Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ag jitte!
Ag jitte! [boodskap #73124] Wo, 05 Februarie 2003 06:04 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die hele aand was vir my een lang nagmerrie, ek kon nie slaap nie, ek's naar
en ongemaklik, maar dinge kliek ook nie by my nie. 9 uur gisteraand sê iets
vir my "bel jou ma!", maar ek dink "ag dit kan wag tot more". Vanoggend (na
'n lang ongemaklike aand), bel my ma om my te sê my suster se dogtertjie is
gebore.
Ek en my ousus is baie na aan mekaar, ken al mekaar se ou diep donker
geheimpies, ek was die eerste persoon wat geweet het sy's swanger, ons doen
omtrent alles saam, ens, ens. Nou wonder ek, was ek gisteraand ingestel
gewees op haar? Is dit maar net toeval?
In elk geval, ek bars van trots vir my suster. Ek voel amper asof die
kleinding my eie is. Sy weeg 3.1kg en is gesond. Sy't al 10 haar toontjies
en vingertjies.

Elaine
Re: Ag jitte! [boodskap #73136 is 'n antwoord op boodskap #73124] Wo, 05 Februarie 2003 13:52 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie geluk en tonne se vreugde met die mens - nog 'n Antie in onse midde?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e40a96c.0@news1.mweb.co.za...
> Die hele aand was vir my een lang nagmerrie, ek kon nie slaap nie, ek's naar
> en ongemaklik, maar dinge kliek ook nie by my nie. 9 uur gisteraand sê iets
> vir my "bel jou ma!", maar ek dink "ag dit kan wag tot more". Vanoggend (na
> 'n lang ongemaklike aand), bel my ma om my te sê my suster se dogtertjie is
> gebore.
> Ek en my ousus is baie na aan mekaar, ken al mekaar se ou diep donker
> geheimpies, ek was die eerste persoon wat geweet het sy's swanger, ons doen
> omtrent alles saam, ens, ens. Nou wonder ek, was ek gisteraand ingestel
> gewees op haar? Is dit maar net toeval?
> In elk geval, ek bars van trots vir my suster. Ek voel amper asof die
> kleinding my eie is. Sy weeg 3.1kg en is gesond. Sy't al 10 haar toontjies
> en vingertjies.
>
> Elaine
>
Vorige onderwerp: De Wet Kritzinger
Volgende onderwerp: Beeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 04:13:26 MGT 2024