Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bouwer versus Du Plessis
Bouwer versus Du Plessis [boodskap #72868] Do, 30 Januarie 2003 20:38 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Moenie stop bakkely nie - julle het
'n hoog amusement waarde.
Julle is baie amusant -
ek is lief vir julle berigte!
"Long-play en vrou"
Re: Bouwer versus Du Plessis [boodskap #72870 is 'n antwoord op boodskap #72868] Do, 30 Januarie 2003 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

l&p wrote:

> Moenie stop bakkely nie - julle het
> 'n hoog amusement waarde.
> Julle is baie amusant -
> ek is lief vir julle berigte!
> "Long-play en vrou"

Dis nie Du Plessis wat wil baklei
nie. Dis Wouter Plaasvark en Thys
oppie Bos. Die liggelowige paar
wat dink elke "nuwe" naam op die
nuusgroep verteenwoordig 'n nuwe
bydraer.

Tant Hessie van die Grient
Re: Bouwer versus Du Plessis [boodskap #72882 is 'n antwoord op boodskap #72870] Vr, 31 Januarie 2003 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hessie met Alz! gaan bllas asb doppies onder die meer in Ottowa. Maak eers
'n gaatjie in die ys, en klim heel netjies in. Sodoende sal jy nie 'n
gemors nalaat wat ons moet probeer identifiseer nie...

Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3E39B37A.2060709@rogers.com...
>
> l&p wrote:
>
>> Moenie stop bakkely nie - julle het
>> 'n hoog amusement waarde.
>> Julle is baie amusant -
>> ek is lief vir julle berigte!
>> "Long-play en vrou"
>
> Dis nie Du Plessis wat wil baklei
> nie. Dis Wouter Plaasvark en Thys
> oppie Bos. Die liggelowige paar
> wat dink elke "nuwe" naam op die
> nuusgroep verteenwoordig 'n nuwe
> bydraer.
>
> Tant Hessie van die Grient
>
Re: Bouwer versus Du Plessis [boodskap #72943 is 'n antwoord op boodskap #72882] Vr, 31 Januarie 2003 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

Maak eers
> 'n gaatjie in die ys, en klim heel netjies in.

Nee-wat Thys, as ons Kanadese gate in die ys
maak, dan sit en vis ons daarin. Jy moet hulle
nou op die bevrore Ottawa sien vis. En die
ernstige ouens het 'n skermpie om hulle, sodat
die wind hulle nie kan vang nie.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Bouwer versus Du Plessis [boodskap #73094 is 'n antwoord op boodskap #72943] Di, 04 Februarie 2003 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
En hoekom vang jy nie die "tip" wat ek jou gegee het nie?
Grompie ou kanadees
Sit heel bedees
agter haar skerm
met ys patroontjies
en kyk
hoe die ander vis
op ys

Sy't altyd wat te kerm
oor ander die taal
soms nie skoon gebruik
sy's gedurig aan't lont ruik
oor wouter en dd en wie weet nog
se boodskappe

anti, gaan kry
tog vir jou 'n skerm
sodat jy ook kan gaan vis
op ys
maar bly maar daar
tot die 'thaw' verby is
dan doen jy
jouself en ons
'n guns

Thys ter Bosse
skryf in boodskap news:3E3A7631.70408@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
> Maak eers
>> 'n gaatjie in die ys, en klim heel netjies in.
>
>
> Nee-wat Thys, as ons Kanadese gate in die ys
> maak, dan sit en vis ons daarin. Jy moet hulle
> nou op die bevrore Ottawa sien vis. En die
> ernstige ouens het 'n skermpie om hulle, sodat
> die wind hulle nie kan vang nie.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: Bouwer versus Du Plessis [boodskap #73103 is 'n antwoord op boodskap #73094] Di, 04 Februarie 2003 14:07 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> maar bly maar daar
> tot die 'thaw' verby is

Thien Thys, die thaw is nou daarbuite,
en dan is dit eers 'n gemorsth. Die
ice sculptures het almal gesmelt, en dis
'n groot gemorsth, want hulle kom tot uit
Japan om aan die kompetishie deel te neem.
En die paaie word so glad soos seep. So
gee maar liewer vir my permanent -10 C
temperature gedurende die winter, met net
sneeu. Geen reën. Op die eastern seaboard
is daar 'n ysstorm aan die gang, en dis
baie gevaarlik. Die ys skeur bome reg in
die middel oop, en die takke val op die
elektriese drade en dan sit mense sonder
krag. En as so 'n ysstorm te lank duur,
begin die diere dood te gaan, veral die
koeie wat nie gemelk word nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Nuusorganiseerders
Volgende onderwerp: Naamverandering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 08:26:08 MGT 2024