Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Speedy se huis
Speedy se huis [boodskap #714] Di, 10 Junie 2003 05:45 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek reg onhou was dit jy wat genoem het dat jy onder 'n brug iewers bly?
Of laat my gehue my in die steek? Hoe hou jy dit in die koue? Of het jy 'n
elektriese kampvuur? As dit die geval is met jy seker krag tap iewers..?

-Andries
--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Speedy se huis [boodskap #723 is 'n antwoord op boodskap #714] Di, 10 Junie 2003 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> LOL. Jy het die verkeerde ding gekies! As kind het ek my een keer so
> ooreet aan vetkoek dat ek daarna nooit weer eers daarna kon kyk nie!
> Besides, die Hollanders het mos oliebolle, wat amper dieselfde is.

Ek het dieselfde paadjie met OBS geloop...

--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Speedy se huis [boodskap #724 is 'n antwoord op boodskap #714] Di, 10 Junie 2003 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> Wat is OBS?

Old Brown Sherry. Ek het by die dood omgedraai..om nie eers van die volgende
dag te praat nie.

--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Speedy se huis [boodskap #726 is 'n antwoord op boodskap #714] Di, 10 Junie 2003 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bc55dn$6o1$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> As ek reg onhou was dit jy wat genoem het dat jy onder 'n brug iewers bly?
> Of laat my gehue my in die steek? Hoe hou jy dit in die koue? Of het jy 'n
> elektriese kampvuur? As dit die geval is met jy seker krag tap iewers..?
>
> -Andries
> --
> Powered by Linux Mandrake 9.0


Hy het die hele ding nog onlangs beskryf, so hy is definitief onder die
brug. En dit word vrek koud in die wes transvaal, so ek sou ook wou weet hoe
hy warm bly.

Lorinda
Re: Speedy se huis [boodskap #735 is 'n antwoord op boodskap #726] Di, 10 Junie 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jun 2003 18:52:37 +0100, "Lorinda" wrote:

As ek reg onhou was dit jy wat genoem het dat jy onder 'n brug iewers
bly?
Of laat my gehue my in die steek? Hoe hou jy dit in die koue? Of het
jy 'n
elektriese kampvuur? As dit die geval is met jy seker krag tap
iewers..?

-Andries
>
>
Hy het die hele ding nog onlangs beskryf, so hy is definitief onder
die brug. En dit word vrek koud in die wes transvaal, so ek sou ook
wou weet hoe hy warm bly.

Lorinda


Dan verstaan julle mos albei waarom ek so nag
dat Lorinda moet kom kuier.

Speedy
Re: Speedy se huis [boodskap #736 is 'n antwoord op boodskap #726] Di, 10 Junie 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jun 2003 18:52:37 +0100, "Lorinda" wrote:


Maar, laat ek julle van een voordeel vertel
van in die boendoes bly.
Is julle nuuskierig oor my aandete vanaand?
Ja, kom ek doen dit aan julle.
Terwyl jul alweer dieselfde vervelige kreef, kaviaar,
ravioli en sampioene eet, soos elke ander aand,
smul ek vanaand aan heerlike warm vetkoek en stroop!

Waar kan jy daar in julle beskawings dìt kry
om te eet?

Speedy, met Caramel stroop om sy mond.
Re: Speedy se huis [boodskap #737 is 'n antwoord op boodskap #735] Di, 10 Junie 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:1v7cevk075n3hiedv4leog66nmtoenie09@4ax.com...
> On Tue, 10 Jun 2003 18:52:37 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
> As ek reg onhou was dit jy wat genoem het dat jy onder 'n brug iewers
> bly?
> Of laat my gehue my in die steek? Hoe hou jy dit in die koue? Of het
> jy 'n
> elektriese kampvuur? As dit die geval is met jy seker krag tap
> iewers..?
>
> -Andries
>>
>>
> Hy het die hele ding nog onlangs beskryf, so hy is definitief onder
> die brug. En dit word vrek koud in die wes transvaal, so ek sou ook
> wou weet hoe hy warm bly.
>
> Lorinda
>
>
> Dan verstaan julle mos albei waarom ek so nag
> dat Lorinda moet kom kuier.
>
> Speedy
>

Het jy gesien wat gaan nou weer daar oorkant aan? Du Plessis?

Lorinda
Re: Speedy se huis [boodskap #738 is 'n antwoord op boodskap #737] Di, 10 Junie 2003 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jun 2003 19:28:51 +0100, "Lorinda" wrote:

>

>>
>
> Het jy gesien wat gaan nou weer daar oorkant aan? Du Plessis?
>
> Lorinda
>
>

Sug - Nee, maar ek gaan nou kyk.

