Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat gaan aan in Zimbabwe?
Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73370] Wo, 12 Februarie 2003 13:33 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vriende se plaas is nou, in die laaste week, met die mielie-oes op die land
"gevat".
Al die boere in die omgewing het oornag bymekaar gekom om die oes te stroop
vir hulle vriende.

Ons aanvaar gelate dat sake daar genormaliseer het. Maar, die plaasvattery
duur dus voort.

Zimbawe is erger as die "ou" Suid-Afrika. Toe daar "beslag" gelê is op
iemand se eiendom is hy daarvoor vergoed - maar nie in Zim nie.
Desnieteenstaande praat die RSA-regering die situasie daar goed.

Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73372 is 'n antwoord op boodskap #73370] Wo, 12 Februarie 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?

My vriendin wat in Pretoria bly, se seun
werk nog altyd vir ABSA ( dink ek) in Harare,
en ek het sopas weer 'n brief gekry waarin sy
weer sê Harare is veiliger as Pretoria. En my
vriendin is nie 'n kommunis nie. Sy is heel-
waarskynlik nog altyd NP of regser. So moenie
weer begin skree dat sy lieg nie.

Gloudina
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73382 is 'n antwoord op boodskap #73372] Wo, 12 Februarie 2003 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ra...  is tans af-lyn  ra...
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 12 Feb 2003 14:04:52 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Jonas wrote:
>
>
>> Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?
>
> My vriendin wat in Pretoria bly, se seun
> werk nog altyd vir ABSA ( dink ek) in Harare,
> en ek het sopas weer 'n brief gekry waarin sy
> weer sê Harare is veiliger as Pretoria. En my
> vriendin is nie 'n kommunis nie. Sy is heel-
> waarskynlik nog altyd NP of regser. So moenie
> weer begin skree dat sy lieg nie.
>
> Gloudina
>
Omdat jou vriendin se seun so se kan dit nie anders dan die waarheid
wees nie.
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73383 is 'n antwoord op boodskap #73372] Wo, 12 Februarie 2003 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
En my ouma glo aan die tokkelossie

skryf in boodskap news:3E4A548F.5050100@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?
>
> My vriendin wat in Pretoria bly, se seun
> werk nog altyd vir ABSA ( dink ek) in Harare,
> en ek het sopas weer 'n brief gekry waarin sy
> weer sê Harare is veiliger as Pretoria. En my
> vriendin is nie 'n kommunis nie. Sy is heel-
> waarskynlik nog altyd NP of regser. So moenie
> weer begin skree dat sy lieg nie.
>
> Gloudina
>
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73385 is 'n antwoord op boodskap #73382] Wo, 12 Februarie 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek neem aan die vriendin se seun by Absa in Harare besit 'n plaas wat nie
gekonfiskeer is nie.
Ek neem ook aan die vriendin se seun by Absa in Harare beweeg nie in
dieselfde kringe as Andy Flower en Henry Olonga nie, wat bereid is om hulle
krieket toekoms op die spel te plaas om die toestand van wat daar aangaan op
'n forum te plaas waar meer mense kan kennis neem wat daar aangaan.

Annette

"DR" skryf in boodskap news:3e4a7b82.18988341@news.planet.nl...
> On Wed, 12 Feb 2003 14:04:52 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>
>>> Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?
>>
>> My vriendin wat in Pretoria bly, se seun
>> werk nog altyd vir ABSA ( dink ek) in Harare,
>> en ek het sopas weer 'n brief gekry waarin sy
>> weer sê Harare is veiliger as Pretoria. En my
>> vriendin is nie 'n kommunis nie. Sy is heel-
>> waarskynlik nog altyd NP of regser. So moenie
>> weer begin skree dat sy lieg nie.
>>
>> Gloudina
>>
> Omdat jou vriendin se seun so se kan dit nie anders dan die waarheid
> wees nie.
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73386 is 'n antwoord op boodskap #73383] Wo, 12 Februarie 2003 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik is daar 'n tokkelossie - dis hoekom ons bed op 4 bakstene omder
elke poot staan:))
Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:b2dutg$hqd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En my ouma glo aan die tokkelossie
>
>
> skryf in boodskap news:3E4A548F.5050100@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>
>>> Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?
>>
>> My vriendin wat in Pretoria bly, se seun
>> werk nog altyd vir ABSA ( dink ek) in Harare,
>> en ek het sopas weer 'n brief gekry waarin sy
>> weer sê Harare is veiliger as Pretoria. En my
>> vriendin is nie 'n kommunis nie. Sy is heel-
>> waarskynlik nog altyd NP of regser. So moenie
>> weer begin skree dat sy lieg nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73387 is 'n antwoord op boodskap #73372] Wo, 12 Februarie 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - my vriende in Zim het ook geen rede om te lieg nie ...
Feit van die saak is hulle eiendom is gevat - en ek probeer peil wat die
stand van sake is in daardie plek. Die RSA-regering doen alles in hul vermoë
om die indruk te skep dat alles in Zim onder beheer is. Feit van die saak
dit is nie - en die grondgrypery gaan voort. Ietwat kommerwekkend - veral
vir die siele wat daar bly.
skryf in boodskap news:3E4A548F.5050100@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?
>
> My vriendin wat in Pretoria bly, se seun
> werk nog altyd vir ABSA ( dink ek) in Harare,
> en ek het sopas weer 'n brief gekry waarin sy
> weer sê Harare is veiliger as Pretoria. En my
> vriendin is nie 'n kommunis nie. Sy is heel-
> waarskynlik nog altyd NP of regser. So moenie
> weer begin skree dat sy lieg nie.
>
> Gloudina
>
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73394 is 'n antwoord op boodskap #73385] Wo, 12 Februarie 2003 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ek neem aan die vriendin se seun by Absa in Harare besit 'n plaas wat nie
> gekonfiskeer is nie.
> Ek neem ook aan die vriendin se seun by Absa in Harare beweeg

