Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Site
Goeie Site [boodskap #73344] Wo, 12 Februarie 2003 01:16
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As julle 'n tydjie kry, gaan loer in by http://www.genesimmons.com - dis nou
die ou met die tong. Julle weet die een van KISS. Lees bietjie die briewe
van sy fans af (kliek op "letters"), hy antwoord van die briewe, en glo dit
of nie hy lees elke liewe een. KISS se gewildheid loop nog dik in Amerika,
Europa en blykbaar Australia.
Daar's so om en by 190 bladsye briewe, julle sal dit geniet, hy's nogal
skerp en hoogs intelligent.

Die tong, oeeeeeeee daai tong.
Elaine
Vorige onderwerp: King of Pop
Volgende onderwerp: Snorre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 16:25:48 MGT 2024