Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Netgou inloer
Netgou inloer [boodskap #72629] Wo, 29 Januarie 2003 04:46 na volgende boodskap
JOhan[1]  is tans af-lyn  JOhan[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hallo daar aan almal!

Ek het baie lank terug hier aan die nuusgroep deelgeneem en vies geword vir
Gloudina en haar skoorsoekery.

Die naweek sê iemand vir my hy het my website gesoek en kom toe op my naam
af op hierdie nuusgroep, en sommer nog in verlede jaar. Ek gaan kyk toe
maar self in die argiewe en het sommer lekker hardop gelag vir al die spook
gedaantes van my wat hier deur Gloudina opgejaag is. Maar lyk my sy hou
maar meesal by die gediggies deesdae - haar fut is seker uit....

Nou ja, dankie aan DD en al die ander vir 'n heerlike halfuur se vermaak!
En vir die van julle wat my nie ken nie (meeste name wat ek nou hier sien is
vreemd) - 90% wat hier van my gesê word, is groeisels van ander ouens se
verbeelding....!

--
JOhan POtgieter, Uit Minnesota
--------------------------------------------
Re: Netgou inloer [boodskap #72695 is 'n antwoord op boodskap #72629] Wo, 29 Januarie 2003 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

JOhan wrote:

> JOhan POtgieter, Uit Minnesota

Ja reg, Du Plessis (met 'n buig na die taalkundige,
Suidwester), jy moet bietjie onthou dat as mens in
Minnesota sit jy nie kan pos uit die tydsone waaruit
jy bostaande gepos het nie. Ek het nounet opgestaan.
Iemand in Minnesota slaap nog. En siedaar, jou pos
daar waar dit sewe-uur later is.

Tant Hessie Watson-Poirot.
Re: Netgou inloer [boodskap #72701 is 'n antwoord op boodskap #72695] Wo, 29 Januarie 2003 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> JOhan POtgieter, Uit Minnesota

Ja reg, Du Plessis (met 'n buig na die taalkundige,
Suidwester), jy moet bietjie onthou dat as mens in
Minnesota sit jy nie kan pos uit die tydsone waaruit
jy bostaande gepos het nie. Ek het nounet opgestaan.
Iemand in Minnesota slaap nog. En siedaar, jou pos
daar waar dit sewe-uur later is.
Tant Hessie Watson-Poirot.

Wouter
Tjeez, maar jy is een patetiese speurder. Kyk na daardie
boodskap se tydstempel, dis 04.46 GMT. Dus ongeveer
kwart voor sewe in die oggend by ons en kwart voor 11
(Central Time) of kwart voor 12 (Eastern Time) in die
aand in die VSA. Dalk te laat vir jou, maar.....
Re: Netgou inloer [boodskap #72733 is 'n antwoord op boodskap #72695] Wo, 29 Januarie 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Jan 2003 13:38:11 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> JOhan wrote:
>
>
>> JOhan POtgieter, Uit Minnesota
>
> Ja reg, Du Plessis (met 'n buig na die taalkundige,
> Suidwester), jy moet bietjie onthou dat as mens in
> Minnesota sit jy nie kan pos uit die tydsone waaruit
> jy bostaande gepos het nie. Ek het nounet opgestaan.
> Iemand in Minnesota slaap nog. En siedaar, jou pos
> daar waar dit sewe-uur later is.
>
> Tant Hessie Watson-Poirot.

Miskien, Bouwer, is jy nie so stupid soos ons somtyds dink nie.
As jy nie oplettend genoeg was om die tydfaktor in ag te neem nie,
sou ek miskien weggekom het hiermee. Anders gedink, wat verhoed
Johan Potgieter om net na middernag vir ons hallo te sê?

DAve DU PLessis
Re: Netgou inloer [boodskap #72748 is 'n antwoord op boodskap #72733] Wo, 29 Januarie 2003 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> Miskien, Bouwer, is jy nie so stupid soos ons somtyds dink nie.

Komende van jou, Du Plessis, kan mens maar net
eenvoudig jou hande saamslaan. Dat jy, Du Plessis,
kan dink dat ek stupid is. " Stupid is as stupid
does."

Tant Hessie van Bobbejaanskloof
Re: Netgou inloer [boodskap #72754 is 'n antwoord op boodskap #72701] Do, 30 Januarie 2003 00:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Tjeez, maar jy is een patetiese speurder.