Du Plessis
Re: Speedy se huis [boodskap #739 is 'n antwoord op boodskap #736] Di, 10 Junie 2003 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:mf8cevk67nvqspthbv6mo92keu6k799mga@4ax.com...
> On Tue, 10 Jun 2003 18:52:37 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
> Maar, laat ek julle van een voordeel vertel
> van in die boendoes bly.
> Is julle nuuskierig oor my aandete vanaand?
> Ja, kom ek doen dit aan julle.
> Terwyl jul alweer dieselfde vervelige kreef, kaviaar,
> ravioli en sampioene eet, soos elke ander aand,
> smul ek vanaand aan heerlike warm vetkoek en stroop!
>
> Waar kan jy daar in julle beskawings dít kry
> om te eet?
>
> Speedy, met Caramel stroop om sy mond.
>

LOL. Jy het die verkeerde ding gekies! As kind het ek my een keer so ooreet
aan vetkoek dat ek daarna nooit weer eers daarna kon kyk nie! Besides, die
Hollanders het mos oliebolle, wat amper dieselfde is.

Lorinda
Re: Speedy se huis [boodskap #740 is 'n antwoord op boodskap #723] Di, 10 Junie 2003 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bc58bt$9ll$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>> LOL. Jy het die verkeerde ding gekies! As kind het ek my een keer so
>> ooreet aan vetkoek dat ek daarna nooit weer eers daarna kon kyk nie!
>> Besides, die Hollanders het mos oliebolle, wat amper dieselfde is.
>
> Ek het dieselfde paadjie met OBS geloop...
>

Wat is OBS?

Lorinda
Re: Speedy se huis [boodskap #741 is 'n antwoord op boodskap #738] Di, 10 Junie 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jun 2003 20:34:00 +0200, Speedy Conzales
wrote:

> On Tue, 10 Jun 2003 19:28:51 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>
>>>
>>
>> Het jy gesien wat gaan nou weer daar oorkant aan? Du Plessis?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Sug - Nee, maar ek gaan nou kyk.
>
> Du Plessis
>
>
Gits, sy't my alweer uitgevang

groete
Lorinda & Glücklich
Re: Speedy se huis [boodskap #742 is 'n antwoord op boodskap #740] Di, 10 Junie 2003 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jun 2003 19:40:00 +0100, "Lorinda" wrote:


>>
>
> Wat is OBS?
>
> Lorinda
>
>
oliebollesmul
Re: Speedy se huis [boodskap #743 is 'n antwoord op boodskap #724] Di, 10 Junie 2003 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bc58of$9s8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>> Wat is OBS?
>
> Old Brown Sherry. Ek het by die dood omgedraai..om nie eers van die volgende
> dag te praat nie.
>
En waarom, Andries, het dit gedrink? Dis dan so soet! Jy moes baie baie naar
gewees! Net die idee laat my ril.

Lorinda
Re: Speedy se huis [boodskap #744 is 'n antwoord op boodskap #742] Di, 10 Junie 2003 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:io9cev4etdo76o5v6n6a7q0d7raigommkk@4ax.com...
> On Tue, 10 Jun 2003 19:40:00 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>>
>>
>> Wat is OBS?
>>
>> Lorinda
>>
>>
> oliebollesmul

Nou weet jy wat om nie na sy housewarming te vat nie.

Lorinda
Re: Speedy se huis [boodskap #745 is 'n antwoord op boodskap #741] Di, 10 Junie 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:bf9cev01ba1mi2qo7thimad3h9r5snavjo@4ax.com...
> On Tue, 10 Jun 2003 20:34:00 +0200, Speedy Conzales
> wrote:
>
>> On Tue, 10 Jun 2003 19:28:51 +0100, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>>
>>
>>>>
>>>
>>> Het jy gesien wat gaan nou weer daar oorkant aan? Du Plessis?
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>>
>>
>> Sug - Nee, maar ek gaan nou kyk.
>>
>> Du Plessis
>>
>>
> Gits, sy't my alweer uitgevang
>
> groete
> Lorinda & Glücklich

Jy geniet die besigheid baie.... Het niemand haar al ooit vertel hoe om te
kyk waar 'n pos vandaan kom nie?

Lorinda
Re: Speedy se huis [boodskap #746 is 'n antwoord op boodskap #743] Di, 10 Junie 2003 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> En waarom, Andries, het dit gedrink? Dis dan so soet! Jy moes baie baie
> naar gewees! Net die idee laat my ril.

Stel jou net die volgende oggend voor as jy op 'n lee maag probeer koffie
drink...let wel, probeer.

Lee maag+ wingerdkoors+koffie= ??

