Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Jonas
Vir Jonas [boodskap #73290] Ma, 10 Februarie 2003 06:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, soos jy kan sien het ek gister voor die wedstryd voorspel dat die
Windies gaan wen:))
Ons het nie 'n waarsegster nodig om geld te maak nie;))

Annette
Re: Vir Jonas [boodskap #73293 is 'n antwoord op boodskap #73290] Ma, 10 Februarie 2003 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou ja - gaan voort en gee haar die doodskoot.
Ek is ietwat bly ons het nou verloor - "wake-up call" - nie? ; -))

"Annette" skryf in boodskap news:b27h58$1a61um$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, soos jy kan sien het ek gister voor die wedstryd voorspel dat die
> Windies gaan wen:))
> Ons het nie 'n waarsegster nodig om geld te maak nie;))
>
> Annette
>
Re: Vir Jonas [boodskap #73294 is 'n antwoord op boodskap #73293] Ma, 10 Februarie 2003 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle het al verlede 'n wake-up call gehad toe hulle liederlik teen WP
verloor het :))
Wat vir 'n kaptein kan nie eers die horlosie dophou om binne die tyd die
boulbeurte te voltooi nie?
O, ja - en dan nog kom met die lam verskoning dat hy dink hulle was onnodig
swaar gestraf daaroor.
Sou ons daardie ekstra 6 balle gehad het, kon ons heelwaarskynlik gewen het.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b27qpe$4i5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou ja - gaan voort en gee haar die doodskoot.
> Ek is ietwat bly ons het nou verloor - "wake-up call" - nie? ; -))
>
> "Annette" wrote in message
> news:b27h58$1a61um$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, soos jy kan sien het ek gister voor die wedstryd voorspel dat die
>> Windies gaan wen:))
>> Ons het nie 'n waarsegster nodig om geld te maak nie;))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Vir Jonas [boodskap #73298 is 'n antwoord op boodskap #73294] Ma, 10 Februarie 2003 14:17 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - die man waarop die kapteinskapmantel moes val is natuurlik
Benkenstein - wat Pollock se provinsiale kaptein is en was. "Ongelukkig" was
hy nie "in vorm" nie, toe die mantel neergemoer het.
Ek dink Pollock skrik (!) nog elke oggend wakker en sê - "wat 'n nagm�rrie -
ek droom ek is die Springbok-kaptein..."

Wat word nou van die Springbok as nasionale embleem?

"Annette" skryf in boodskap news:b285o1$19ll0m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle het al verlede 'n wake-up call gehad toe hulle liederlik teen WP
> verloor het :))
> Wat vir 'n kaptein kan nie eers die horlosie dophou om binne die tyd die
> boulbeurte te voltooi nie?
> O, ja - en dan nog kom met die lam verskoning dat hy dink hulle was onnodig
> swaar gestraf daaroor.
> Sou ons daardie ekstra 6 balle gehad het, kon ons heelwaarskynlik gewen het.
>
> Annette
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b27qpe$4i5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou ja - gaan voort en gee haar die doodskoot.
>> Ek is ietwat bly ons het nou verloor - "wake-up call" - nie? ; -))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b27h58$1a61um$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, soos jy kan sien het ek gister voor die wedstryd voorspel dat die
>>> Windies gaan wen:))
>>> Ons het nie 'n waarsegster nodig om geld te maak nie;))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Long Walk to Freedom
Volgende onderwerp: Steeds die plase....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 23:38:10 MGT 2024