Oppas tog so effentjies, en moenie weer
vir Tant Souf en haar man bel nie.

Die mense van Swellendam
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73395 is 'n antwoord op boodskap #73385] Wo, 12 Februarie 2003 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ek neem ook aan die vriendin se seun by Absa in Harare beweeg nie in
> dieselfde kringe as Andy Flower en Henry Olonga nie, wat bereid is om hulle
> krieket toekoms op die spel te plaas om die toestand van wat daar aangaan op
> 'n forum te plaas waar meer mense kan kennis neem wat daar aangaan.

Ek bewonder die mense soos Flower en Olonga,
want hulle het gedoen wat baie van ons gedoen
het om die aandag te plaas op die toestand van
sake in SA toe daar dinge "aangegaan" het wat
gekritiseer moes word. Maar verduidelik my weer
hoe wat in Zimbabwe enigsins erger is as die
grondgrypery wat in die tagtigerjare in SA
aangegaan het, en hoe is Mbeki se stilswye
anders as dié van Reagan en Thatcher s'n?
En wat het jy toe gedoen oor daardie toestand
van sake?

Gloudina
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73398 is 'n antwoord op boodskap #73370] Wo, 12 Februarie 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Kaffers - dit is wat daar aangaan. Hipergepigmenteerde IK beroofde etc etc

"Jonas" skryf in boodskap news:b2dif6$a60$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vriende se plaas is nou, in die laaste week, met die mielie-oes op die land
> "gevat".
> Al die boere in die omgewing het oornag bymekaar gekom om die oes te stroop
> vir hulle vriende.
>
> Ons aanvaar gelate dat sake daar genormaliseer het. Maar, die plaasvattery
> duur dus voort.
>
> Zimbawe is erger as die "ou" Suid-Afrika. Toe daar "beslag" gelê is op
> iemand se eiendom is hy daarvoor vergoed - maar nie in Zim nie.
> Desnieteenstaande praat die RSA-regering die situasie daar goed.
>
> Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?
>
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73399 is 'n antwoord op boodskap #73387] Wo, 12 Februarie 2003 22:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Moet jou nie steur aan die vrou nie - sy hoor vd klok, maar weet nie eers vd
bel nie. Het 'n oningeligte opinie oor alles..!

