Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weereens Hallo Almal
Weereens Hallo Almal [boodskap #73178] Do, 06 Februarie 2003 21:25 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Vir die van julle vir wie ek nog nie hallo gese het vandat ek terug is uit
Nigeria nie sê ek dit weer. HALLO

Ek sien hier het nie veel dinge verander nie, behalwe dat Gloudina nou
@rogers.com is.

Bestaan Ferdi nog ?

Groete

Riaan
Re: Weereens Hallo Almal [boodskap #73179 is 'n antwoord op boodskap #73178] Do, 06 Februarie 2003 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hallo terug Riaan, hoekom het jy teruggekom?

Ferdi Dahling leef nog ja - op die oomblik skep hy moed vir sy volgende
sessie hier.

Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:b1uk8l$3ma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir die van julle vir wie ek nog nie hallo gese het vandat ek terug is uit
> Nigeria nie sê ek dit weer. HALLO
>
> Ek sien hier het nie veel dinge verander nie, behalwe dat Gloudina nou
> @rogers.com is.
>
> Bestaan Ferdi nog ?
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
Re: Weereens Hallo Almal [boodskap #73180 is 'n antwoord op boodskap #73179] Vr, 07 Februarie 2003 03:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie word volledig vasgevang met sy hofsaak teen Paul - ja, die man
(?) prossedeer ...

"Annette" skryf in boodskap news:b1ul79$16mt91$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hallo terug Riaan, hoekom het jy teruggekom?
>
> Ferdi Dahling leef nog ja - op die oomblik skep hy moed vir sy volgende
> sessie hier.
>
> Annette
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:b1uk8l$3ma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir die van julle vir wie ek nog nie hallo gese het vandat ek terug is uit
>> Nigeria nie sê ek dit weer. HALLO
>>
>> Ek sien hier het nie veel dinge verander nie, behalwe dat Gloudina nou
>> @rogers.com is.
>>
>> Bestaan Ferdi nog ?
>>
>>
>> Groete
>>
>> Riaan
>>
>
Re: Weereens Hallo Almal [boodskap #73247 is 'n antwoord op boodskap #73178] Vr, 07 Februarie 2003 18:51 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ons hoop nie so nie, miskien is hy gefire by Beeld omdat hy so baie surf en
al sy stories eintlik vertalings uit die engelse media is

"Riaan" skryf in boodskap news:b1uk8l$3ma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir die van julle vir wie ek nog nie hallo gese het vandat ek terug is uit
> Nigeria nie sê ek dit weer. HALLO
>
> Ek sien hier het nie veel dinge verander nie, behalwe dat Gloudina nou
> @rogers.com is.
>
> Bestaan Ferdi nog ?
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
Vorige onderwerp: Wie sou kon dink?
Volgende onderwerp: KKNK 2003
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:20:37 MGT 2024