Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vragie virrie Manne
Vragie virrie Manne [boodskap #72927] Vr, 31 Januarie 2003 11:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en wie
gebruik die sakke aan die klere?

Annette
Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72928 is 'n antwoord op boodskap #72927] Vr, 31 Januarie 2003 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ons gebruik almal sakkies - of, waarvan praat ons nou?

Ernstig - wanneer ekke reis gebruik ek 'n mofsak - maar plaaslik nie.
Alhoewel dit kandeesdae nogal handig word met selfone, PDA's ens.

"Annette" skryf in boodskap news:b1dnf8$11tuir$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en wie
> gebruik die sakke aan die klere?
>
> Annette
>
Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72931 is 'n antwoord op boodskap #72927] Vr, 31 Januarie 2003 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Broeksakke dankie

"Annette" skryf in boodskap news:b1dnf8$11tuir$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en wie
> gebruik die sakke aan die klere?
>
> Annette
>
Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72934 is 'n antwoord op boodskap #72928] Vr, 31 Januarie 2003 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek praat van mofsakke vs kleresakke in die daaglikse handel en wandel.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b1do2u$omn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink ons gebruik almal sakkies - of, waarvan praat ons nou?
>
> Ernstig - wanneer ekke reis gebruik ek 'n mofsak - maar plaaslik nie.
> Alhoewel dit kandeesdae nogal handig word met selfone, PDA's ens.
> "Annette" wrote in message
> news:b1dnf8$11tuir$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en
> wie
>> gebruik die sakke aan die klere?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72937 is 'n antwoord op boodskap #72927] Vr, 31 Januarie 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"moonbag" is nogal 'n handige ding so om die lyf.

:-)

TJ
Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72940 is 'n antwoord op boodskap #72927] Vr, 31 Januarie 2003 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" wrote in message ...
> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en wie
> gebruik die sakke aan die klere?
>

Nie een nie, wat ek nie in my hande kan dra nie, kom in my vrou se handsak
as sy by is, of dit moet maar bly as sy nie by is nie.
Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72950 is 'n antwoord op boodskap #72927] Vr, 31 Januarie 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LudekSA  is tans af-lyn  LudekSA
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek het alles van brief case tot rugsak, of skouer sak elke dag werk toe
gekarring, met allerhande
goters in wat ek dalk kon nodig kry, papiertjies en allerhande jazz. Toe net
voor ons vakansoie breek besluit ek om
laaste paar dae sonder dit te kom .. altyd in die pad as mens na werk 'n
biertjie saam met kollegas wil gaan drink.

Nou is ek gespeen van daai nodigheid, kom agter al die rubish wat ek jare
lank saam gekarring het was onnodig.

btw ek stap werk toe laaste jaar, en die vorige 3 jaar het ek gestap + trein
gery, en altyd die swaar las oral saam gekarring.

Louis

"Annette" skryf in boodskap news:b1dnf8$11tuir$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en wie
> gebruik die sakke aan die klere?
>
> Annette
>
Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72951 is 'n antwoord op boodskap #72927] Vr, 31 Januarie 2003 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 31 Jan 2003 13:38:36 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en wie
> gebruik die sakke aan die klere?
>
> Annette
>
>

dit wat nie gemaklik in my sakke kan pas nie hoort by die huis. dis
mos een van die dinge wat ons onderskei van vrouens: die vermoe om te
besluit wat om saam te vat as jy uitgaan.

ek het nie een nie maar as ek moet sal ek een van daai goeters, dit
lyk amper soos n filofax wat toezip, gebruik om dagboek, beursie,
tjekboek ens bymekaar te hou.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72953 is 'n antwoord op boodskap #72931] Vr, 31 Januarie 2003 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hempsak vir sigarette.
Broeksak vir sleutels.
Gatsak vir beursie (mens kan nog in NL).

Verder weier ek om selfone ens saam te dra. Ek's 'n vry mens, en so sal dit bly.

(Ek besit wel 'n selfoon. Ek dink hy lê in my bedkassie se laai, of êrens)

Max________________________________________


> Broeksakke dankie
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1dnf8$11tuir$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en
> wie
>> gebruik die sakke aan die klere?
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>>
Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72960 is 'n antwoord op boodskap #72934] Vr, 31 Januarie 2003 18:15 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
kleresakke werk vir my beter

"Annette" skryf in boodskap news:b1dpcl$11rbg5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek praat van mofsakke vs kleresakke in die daaglikse handel en wandel.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b1do2u$omn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink ons gebruik almal sakkies - of, waarvan praat ons nou?
>>
>> Ernstig - wanneer ekke reis gebruik ek 'n mofsak - maar plaaslik nie.
>> Alhoewel dit kandeesdae nogal handig word met selfone, PDA's ens.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1dnf8$11tuir$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra,
en
>> wie
>>> gebruik die sakke aan die klere?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Fouks Pa
Volgende onderwerp: "Trek Dienste"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 04:00:30 MGT 2024