Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand gee vir my 'n foto?
Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72949] Vr, 31 Januarie 2003 14:04 na volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ek het 'n 'webpage' aan Lord Kitchener op
http://www.taylor.co.uk/safrica/kitchener.htm en 'n foto van die
konsentrasie kamp van die Boer War tenood.

Dit moet toon 'n groot kamp met baie mense en baie tents orals.

Jy kan dit vir my by e-mail pos.

Baie Dankie

Andrew

PS Ek het die idee van Etienne Marais op http://www.warcrimes.co.za
en my geliefkoosde gesegde is "If Kitchener was alive today, he
wouldn't be!!!
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72955 is 'n antwoord op boodskap #72949] Vr, 31 Januarie 2003 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En wat van Queen Victoria - wat was haar aandeel?

"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:89vk3vshgotum2od09s3bjap4fk3lcjrrn@4ax.com...
> Ek het 'n 'webpage' aan Lord Kitchener op
> http://www.taylor.co.uk/safrica/kitchener.htm en 'n foto van die
> konsentrasie kamp van die Boer War tenood.
>
> Dit moet toon 'n groot kamp met baie mense en baie tents orals.
>
> Jy kan dit vir my by e-mail pos.
>
> Baie Dankie
>
> Andrew
>
> PS Ek het die idee van Etienne Marais op http://www.warcrimes.co.za
> en my geliefkoosde gesegde is "If Kitchener was alive today, he
> wouldn't be!!!
>
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72958 is 'n antwoord op boodskap #72949] Vr, 31 Januarie 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Andrew - verstaan ek reg - jy het 'n foto van 'n konsentrasiekamp nodig om
op jou webblad te plaas?

Jy vra 'n vreeslike ding - sal kyk of ek jou kan help.

Annette

"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:89vk3vshgotum2od09s3bjap4fk3lcjrrn@4ax.com...
> Ek het 'n 'webpage' aan Lord Kitchener op
> http://www.taylor.co.uk/safrica/kitchener.htm en 'n foto van die
> konsentrasie kamp van die Boer War tenood.
>
> Dit moet toon 'n groot kamp met baie mense en baie tents orals.
>
> Jy kan dit vir my by e-mail pos.
>
> Baie Dankie
>
> Andrew
>
> PS Ek het die idee van Etienne Marais op http://www.warcrimes.co.za
> en my geliefkoosde gesegde is "If Kitchener was alive today, he
> wouldn't be!!!
>
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72959 is 'n antwoord op boodskap #72955] Vr, 31 Januarie 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haar werk is om die spanspek vas te hou op die foreshore;))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b1eaab$3eq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En wat van Queen Victoria - wat was haar aandeel?
>
> "Andrew Taylor" wrote in message
> news:89vk3vshgotum2od09s3bjap4fk3lcjrrn@4ax.com...
>> Ek het 'n 'webpage' aan Lord Kitchener op
>> http://www.taylor.co.uk/safrica/kitchener.htm en 'n foto van die
>> konsentrasie kamp van die Boer War tenood.
>>
>> Dit moet toon 'n groot kamp met baie mense en baie tents orals.
>>
>> Jy kan dit vir my by e-mail pos.
>>
>> Baie Dankie
>>
>> Andrew
>>
>> PS Ek het die idee van Etienne Marais op http://www.warcrimes.co.za
>> en my geliefkoosde gesegde is "If Kitchener was alive today, he
>> wouldn't be!!!
>>
>
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72967 is 'n antwoord op boodskap #72958] Sa, 01 Februarie 2003 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
www.boer.co.za

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.449 / Virus Database: 251 - Release Date: 27/01/2003
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72982 is 'n antwoord op boodskap #72967] Sa, 01 Februarie 2003 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 1 Feb 2003 11:20:44 +0200, "koos" wrote:

> www.boer.co.za
>

Dankie maar die fotos is nie reg vir my doel nie, daar is noe veel
mense in hulle.
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72983 is 'n antwoord op boodskap #72958] Sa, 01 Februarie 2003 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 31 Jan 2003 20:08:20 +0200, "Annette" wrote:

> Andrew - verstaan ek reg - jy het 'n foto van 'n konsentrasiekamp nodig om
> op jou webblad te plaas?
>
> Jy vra 'n vreeslike ding - sal kyk of ek jou kan help.
>

Ja dankie, Annette, my webblad aan Kitchener moet (telling) wees! In
Engeland die baster is 'n halfgod stelt !