"Jonas" skryf in boodskap news:b2e2th$k1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Antie - my vriende in Zim het ook geen rede om te lieg nie ...
> Feit van die saak is hulle eiendom is gevat - en ek probeer peil wat die
> stand van sake is in daardie plek. Die RSA-regering doen alles in hul vermoë
> om die indruk te skep dat alles in Zim onder beheer is. Feit van die saak
> dit is nie - en die grondgrypery gaan voort. Ietwat kommerwekkend - veral
> vir die siele wat daar bly.
> skryf in boodskap news:3E4A548F.5050100@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>
>>> Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?
>>
>> My vriendin wat in Pretoria bly, se seun
>> werk nog altyd vir ABSA ( dink ek) in Harare,
>> en ek het sopas weer 'n brief gekry waarin sy
>> weer sê Harare is veiliger as Pretoria. En my
>> vriendin is nie 'n kommunis nie. Sy is heel-
>> waarskynlik nog altyd NP of regser. So moenie
>> weer begin skree dat sy lieg nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73403 is 'n antwoord op boodskap #73395] Do, 13 Februarie 2003 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - soos ek sê - in Zim vergoed hulle nie eens die mense wie se grond
gevat word nie. Tydens apartheid was almal vergoed - en die rekords bestaan.
Maar ek stem saam - Flower en Olanga verdien medaljes. Moet ook nie van die
Natalse speler Stewart vergeet nie. Die speler se stemme is baie luider ...
skryf in boodskap news:3E4AC045.4010003@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek neem ook aan die vriendin se seun by Absa in Harare beweeg nie in
>> dieselfde kringe as Andy Flower en Henry Olonga nie, wat bereid is om hulle
>> krieket toekoms op die spel te plaas om die toestand van wat daar aangaan op
>> 'n forum te plaas waar meer mense kan kennis neem wat daar aangaan.
>
> Ek bewonder die mense soos Flower en Olonga,
> want hulle het gedoen wat baie van ons gedoen
> het om die aandag te plaas op die toestand van
> sake in SA toe daar dinge "aangegaan" het wat
> gekritiseer moes word. Maar verduidelik my weer
> hoe wat in Zimbabwe enigsins erger is as die
> grondgrypery wat in die tagtigerjare in SA
> aangegaan het, en hoe is Mbeki se stilswye
> anders as dié van Reagan en Thatcher s'n?
> En wat het jy toe gedoen oor daardie toestand
> van sake?
>
> Gloudina
>
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73571 is 'n antwoord op boodskap #73395] Vr, 14 Februarie 2003 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Maar verduidelik my weer hoe wat in Zimbabwe enigsins erger is as die
grondgrypery wat in die tagtigerjare in SA aangegaan het.

Gloudina

Verduidelik asb aan my wat die verskil is in dit wat op die oomblik in
Kanada aan die gang is tov grond en grond hervorming , en dit wat op die
oomblik aan die gang is in Zimbabwe.
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73574 is 'n antwoord op boodskap #73571] Vr, 14 Februarie 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Riaan wrote:

> Verduidelik asb aan my wat die verskil is in dit wat op die oomblik in
> Kanada aan die gang is tov grond en grond hervorming , en dit wat op die
> oomblik aan die gang is in Zimbabwe.

Daar is baie baie ooreenkomste. Daagliks
word daar meer grond weggeneem van setlaars
van oorsee en teruggegee aan die mense wat
daar gebly het voor die sestiende en
sewentiende eeue. Die proses is aan die gang,
maar gaan duidelik ook nog te stadig vir
sommiges. Dit behoort die inwoners van
downtown Vancouver senuweeagtig te maak, want
na regte behoort daardie dele ook aan Eerste
Nasies.

Gloudina
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73588 is 'n antwoord op boodskap #73574] Sa, 15 Februarie 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Antie glousienaar,

Gaan hulle nou jou woonplekkie ook wegvat en vir die rooi indiane gee?Of het
jy hulle destyds uitgemoor?
skryf in boodskap news:3E4D716C.7040003@rogers.com...
>
> Riaan wrote:
>
>
>> Verduidelik asb aan my wat die verskil is in dit wat op die oomblik in
>> Kanada aan die gang is tov grond en grond hervorming , en dit wat op die
>> oomblik aan die gang is in Zimbabwe.
>
>
> Daar is baie baie ooreenkomste. Daagliks
> word daar meer grond weggeneem van setlaars
> van oorsee en teruggegee aan die mense wat
> daar gebly het voor die sestiende en
> sewentiende eeue. Die proses is aan die gang,
> maar gaan duidelik ook nog te stadig vir
> sommiges. Dit behoort die inwoners van
> downtown Vancouver senuweeagtig te maak, want
> na regte behoort daardie dele ook aan Eerste
> Nasies.
>
> Gloudina
>
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73605 is 'n antwoord op boodskap #73588] Sa, 15 Februarie 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul wrote:

> Gaan hulle nou jou woonplekkie ook wegvat en vir die rooi indiane gee?Of het
> jy hulle destyds uitgemoor?

Gelukkig, du plessis, doen hulle dinge hier
in Kanada op 'n taamlik redelike manier, wat
aanneemlik tot op 'n sekere punt vir die
Eerste Nasies is : Alle grond, wat deur
bindende ooreenkomste tussen die oorspronklike
eerste nasies en die setlaars uit Europa gedek
word, word nou beskou as grond wat vry is van
die eise van die Eerste Nasies. Maar daar waar
daar nooit ooreenkomste onderteken is nie, maar
waar die witman maar net ingevaar het en oorgeneem
het, daar word daar nou ooreenkomste in die howe
aangegaan. Dis hoe sommige Eerste Nasies omtrent
een-derde van British Columbia nou onder hulle
beheer kry.
Mens moet natuurlik ook in ag neem dat enige
lid van die Eerste Nasie wat buite sy stamgebied
wil bly, volle Kanadese burgerskap het met al die
voorregte en verantwoordelikhede wat dit insluit.
As hy egter binne sy stamgebied bly, is hy vry van
belastingbetaal aan die federale regering.

