Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe gaan dit nou weer?
Hoe gaan dit nou weer? [boodskap #72771] Do, 30 Januarie 2003 07:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daardie ding wat die vraag die antwoord is en die antwoord die vraag?
Ek onthou die antwoord:
Wat is soeter as heuning, en wat is witter as sneeu?

Die vraag is iets soos: Uit die sterke kom die soete......

Annette
Re: Hoe gaan dit nou weer? [boodskap #72778 is 'n antwoord op boodskap #72771] Do, 30 Januarie 2003 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooeee!! sê liewe heksie:)))
Dankie dat jy my weer terug het op die regte pad Koot;)))

Annette - die verdwaalde dwalende;)

"Koot" skryf in boodskap news:b1amtm$8bm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iesj, maar jy kan jou stories goed opmieks. Klink amepr soos daai storie van
> die Parmantige Samaritaan.
>
> Ek onthou so iets soos die vraag: uit die soetigheid kom sterkte. Antwoord:
> wat is soeter as heuning en wat is sterker as 'n leeu?
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1ajup$10qbfo$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daardie ding wat die vraag die antwoord is en die antwoord die vraag?
>> Ek onthou die antwoord:
>> Wat is soeter as heuning, en wat is witter as sneeu?
>>
>> Die vraag is iets soos: Uit die sterke kom die soete......
>>
>> Annette
>>
>
Re: Hoe gaan dit nou weer? [boodskap #72779 is 'n antwoord op boodskap #72771] Do, 30 Januarie 2003 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Iesj, maar jy kan jou stories goed opmieks. Klink amepr soos daai storie van
die Parmantige Samaritaan.

Ek onthou so iets soos die vraag: uit die soetigheid kom sterkte. Antwoord:
wat is soeter as heuning en wat is sterker as 'n leeu?

"Annette" skryf in boodskap news:b1ajup$10qbfo$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daardie ding wat die vraag die antwoord is en die antwoord die vraag?
> Ek onthou die antwoord:
> Wat is soeter as heuning, en wat is witter as sneeu?
>
> Die vraag is iets soos: Uit die sterke kom die soete......
>
> Annette
>
Re: Hoe gaan dit nou weer? [boodskap #72834 is 'n antwoord op boodskap #72771] Do, 30 Januarie 2003 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Rigters 14

14. En hy sê vir hulle: Spys het uit die eter uitgegaan, en
soetigheid uit die sterke. En drie dae lank kon hulle die raaisel
nie uitlê nie.

18. Daarop sê die manne van die stad aan hom op die sewende dag
voor sonsondergang: Wat is soeter as heuning, en wat is sterker
as 'n leeu? En hy antwoord hulle: As julle nie met my kalf geploeg
het nie, sou julle my raaisel nie geraai het nie.

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Daardie ding wat die vraag die antwoord is en die antwoord die vraag?
> Ek onthou die antwoord:
> Wat is soeter as heuning, en wat is witter as sneeu?
>
> Die vraag is iets soos: Uit die sterke kom die soete......
>
> Annette
Re: Hoe gaan dit nou weer? [boodskap #72856 is 'n antwoord op boodskap #72771] Do, 30 Januarie 2003 17:20 Na vorige boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
"En hy sê vir hulle: Spys het uit die eter uitgegaan, en soetigheid uit die
sterke. En drie dae lank kon hulle die raaisel nie uitlê nie." - Rigters
14:14

Bron http://www.bybel.co.za/

Groete

Danie

"Annette" skryf in boodskap news:b1ajup$10qbfo$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daardie ding wat die vraag die antwoord is en die antwoord die vraag?
> Ek onthou die antwoord:
> Wat is soeter as heuning, en wat is witter as sneeu?
>
> Die vraag is iets soos: Uit die sterke kom die soete......
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Re: Bye bye bye
Volgende onderwerp: 17 Pa's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 02:46:22 MGT 2024