Die meer mense in die foto die meerdere

Andrew
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72985 is 'n antwoord op boodskap #72983] Sa, 01 Februarie 2003 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou moet jy asseblief weer verduidelik Andrew - wil jy mense in die foto hê,
of nie?

( Ek dink jy wil)
Van wat - soldate, of gevangenis, of maak dit nie saak nie?

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:20mn3v8he7i66o4551ujomv7gnts715ccr@4ax.com...
> On Fri, 31 Jan 2003 20:08:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Andrew - verstaan ek reg - jy het 'n foto van 'n konsentrasiekamp nodig om
>> op jou webblad te plaas?
>>
>> Jy vra 'n vreeslike ding - sal kyk of ek jou kan help.
>>
>
> Ja dankie, Annette, my webblad aan Kitchener moet (telling) wees! In
> Engeland die baster is 'n halfgod stelt !
>
> Die meer mense in die foto die meerdere
>
> Andrew
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72986 is 'n antwoord op boodskap #72983] Sa, 01 Februarie 2003 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Andrew, Probeer hierdie een - nogal baie erge foto's
http://www.bowlerhat.com.au/sawvl/con-camps.html

Annette

"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:20mn3v8he7i66o4551ujomv7gnts715ccr@4ax.com...
> On Fri, 31 Jan 2003 20:08:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Andrew - verstaan ek reg - jy het 'n foto van 'n konsentrasiekamp nodig om
>> op jou webblad te plaas?
>>
>> Jy vra 'n vreeslike ding - sal kyk of ek jou kan help.
>>
>
> Ja dankie, Annette, my webblad aan Kitchener moet (telling) wees! In
> Engeland die baster is 'n halfgod stelt !
>
> Die meer mense in die foto die meerdere
>
> Andrew
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #72999 is 'n antwoord op boodskap #72986] Sa, 01 Februarie 2003 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 1 Feb 2003 17:42:42 +0200, "Annette" wrote:

> Andrew, Probeer hierdie een - nogal baie erge foto's
> http://www.bowlerhat.com.au/sawvl/con-camps.html
>
> Annette

Ja Baie Dankie Annette, daar is regte

Andrew
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #73045 is 'n antwoord op boodskap #72949] Ma, 03 Februarie 2003 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Andrew

The translation of "Veg tot dood of vryheid" is "Fight until death or
freedom". Death of freedom is something else...

gr
Max_________________________________________________

Andrew Taylor
> Ek het 'n 'webpage' aan Lord Kitchener op
> http://www.taylor.co.uk/safrica/kitchener.htm en 'n foto van die
> konsentrasie kamp van die Boer War tenood.
>
> Dit moet toon 'n groot kamp met baie mense en baie tents orals.
>
> Jy kan dit vir my by e-mail pos.
>
> Baie Dankie
>
> Andrew
>
> PS Ek het die idee van Etienne Marais op http://www.warcrimes.co.za
> en my geliefkoosde gesegde is "If Kitchener was alive today, he
> wouldn't be!!!
Re: Kan iemand gee vir my 'n foto? [boodskap #73087 is 'n antwoord op boodskap #73045] Ma, 03 Februarie 2003 21:34 Na vorige boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dankie

Exkuus Engels

Ek is a Regional London Committee Member of United Kingdon
Independence Party en dis is
< shall change it> in die more.

Andrew

On 3 Feb 2003 00:39:38 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Andrew
>
> The translation of "Veg tot dood of vryheid" is "Fight until death or
> freedom". Death of freedom is something else...
>
> gr
> Max_________________________________________________
>
> Andrew Taylor
>> Ek het 'n 'webpage' aan Lord Kitchener op
>> http://www.taylor.co.uk/safrica/kitchener.htm en 'n foto van die
>> konsentrasie kamp van die Boer War tenood.

>> Dit moet toon 'n groot kamp met baie mense en baie tents orals.

>> Jy kan dit vir my by e-mail pos.

>> Baie Dankie

>> Andrew

>> PS Ek het die idee van Etienne Marais op http://www.warcrimes.co.za
>> en my geliefkoosde gesegde is "If Kitchener was alive today, he
>> wouldn't be!!!
Vorige onderwerp: Vergewe en Vergeet
Volgende onderwerp: MANDELA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 17:46:16 MGT 2024