Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tai Minnaar
Tai Minnaar [boodskap #72889] Vr, 31 Januarie 2003 08:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een van die wat eers berug raak na sy dood. Tweede week namekaar dat hierdie
een bladsy 2/3 van die M&G haal.
Kom uit dat hy glo die een was wat vir die grootskaalse manipuleerdery van
die verkiesing verantwoordelik was in Ciskei om van hulle 'n onafhanklike
staat te maak ( ag ja!! een van die vorige bedeling se lekker groot flops!).
Die mense van Ciskei was daarteen, maar die NP wou niks van die teenkanting
weet nie.

Annette
Re: Tai Minnaar [boodskap #72898 is 'n antwoord op boodskap #72889] Vr, 31 Januarie 2003 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is Tai Minnaar dood? Waar is hy begrawe / of gestrooi?

Of die mense van die Ciskei so erg daarteen gekant was betwyfel ek - daar
was heelwat verkiesings daar gehou met beduidende stempersentasies.

"Annette" skryf in boodskap news:b1dcl0$11ot0j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Een van die wat eers berug raak na sy dood. Tweede week namekaar dat hierdie
> een bladsy 2/3 van die M&G haal.
> Kom uit dat hy glo die een was wat vir die grootskaalse manipuleerdery van
> die verkiesing verantwoordelik was in Ciskei om van hulle 'n onafhanklike
> staat te maak ( ag ja!! een van die vorige bedeling se lekker groot flops!).
> Die mense van Ciskei was daarteen, maar die NP wou niks van die teenkanting
> weet nie.
>
> Annette
>
Re: Tai Minnaar [boodskap #72902 is 'n antwoord op boodskap #72898] Vr, 31 Januarie 2003 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is al verlede jaar dood onder verdagte omstandighede - nadat hy 'n deal
probeer deurvoer het ivm anthrax. Lees die M&G - en ja - ek glo absoluut die
storie dat die verkiesing tov Ciskei se onafhanklikheid bewimpel was.

Annette

> skryf in boodskap news:b1dfph$ku2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is Tai Minnaar dood? Waar is hy begrawe / of gestrooi?
>
> Of die mense van die Ciskei so erg daarteen gekant was betwyfel ek - daar
> was heelwat verkiesings daar gehou met beduidende stempersentasies.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1dcl0$11ot0j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Een van die wat eers berug raak na sy dood. Tweede week namekaar dat
> hierdie
>> een bladsy 2/3 van die M&G haal.
>> Kom uit dat hy glo die een was wat vir die grootskaalse manipuleerdery van
>> die verkiesing verantwoordelik was in Ciskei om van hulle 'n onafhanklike
>> staat te maak ( ag ja!! een van die vorige bedeling se lekker groot
> flops!).
>> Die mense van Ciskei was daarteen, maar die NP wou niks van die
> teenkanting
>> weet nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Tai Minnaar [boodskap #72912 is 'n antwoord op boodskap #72898] Vr, 31 Januarie 2003 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, is hy een van jou heroes?

Ek het maar my bedenkinge oor iemand wat vir predikant geleer het, en toe
vir Intelligensie gewerf is.
Hy het self in 'n onderhoud erken dat hy die Ciskeise verkiesing bewimpel
het wat gelei het na "onafhanklikheid"
In 1995 het hy aan Transkei 'n aanbod gemaak om Lennox Sebe te vermoor vir 1
miljoen. Hy het nooit die moord uitgevoer nie, maar wel die deposito van
R700 000 gebank.
Hy was in later jare betrokke met voorsiening van oorlogsmateriaal in
verskeie state in Afrika - vir sy eie rekening.
Sy laaste poging om miljoene te maak het te doen met die anthrax en ander
biologiese wapens wat hy van die hand wou sit.

Nie hero-materiaal nie - maar nou ja - ek is seker hy het baie mense om die
bos gelei in sy relatief kort lewe.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b1dfph$ku2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is Tai Minnaar dood? Waar is hy begrawe / of gestrooi?
>
> Of die mense van die Ciskei so erg daarteen gekant was betwyfel ek - daar
> was heelwat verkiesings daar gehou met beduidende stempersentasies.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1dcl0$11ot0j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Een van die wat eers berug raak na sy dood. Tweede week namekaar dat
> hierdie
>> een bladsy 2/3 van die M&G haal.
>> Kom uit dat hy glo die een was wat vir die grootskaalse manipuleerdery van
>> die verkiesing verantwoordelik was in Ciskei om van hulle 'n onafhanklike
>> staat te maak ( ag ja!! een van die vorige bedeling se lekker groot
> flops!).
>> Die mense van Ciskei was daarteen, maar die NP wou niks van die
> teenkanting
>> weet nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Tai Minnaar [boodskap #72932 is 'n antwoord op boodskap #72912] Vr, 31 Januarie 2003 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Glo my hy was bepaald nie 'n "hero" nie maar ek het hom raakgeloop. Daarom
die verassing dat hy 'n gonner is.

'n Uitmuntende verbeeldingskrag waarmee 'n hele paar ouens ingeloop is. O.a.
die Sebe broers - Charles en LL.