--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Speedy se huis [boodskap #747 is 'n antwoord op boodskap #745] Di, 10 Junie 2003 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Habenero  is tans af-lyn  Habenero
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 10 Jun 2003 20:11:59 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:bf9cev01ba1mi2qo7thimad3h9r5snavjo@4ax.com...
>>
> Jy geniet die besigheid baie.... Het niemand haar al ooit vertel hoe om te
> kyk waar 'n pos vandaan kom nie?
>
> Lorinda
>
>

Sal nie help ek verknies my daaroor nie:-(

Ja, twee mans, en ek kan nie name onthou nie
maar wil dink dat die plaasvark een van hulle was,
het eendag toe sy weer iemand beskuldig het van
ek te wees, genoem dat hulle haar geleer het om
die oorsprong van pos op te spoor. En dit ook
genoem dat sy tog steeds nie weet hoe om dit
te doen nie.

Sy het dit weggepraat met haar ou storie van
forensiese spore wat my verklap.

Ek wens ek het 'n lys opgestel van al die name
wat sy al beskuldig het van ek te wees.

Daar was 'n tyd gelede iemand wat gereelde
regse praatjies verkondig het, en ek kan nie sy
naam onthou nie, wat dit nooit ontken het wanneer
sy hom (of my:-) beskuldig het van een te wees nie.

Danielle het moeite gedoen om vir haar te verduidelik
hoe om dit te doen. Ek het lekker vies geraak vir haar
en haar geskakel en kon nie by haar man verby kom
nie. Hy wou net nie gehad het dat ek met haar praat nie.

Partykeer glo ek dat sy nie regtig so dom kan wees nie.
Want in ander opsigte klink sy heel intelligent. Ek dink
sy speel net 'n speletjie.

Eendag het ek gesê dat ek nou dik is vir hulle en miskien
môre, miskien volgende week, miskien volgende maand
sal terugkom. Ek wil net vir 'n rukkie hulle uit my gestel
uit kry.

Haar antwoord was iets soos: 'Geniet jou vakansie, ek
sal intussen maak of jy steeds hier is."
Re: Speedy se huis [boodskap #748 is 'n antwoord op boodskap #747] Di, 10 Junie 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jun 2003 21:25:43 +0200, Habenero wrote:

>
fcit, die naam was vir haar bedoel:-)
Re: Speedy se huis [boodskap #749 is 'n antwoord op boodskap #747] Di, 10 Junie 2003 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Habenero" skryf in boodskap news:3fbcevceabkbf1vgk7gvmu243d1rqhi5qq@4ax.com...
> On Tue, 10 Jun 2003 20:11:59 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Speedy Conzales" wrote in message
>> news:bf9cev01ba1mi2qo7thimad3h9r5snavjo@4ax.com...
>>>
>> Jy geniet die besigheid baie.... Het niemand haar al ooit vertel hoe om te
>> kyk waar 'n pos vandaan kom nie?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Sal nie help ek verknies my daaroor nie:-(
>
> Ja, twee mans, en ek kan nie name onthou nie
> maar wil dink dat die plaasvark een van hulle was,
> het eendag toe sy weer iemand beskuldig het van
> ek te wees, genoem dat hulle haar geleer het om
> die oorsprong van pos op te spoor. En dit ook
> genoem dat sy tog steeds nie weet hoe om dit
> te doen nie.
>
> Sy het dit weggepraat met haar ou storie van
> forensiese spore wat my verklap.
>
> Ek wens ek het 'n lys opgestel van al die name
> wat sy al beskuldig het van ek te wees.
>
> Daar was 'n tyd gelede iemand wat gereelde
> regse praatjies verkondig het, en ek kan nie sy
> naam onthou nie, wat dit nooit ontken het wanneer
> sy hom (of my:-) beskuldig het van een te wees nie.
>
> Danielle het moeite gedoen om vir haar te verduidelik
> hoe om dit te doen. Ek het lekker vies geraak vir haar
> en haar geskakel en kon nie by haar man verby kom
> nie. Hy wou net nie gehad het dat ek met haar praat nie.
>
> Partykeer glo ek dat sy nie regtig so dom kan wees nie.
> Want in ander opsigte klink sy heel intelligent. Ek dink
> sy speel net 'n speletjie.
>
> Eendag het ek gesê dat ek nou dik is vir hulle en miskien
> môre, miskien volgende week, miskien volgende maand
> sal terugkom. Ek wil net vir 'n rukkie hulle uit my gestel
> uit kry.
>
> Haar antwoord was iets soos: 'Geniet jou vakansie, ek
> sal intussen maak of jy steeds hier is."


Ja, ek dink ook dis 'n speletjie. Jou vertelling hier bo is interessant, ek
wonder hoekom hy nie wou he jy moet met haar praat nie. Was jy dalk nie die
eerste een nie? Ek het haar ook presies gese ( so tussen die "tongue in
cheek stuff" deur) hoe om my by die werk in die hande te kry. Sy het sover
ek weet nooit probeer nie.

