Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: RSA citizen marry USA citizen in South Africa, what documents needed by US citizen?
Re: RSA citizen marry USA citizen in South Africa, what documents needed by US citizen? [boodskap #72641] Wo, 29 Januarie 2003 06:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Louis, vertel ons eers - gaan jy nou met die Amerikaanse doedie trou, en
gaan sy by jou hier kom bly of jy by haar daar?
Waarvoor vra jy die inligting?

Annette

"LudekSA" skryf in boodskap news:3e377212$0$229@hades.is.co.za...
> Hi,
>
> Can anybody else help me with this?
>
> Except for the possible obvious, what documents are needed by the US
> citizen?
> With the obvious, I include things like: Passport, US social security card,
> birth certificate,
> divorce papers, even US drivers licence if needed in any way.
>
> Thank you
>
> Louis
>
> ludek at webmail d0t co d0t za
>
Re: RSA citizen marry USA citizen in South Africa, what documents needed by US citizen? [boodskap #72645 is 'n antwoord op boodskap #72641] Wo, 29 Januarie 2003 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Jan 2003 08:29:16 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Louis, vertel ons eers - gaan jy nou met die Amerikaanse doedie trou, en
> gaan sy by jou hier kom bly of jy by haar daar?
> Waarvoor vra jy die inligting?
>

want hy is net so nosey soos jy?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: RSA citizen marry USA citizen in South Africa, what documents needed by US citizen? [boodskap #72647 is 'n antwoord op boodskap #72645] Wo, 29 Januarie 2003 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sies Skippie - ek vra die inligting want ek moet weet na watter
staatsdepartement om hom te stuur;))

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:up0f3v429tkqmlk6itivk9n1hnb5l5c7n4@4ax.com...
> On Wed, 29 Jan 2003 08:29:16 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Louis, vertel ons eers - gaan jy nou met die Amerikaanse doedie trou, en
>> gaan sy by jou hier kom bly of jy by haar daar?
>> Waarvoor vra jy die inligting?
>>
>
> want hy is net so nosey soos jy?
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: RSA citizen marry USA citizen in South Africa, what documents needed by US citizen? [boodskap #72660 is 'n antwoord op boodskap #72641] Wo, 29 Januarie 2003 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LudekSA  is tans af-lyn  LudekSA
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hi Annette,

Ag ekskuus ek het in Engels gepos *blush*, ek raak nou heeltemal taal
confused.

Sy gaan hier kom bly. Ek het reeds baie op die "dept of home affairs" se
site gelees en al
die ander dinge sal ons uitsorteer, maar ons wou net seker maak oor die trou
self, wat ook nogal belangrik is in die opsig
van permanente verblyf en werkspermit vir haar te kry, anders kan doe kostes
vir aansoek baie hoog wees.

Terloops ons beplan om ten minste vir 2 jaar hier te woon, maar sal dan maar
sien of
ons VSA toe wil trek, maar dit is nie nou belangrik nie.

Julie sal reeds hier wees op 15 Feb, ons sal maar laat Valentines vier die
jaar :)

Groete
Louis

"Annette" skryf in boodskap news:b17su3$vtbpd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Louis, vertel ons eers - gaan jy nou met die Amerikaanse doedie trou, en
> gaan sy by jou hier kom bly of jy by haar daar?
> Waarvoor vra jy die inligting?
>
> Annette
>
>
> "LudekSA" wrote in message
> news:3e377212$0$229@hades.is.co.za...
>> Hi,
>>
>> Can anybody else help me with this?
>>
>> Except for the possible obvious, what documents are needed by the US
>> citizen?
>> With the obvious, I include things like: Passport, US social security
> card,
>> birth certificate,
>> divorce papers, even US drivers licence if needed in any way.
>>
>> Thank you
>>
>> Louis
>>
>> ludek at webmail d0t co d0t za
>>
>
Re: RSA citizen marry USA citizen in South Africa, what documents needed by US citizen? [boodskap #72668 is 'n antwoord op boodskap #72660] Wo, 29 Januarie 2003 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Louis, ek sal bietjie opdiep - maar ek het kontak gehad met 'n baie gawe
dame by die Dept, wat vir jou alles mooi kan vertel en met alles sal kan
help.
Hang aan, dat ek haar naam weer kry van die ander persoon wat sy gehelp het.

Okei - ek sal nou nie aandring om by die laat Vaaltyndingetjie te wees nie,
maar ek dring aan om te sien of sy reg is vir jou voor julle trou))

Annette - die orakel.

