, daar is min Afrikaanse omroepers wat Afrikaans kan praat soos Keppler.
> 'n Man om op trots te wees. Ek wens daar was meer.
>
Vorige onderwerp: Matriekwiskundeantwoordstel -2002
Volgende onderwerp: Matriekwiskundevraestel - 2002
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:44:25 MGT 2024