Wouter, ek weet nou nie wat jou agenda is.
Maar glo jy nou werklik dat daar so 'n
persoon soos Chrisjolette Vos is, en dat
JOhan Potgieter wat gister gepos het, die
een in Minnesota is? Ek dink dit word tyd
dat iemand vir hom vertel hoe Du Plessis
met sy naam rondspeel. Miskien sal hy ook
DD se prokureur se naam aanvra. (Du Plessis
sal natuurlik verklaar dat Johan Potgieter
en JOhan Potgieter nie dieselfde is nie.)
Ek dink dis tyd dat ons Du Plessis ignoreer.
Ek raak nou moeg vir sy speletjies.

Gloudina
Re: Netgou inloer [boodskap #72761 is 'n antwoord op boodskap #72748] Do, 30 Januarie 2003 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag Gloudina! Wat het dit nou regtig te make met wie wanneer en waarvandaan
pos?

Los nou maar die tirades oor wie nou waarvandaan gepos het. Jy mors
bandwydte!

Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3E38547D.5090009@rogers.com...
>
> DD wrote:
>
>
>> Miskien, Bouwer, is jy nie so stupid soos ons somtyds dink nie.
>
> Komende van jou, Du Plessis, kan mens maar net
> eenvoudig jou hande saamslaan. Dat jy, Du Plessis,
> kan dink dat ek stupid is. " Stupid is as stupid
> does."
>
> Tant Hessie van Bobbejaanskloof
>
Re: Netgou inloer [boodskap #72764 is 'n antwoord op boodskap #72761] Do, 30 Januarie 2003 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys, ek dink Gloudina / DD het die jekpot geslaan deur uit te vind hoe om
nuwes en ou nuwes vinnig en effektief weg te jaag.

Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b1afit$30pk$1@news.adamastor.ac.za...
> Ag Gloudina! Wat het dit nou regtig te make met wie wanneer en waarvandaan
> pos?
>
> Los nou maar die tirades oor wie nou waarvandaan gepos het. Jy mors
> bandwydte!
>
> Thys oppie Bos
> skryf in boodskap news:3E38547D.5090009@rogers.com...
>>
>> DD wrote:
>>
>>
>>> Miskien, Bouwer, is jy nie so stupid soos ons somtyds dink nie.
>>
>> Komende van jou, Du Plessis, kan mens maar net
>> eenvoudig jou hande saamslaan. Dat jy, Du Plessis,
>> kan dink dat ek stupid is. " Stupid is as stupid
>> does."
>>
>> Tant Hessie van Bobbejaanskloof
>>
>
Re: Netgou inloer [boodskap #72865 is 'n antwoord op boodskap #72701] Do, 30 Januarie 2003 18:44 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Jan 2003 16:09:40 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>> JOhan POtgieter, Uit Minnesota
>
> Ja reg, Du Plessis (met 'n buig na die taalkundige,
> Suidwester), jy moet bietjie onthou dat as mens in
> Minnesota sit jy nie kan pos uit die tydsone waaruit
> jy bostaande gepos het nie. Ek het nounet opgestaan.
> Iemand in Minnesota slaap nog. En siedaar, jou pos
> daar waar dit sewe-uur later is.
> Tant Hessie Watson-Poirot.
>
> Wouter
> Tjeez, maar jy is een patetiese speurder. Kyk na daardie
> boodskap se tydstempel, dis 04.46 GMT. Dus ongeveer
> kwart voor sewe in die oggend by ons en kwart voor 11
> (Central Time) of kwart voor 12 (Eastern Time) in die
> aand in die VSA. Dalk te laat vir jou, maar.....
>

Wouter, ek weet nou nie wat jou agenda is.
Maar glo jy nou werklik dat daar so 'n
persoon soos Chrisjolette Vos is, en dat
JOhan Potgieter wat gister gepos het, die
een in Minnesota is? Ek dink dit word tyd
dat iemand vir hom vertel hoe Du Plessis
met sy naam rondspeel. Miskien sal hy ook
DD se prokureur se naam aanvra. (Du Plessis
sal natuurlik verklaar dat Johan Potgieter
en JOhan Potgieter nie dieselfde is nie.)
Ek dink dis tyd dat ons Du Plessis ignoreer.
Ek raak nou moeg vir sy speletjies.

Gloudina

Bouwer:-))) Jy besef nie eens dat jy Wouter
se ontspanning in die aande is nie:-)
Bouwer...!!! Die man lag vir jou
en jy hou aan om jouself
Poppey te maak...:-O

DrisJOpaul (ala die res:-)
Vorige onderwerp: 17 Pa's
Volgende onderwerp: Watse geslag is hulle?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:10:22 MGT 2024