"LudekSA" skryf in boodskap news:3e379a31$0$228@hades.is.co.za...
> Hi Annette,
>
> Ag ekskuus ek het in Engels gepos *blush*, ek raak nou heeltemal taal
> confused.
>
> Sy gaan hier kom bly. Ek het reeds baie op die "dept of home affairs" se
> site gelees en al
> die ander dinge sal ons uitsorteer, maar ons wou net seker maak oor die trou
> self, wat ook nogal belangrik is in die opsig
> van permanente verblyf en werkspermit vir haar te kry, anders kan doe kostes
> vir aansoek baie hoog wees.
>
> Terloops ons beplan om ten minste vir 2 jaar hier te woon, maar sal dan maar
> sien of
> ons VSA toe wil trek, maar dit is nie nou belangrik nie.
>
> Julie sal reeds hier wees op 15 Feb, ons sal maar laat Valentines vier die
> jaar :)
>
>
> Groete
> Louis
>
> "Annette" wrote in message
> news:b17su3$vtbpd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Louis, vertel ons eers - gaan jy nou met die Amerikaanse doedie trou, en
>> gaan sy by jou hier kom bly of jy by haar daar?
>> Waarvoor vra jy die inligting?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "LudekSA" wrote in message
>> news:3e377212$0$229@hades.is.co.za...
>>> Hi,
>>>
>>> Can anybody else help me with this?
>>>
>>> Except for the possible obvious, what documents are needed by the US
>>> citizen?
>>> With the obvious, I include things like: Passport, US social security
>> card,
>>> birth certificate,
>>> divorce papers, even US drivers licence if needed in any way.
>>>
>>> Thank you
>>>
>>> Louis
>>>
>>> ludek at webmail d0t co d0t za
>>>
>>
>
Re: RSA citizen marry USA citizen in South Africa, what documents needed by US citizen? [boodskap #72674 is 'n antwoord op boodskap #72668] Wo, 29 Januarie 2003 09:56 Na vorige boodskap
LudekSA  is tans af-lyn  LudekSA
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette ...

.. of om te sien of ek reg is vir haar? :) (grap)

Baie dankie Annette, ag ek het nou nie bedoel doen moeite en kontak mense
nie,
ek kan dit ook maar doen, het maar gedink miskien het iemand hier op die ng
eerstehandse ondervinding van die goete, of ken iemand wat het.

Groete
Louis

"Annette" skryf in boodskap news:b187hi$10mquv$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Louis, ek sal bietjie opdiep - maar ek het kontak gehad met 'n baie gawe
> dame by die Dept, wat vir jou alles mooi kan vertel en met alles sal kan
> help.
> Hang aan, dat ek haar naam weer kry van die ander persoon wat sy gehelp het.
>
> Okei - ek sal nou nie aandring om by die laat Vaaltyndingetjie te wees nie,
> maar ek dring aan om te sien of sy reg is vir jou voor julle trou))
>
> Annette - die orakel.
>
>
> "LudekSA" wrote in message
> news:3e379a31$0$228@hades.is.co.za...
>> Hi Annette,
>>
>> Ag ekskuus ek het in Engels gepos *blush*, ek raak nou heeltemal taal
>> confused.
>>
>> Sy gaan hier kom bly. Ek het reeds baie op die "dept of home affairs" se
>> site gelees en al
>> die ander dinge sal ons uitsorteer, maar ons wou net seker maak oor die
> trou
>> self, wat ook nogal belangrik is in die opsig
>> van permanente verblyf en werkspermit vir haar te kry, anders kan doe
> kostes
>> vir aansoek baie hoog wees.
>>
>> Terloops ons beplan om ten minste vir 2 jaar hier te woon, maar sal dan
> maar
>> sien of
>> ons VSA toe wil trek, maar dit is nie nou belangrik nie.
>>
>> Julie sal reeds hier wees op 15 Feb, ons sal maar laat Valentines vier die
>> jaar :)
>>
>>
>> Groete
>> Louis
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b17su3$vtbpd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Louis, vertel ons eers - gaan jy nou met die Amerikaanse doedie trou, en
>>> gaan sy by jou hier kom bly of jy by haar daar?
>>> Waarvoor vra jy die inligting?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "LudekSA" wrote in message
>>> news:3e377212$0$229@hades.is.co.za...
>>>> Hi,
>>>>
>>>> Can anybody else help me with this?
>>>>
>>>> Except for the possible obvious, what documents are needed by the US
>>>> citizen?
>>>> With the obvious, I include things like: Passport, US social
security
>>> card,
>>>> birth certificate,
>>>> divorce papers, even US drivers licence if needed in any way.
>>>>
>>>> Thank you
>>>>
>>>> Louis
>>>>
>>>> ludek at webmail d0t co d0t za
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Soek iets
Volgende onderwerp: Ouetehuis [vervolg]
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:27:07 MGT 2024