Lorinda
Re: Speedy se huis [boodskap #750 is 'n antwoord op boodskap #746] Di, 10 Junie 2003 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bc5aue$b5p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>> En waarom, Andries, het dit gedrink? Dis dan so soet! Jy moes baie baie
>> naar gewees! Net die idee laat my ril.
>
> Stel jou net die volgende oggend voor as jy op 'n lee maag probeer koffie
> drink...let wel, probeer.
>
> Lee maag+ wingerdkoors+koffie= ??
>

Ek wil my dit glad nie voorstel nie. Jy was baie gelukking om nie in die
hospitaal te beland nie! Jou ondervinding wen my vetkoek vreet "hands down".
Wat drink jy deesdae?

Lorinda
Re: Speedy se huis [boodskap #751 is 'n antwoord op boodskap #750] Di, 10 Junie 2003 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Ek wil my dit glad nie voorstel nie. Jy was baie gelukking om nie in die
> hospitaal te beland nie! Jou ondervinding wen my vetkoek vreet "hands
> down". Wat drink jy deesdae?

Al wat ek drink as ek saam met vriende uitgaan is Red Heart Rum en Coke.
Die noodlot het my geleer om nie deurmekaar te drink nie. Al wanneer ek
iets anders drink is wanneer een van my vriende vir my 'n dop koop. Behalwe
as dit OBS is, net die reuk wil my laat katte skiet.

Ek hou ook van tafelwyne...as dit matig ingeneem word. :-))

--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Speedy se huis [boodskap #752 is 'n antwoord op boodskap #751] Di, 10 Junie 2003 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bc5cde$c34$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>> Ek wil my dit glad nie voorstel nie. Jy was baie gelukking om nie in die
>> hospitaal te beland nie! Jou ondervinding wen my vetkoek vreet "hands
>> down". Wat drink jy deesdae?
>
> Al wat ek drink as ek saam met vriende uitgaan is Red Heart Rum en Coke.
> Die noodlot het my geleer om nie deurmekaar te drink nie. Al wanneer ek
> iets anders drink is wanneer een van my vriende vir my 'n dop koop. Behalwe
> as dit OBS is, net die reuk wil my laat katte skiet.
>
> Ek hou ook van tafelwyne...as dit matig ingeneem word. :-))
>

Ek het die uitdrukking "katte skiet" in jare nie gehoor nie... Ek moes vir
'n oomblik dink wat dit beteken. Ek drink net 'n glas wyn met ete. Ek is
hopeloos met drank, ek het geen tolerance daarvoor nie. Ek wens ek kon by 'n
pub instap en "rum and coke" bestel en dit drink... As ek saam met vriende
uitgaan drink ek gewoonlik soda water.

Lorinda
Re: Speedy se huis [boodskap #753 is 'n antwoord op boodskap #749] Di, 10 Junie 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jun 2003 20:38:21 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> Ja, ek dink ook dis 'n speletjie. Jou vertelling hier bo is interessant, ek
> wonder hoekom hy nie wou he jy moet met haar praat nie. Was jy dalk nie die
> eerste een nie? Ek het haar ook presies gese ( so tussen die "tongue in
> cheek stuff" deur) hoe om my by die werk in die hande te kry. Sy het sover
> ek weet nooit probeer nie.
>
> Lorinda
>
>

Ek het Engels gepraat en nie gesê wie ek is nie.
Ook nie gesê van waar ek praat nie.
En tydverskil in ag geneem, moes
dit omtrent 0730 by hulle
gewees het. Ek was
nie lus om vir hom
te sê wie ek is
nie. Sy stem
klink soos
die van
'n
Vrystaatse boer.
Re: Speedy se huis [boodskap #754 is 'n antwoord op boodskap #753] Di, 10 Junie 2003 20:17 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:ciecevg7nnievsi3t93ksnjkoajaj53hec@4ax.com...
> On Tue, 10 Jun 2003 20:38:21 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> Ja, ek dink ook dis 'n speletjie. Jou vertelling hier bo is interessant, ek
>> wonder hoekom hy nie wou he jy moet met haar praat nie. Was jy dalk nie die
>> eerste een nie? Ek het haar ook presies gese ( so tussen die "tongue in
>> cheek stuff" deur) hoe om my by die werk in die hande te kry. Sy het sover
>> ek weet nooit probeer nie.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek het Engels gepraat en nie gesê wie ek is nie.
> Ook nie gesê van waar ek praat nie.
> En tydverskil in ag geneem, moes
> dit omtrent 0730 by hulle
> gewees het. Ek was
> nie lus om vir hom
> te sê wie ek is
> nie. Sy stem
> klink soos
> die van
> 'n
> Vrystaatse boer.
>
Hmmm. Ek sou se dit het vantevore gebeur. Sy is al lank op daai groep en
baie mense was al baie kwaad vir haar.

Lorinda
Vorige onderwerp: Probeer is die beste geweer 2
Volgende onderwerp: MidiBoer is terug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 09:21:53 MGT 2024