Ek het die M&G gekoop en sal dit nou lees.

Waarom is die M&G se internet-argief deur die MWeb-trawante geskaak? Wanneer
gaan Mweb die asosiale gedrag staak?

"Annette" skryf in boodskap news:b1djkq$11rn18$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, is hy een van jou heroes?
>
> Ek het maar my bedenkinge oor iemand wat vir predikant geleer het, en toe
> vir Intelligensie gewerf is.
> Hy het self in 'n onderhoud erken dat hy die Ciskeise verkiesing bewimpel
> het wat gelei het na "onafhanklikheid"
> In 1995 het hy aan Transkei 'n aanbod gemaak om Lennox Sebe te vermoor vir 1
> miljoen. Hy het nooit die moord uitgevoer nie, maar wel die deposito van
> R700 000 gebank.
> Hy was in later jare betrokke met voorsiening van oorlogsmateriaal in
> verskeie state in Afrika - vir sy eie rekening.
> Sy laaste poging om miljoene te maak het te doen met die anthrax en ander
> biologiese wapens wat hy van die hand wou sit.
>
> Nie hero-materiaal nie - maar nou ja - ek is seker hy het baie mense om die
> bos gelei in sy relatief kort lewe.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b1dfph$ku2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is Tai Minnaar dood? Waar is hy begrawe / of gestrooi?
>>
>> Of die mense van die Ciskei so erg daarteen gekant was betwyfel ek - daar
>> was heelwat verkiesings daar gehou met beduidende stempersentasies.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1dcl0$11ot0j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Een van die wat eers berug raak na sy dood. Tweede week namekaar dat
>> hierdie
>>> een bladsy 2/3 van die M&G haal.
>>> Kom uit dat hy glo die een was wat vir die grootskaalse manipuleerdery
> van
>>> die verkiesing verantwoordelik was in Ciskei om van hulle 'n
> onafhanklike
>>> staat te maak ( ag ja!! een van die vorige bedeling se lekker groot
>> flops!).
>>> Die mense van Ciskei was daarteen, maar die NP wou niks van die
>> teenkanting
>>> weet nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Tai Minnaar [boodskap #72946 is 'n antwoord op boodskap #72912] Vr, 31 Januarie 2003 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ek het maar my bedenkinge oor iemand wat vir predikant geleer het, en toe
> vir Intelligensie gewerf is.
> Hy het self in 'n onderhoud erken dat hy die Ciskeise verkiesing bewimpel
> het wat gelei het na "onafhanklikheid"
> In 1995 het hy aan Transkei 'n aanbod gemaak om Lennox Sebe te vermoor

Ek dink mense sal verbaas wees oor hoeveel
invloed mense van taamlike bedenklike agter-
gronde gedurende die apartheidsregime gehad
het. Dis welbekend dat oud-C.I.A. agente
hulle fortuine in SA kom maak het deur te
konkel met die low life van die SA regime se
"veiligheidspolisie."

Gloudina
Re: Tai Minnaar [boodskap #72956 is 'n antwoord op boodskap #72946] Vr, 31 Januarie 2003 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - hoekom sal hulle verbaas wees. Is daar inligting wat jy moontlik vir
ons wegsteek? Vertel 'n bietjie meer ...
skryf in boodskap news:3E3A7BB0.6030205@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek het maar my bedenkinge oor iemand wat vir predikant geleer het, en toe
>> vir Intelligensie gewerf is.
>> Hy het self in 'n onderhoud erken dat hy die Ciskeise verkiesing bewimpel
>> het wat gelei het na "onafhanklikheid"
>> In 1995 het hy aan Transkei 'n aanbod gemaak om Lennox Sebe te vermoor
>
>
> Ek dink mense sal verbaas wees oor hoeveel
> invloed mense van taamlike bedenklike agter-
> gronde gedurende die apartheidsregime gehad
> het. Dis welbekend dat oud-C.I.A. agente
> hulle fortuine in SA kom maak het deur te
> konkel met die low life van die SA regime se
> "veiligheidspolisie."
>
> Gloudina
>
Re: Tai Minnaar [boodskap #72964 is 'n antwoord op boodskap #72946] Sa, 01 Februarie 2003 03:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - o ja. Weet jy hoeveel mense in huidige (SAKP/ANC/COSATU) regering 'n
werklik bedenklike agtergrond het. Let wel, nie 'n "taamlik bedenklike"
agtergrond nie, maar 'n wesenlike bedenklike agtergrond.

skryf in boodskap news:3E3A7BB0.6030205@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek het maar my bedenkinge oor iemand wat vir predikant geleer het, en toe
>> vir Intelligensie gewerf is.
>> Hy het self in 'n onderhoud erken dat hy die Ciskeise verkiesing bewimpel
>> het wat gelei het na "onafhanklikheid"
>> In 1995 het hy aan Transkei 'n aanbod gemaak om Lennox Sebe te vermoor
>
>
> Ek dink mense sal verbaas wees oor hoeveel
> invloed mense van taamlike bedenklike agter-
> gronde gedurende die apartheidsregime gehad
> het. Dis welbekend dat oud-C.I.A. agente
> hulle fortuine in SA kom maak het deur te
> konkel met die low life van die SA regime se
> "veiligheidspolisie."
>
> Gloudina
>
Re: Tai Minnaar [boodskap #72965 is 'n antwoord op boodskap #72964] Sa, 01 Februarie 2003 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek weet nie of jy 24/1 se uitgawe kan kry nie - daarin staan die
volgende:

Hy is die nag van 9 September 2002 dood. Alhoewel dit op sy doodsertifikaat
anngegee word dat hy aan 'n hartaanval beswyk het, het Romay Harding, sy
vriendin wat tans iewers skuil , toe verklaar hy erg opgegooi het net voor
sy dood , en dat die lyk vinnig tot dubbel die normale grote geswel het kort
na sy dood.

Hulle sê niks van die plek van begrafnis of strooi van as nie.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b1fe4d$m2h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Antie - o ja. Weet jy hoeveel mense in huidige (SAKP/ANC/COSATU) regering 'n
> werklik bedenklike agtergrond het. Let wel, nie 'n "taamlik bedenklike"
> agtergrond nie, maar 'n wesenlike bedenklike agtergrond.
>
>
> skryf in boodskap news:3E3A7BB0.6030205@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Ek het maar my bedenkinge oor iemand wat vir predikant geleer het, en
> toe
>>> vir Intelligensie gewerf is.
>>> Hy het self in 'n onderhoud erken dat hy die Ciskeise verkiesing
> bewimpel
>>> het wat gelei het na "onafhanklikheid"
>>> In 1995 het hy aan Transkei 'n aanbod gemaak om Lennox Sebe te vermoor
>>
>>
>> Ek dink mense sal verbaas wees oor hoeveel
>> invloed mense van taamlike bedenklike agter-
>> gronde gedurende die apartheidsregime gehad
>> het. Dis welbekend dat oud-C.I.A. agente
>> hulle fortuine in SA kom maak het deur te
>> konkel met die low life van die SA regime se
>> "veiligheidspolisie."
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Tai Minnaar [boodskap #72968 is 'n antwoord op boodskap #72965] Sa, 01 Februarie 2003 09:23 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dki. Dit bewys boot dat "those who live by the sword ..."
Ek glo dat meeste van sy aansprake versinsels was. Ek twyfel ook ten
sterkste dat hy werklik deur enige persoon/instansie vertrou was - juis
vanwee die twyfelagtighede wat hy deurlopend kwyt geraak het.
Ek koop die M&G gereeld - maar ek kyk tans baie krities daarna. Ek is onder
die indruk dat die huidige bewind reeds 'n hand daarin gekry het en dat die
huidige nuusdekking dit reeds weerspieel. Die eienaar van die winkel waar ek
myne koop seg dat die verkope van die M&G sedert oorname skerp afgeneem het.
Weet jy waar mens inligting kan kry oor die huidige stand van sake mbt die
eienaarskap van die media - nav Sakkie Makuzoma se ambisies in hierdie
verband?

"Annette" skryf in boodskap news:b1fkvu$12hai2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, ek weet nie of jy 24/1 se uitgawe kan kry nie - daarin staan die
> volgende:
>
> Hy is die nag van 9 September 2002 dood. Alhoewel dit op sy doodsertifikaat
> anngegee word dat hy aan 'n hartaanval beswyk het, het Romay Harding, sy
> vriendin wat tans iewers skuil , toe verklaar hy erg opgegooi het net voor
> sy dood , en dat die lyk vinnig tot dubbel die normale grote geswel het kort
> na sy dood.
>
> Hulle sê niks van die plek van begrafnis of strooi van as nie.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b1fe4d$m2h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Antie - o ja. Weet jy hoeveel mense in huidige (SAKP/ANC/COSATU)
regering
> 'n
>> werklik bedenklike agtergrond het. Let wel, nie 'n "taamlik bedenklike"
>> agtergrond nie, maar 'n wesenlike bedenklike agtergrond.
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3E3A7BB0.6030205@rogers.com...
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Ek het maar my bedenkinge oor iemand wat vir predikant geleer het,
en
>> toe
>>>> vir Intelligensie gewerf is.
>>>> Hy het self in 'n onderhoud erken dat hy die Ciskeise verkiesing
>> bewimpel
>>>> het wat gelei het na "onafhanklikheid"
>>>> In 1995 het hy aan Transkei 'n aanbod gemaak om Lennox Sebe te
vermoor
>>>
>>>
>>> Ek dink mense sal verbaas wees oor hoeveel
>>> invloed mense van taamlike bedenklike agter-
>>> gronde gedurende die apartheidsregime gehad
>>> het. Dis welbekend dat oud-C.I.A. agente
>>> hulle fortuine in SA kom maak het deur te
>>> konkel met die low life van die SA regime se
>>> "veiligheidspolisie."
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: "Trek Dienste"
Volgende onderwerp: Vragie virrie Manne - deel 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 04:22:23 MGT 2024