Gloudina
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73628 is 'n antwoord op boodskap #73372] So, 16 Februarie 2003 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is die seun swart Gloudina?

skryf in boodskap news:3E4A548F.5050100@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?
>
> My vriendin wat in Pretoria bly, se seun
> werk nog altyd vir ABSA ( dink ek) in Harare,
> en ek het sopas weer 'n brief gekry waarin sy
> weer sê Harare is veiliger as Pretoria. En my
> vriendin is nie 'n kommunis nie. Sy is heel-
> waarskynlik nog altyd NP of regser. So moenie
> weer begin skree dat sy lieg nie.
>
> Gloudina
>
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73629 is 'n antwoord op boodskap #73395] So, 16 Februarie 2003 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die verskil is vir almal daar om te sien. Toe die Apartheid regering dit
gedoen het, het Suid Afrika die ekonomiese moontheid van Afrika geword. In
Zimbabwe is dit net die teenoorgestelde.

Die swart mense in Suid Afrika het ook die hoogste lewensstandaard (vermoeë
om te lees uitgesluit) van enige Afrikaan gehad tydens Apartheid. Natuurlik
nie dieselfde as die wit mense nie, maar vergeleke met die res van Afrika
was hulle gemiddeld beter daaraan toe. Die lyke wat aan die elektrisiteits
heinings van SA se grense gekry is wat na SA wou oorklim is bewyse daarvan.

Laat ons nou maar eens en vir altyd eerlik met mekaar wees en erken dat as
dit nie vir Apartheid was nie, sou Suid Afrika 'n mooi ronde nul op die
Afrika kontrak gewees het. Kan jy eerlik sê dat hier vooruitgang sou gewees
het van die aard wat in Apartheid plaasgevind het as daar swart meerderheid
leierskap van die begin af was. Ek twyfel. Ek wens dit kon so gewees het,
maar die realiteit is bietjie meer donker as dit. Wat is jou verskoning vir
die een flater na die ander in die res van Afrika?

As Suid Afrika bestuur was met Afrika waardes, sou ons nou nog probeer het
om industrieel aan die gang te kom. Dis die eerlike waarheid en maak nie
saak hoe mooi jy die prentjie probeer optower met jou "Black Conciousness"
retoriek nie, dit bly die waarheid. Afrika as "civilization" het nie
kulturele verheldering beleef nie. Daar is enkelinge wat wel begin om die
lig te sien, maar nog lank nie kritieke massas nie.

Ek is egter hoopvol dat dit sal gebeur aangesien mense soos Mugabe tot dan
toe Afrika gaan verwoes. Maak nie saak wat jy sê nie...

Groete

skryf in boodskap news:3E4AC045.4010003@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek neem ook aan die vriendin se seun by Absa in Harare beweeg nie in
>> dieselfde kringe as Andy Flower en Henry Olonga nie, wat bereid is om hulle
>> krieket toekoms op die spel te plaas om die toestand van wat daar aangaan op
>> 'n forum te plaas waar meer mense kan kennis neem wat daar aangaan.
>
> Ek bewonder die mense soos Flower en Olonga,
> want hulle het gedoen wat baie van ons gedoen
> het om die aandag te plaas op die toestand van
> sake in SA toe daar dinge "aangegaan" het wat
> gekritiseer moes word. Maar verduidelik my weer
> hoe wat in Zimbabwe enigsins erger is as die
> grondgrypery wat in die tagtigerjare in SA
> aangegaan het, en hoe is Mbeki se stilswye
> anders as dié van Reagan en Thatcher s'n?
> En wat het jy toe gedoen oor daardie toestand
> van sake?
>
> Gloudina
>
Re: Wat gaan aan in Zimbabwe? [boodskap #73633 is 'n antwoord op boodskap #73628] So, 16 Februarie 2003 17:00 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"To do is to be." -- Plato
"To be is to do." -- Aristotle
"Do be do be do." -- Sinatra

Jy klink vi rmy eerder na 'n Sinatra as 'n "Plato".
:-)
Vorige onderwerp: Vir Suidwester
Volgende onderwerp: Wie spring?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:54:59 MGT 2024