Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fouks Pa
Fouks Pa [boodskap #72906] Vr, 31 Januarie 2003 10:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend verklaar 'n dame waarmee 'n onderhoud gevoer word:
Ek is nie 'n politiesie nie

:))
Annette
Re: Fouks Pa [boodskap #72909 is 'n antwoord op boodskap #72906] Vr, 31 Januarie 2003 10:17 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat my weer dink aan die mooi maar domme in die advertensieafdeling van The
Friend - neem toe 'n advertensie oor die foon af, en die volgende verskyn Au
Fait as Ofe in die koerant:))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Annette" skryf in boodskap news:b1dik8$12e3nd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend verklaar 'n dame waarmee 'n onderhoud gevoer word:
> Ek is nie 'n politiesie nie
>
> :))
> Annette
>
Vorige onderwerp: Harry Potter gaan hof toe!
Volgende onderwerp: Vragie virrie Manne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 22:22:55 MGT 2024