Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ek hou nie van honde en hondekak nie !!
Re: Ek hou nie van honde en hondekak nie !! [boodskap #7264] Ma, 23 September 1996 00:00 na volgende boodskap
Wikus van Zyl  is tans af-lyn  Wikus van Zyl
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
In Article, writes:
> Path: hermes.is.co.za!quagga.ru.ac.za!howland.erols.net!cs.utexas. edu!nntp.primenet.com!hunter.premier.net!newsfeed.internetmc i.com!in3.uu.net!news-m01.ny.us.ibm.net!news-s01.ny.us.ibm.n et!news
> From: gal...@ibm.net
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Ek hou nie van honde en hondekak nie !!
> Date: 18 Sep 1996 08:28:21 GMT
> Lines: 64
> Message-ID:
> Reply-To: gal...@ibm.net
> NNTP-Posting-Host: slip202-135-22-207.sy.au.ibm.net
> X-Newsreader: IBM NewsReader/2 v1.03
>
> Ekskuus dat ek so lelik is, maar wat noem mens dit anders: hondepoefie ?
> Laat ek julle vertel hoekom dit die verskriklike 3-letterwoord verdien:
>
> Honde kak waar mens piekniek hou, in die gras speel, op die strand,
> hul kak waar kinders daarin trap, dit optel en in hul mond steek.
> Die kak sit aan jou skoene vas,
> dit word in jou huis ingedra, of in jou motor.
> Dit lok vlieë en brommers,
> Die kak le^ in die son en stink.
> Selfs in die koue winter van Europa: -
> die kak le^ die hele winter gevries,
> om dan te stink met die eerste somerson.
> Dit maak jou naar en bederf jou eetlus en jou dag.
>
> Ek hou nie van stadshonde nie.
> Honde hoort nie in woonbuurte en parke nie, hul hoort op plase.
> Parke is vir kinders om in te speel.
> Maar honde eienaars dink mos parke en strande is daar vir hul honde
> om te kak.
>
> En ek haat dit as honde my eenjarige dogtertjie stormloop en haar in
> die gesig lek.
> Dit is onhiegehenies, mens kry siektes daarvan, en wurms.
> Mense wat hul honde soen - sies man! daai hond lek sy eie ballas en
> ander honde se gat!
>
> Honde hoort nie in huise nie, nog minder in woonstelle.
> En hul hoort ook nie op die deur se drempel waar hul met hul
> ballas in die son le^ en bak nie, vir iemand om oor te struikel.
> Blaf jou in die nag wakker.
> Hondehare oral, op mense se meubels en aan mense se klere.
> En mens kan sien dat stadshonde gemorskos kry om te eet aan hul kak:
> dit het soveel preserveermiddels in dat dit vir dae lank le^ en stink,
> dit vergaan nie, - jy kan sommer sien dit het 'n ongesonde kleur.
> En die hond poep heeldag daarvan.
>
> Hoekom mag ek nie netjies agter 'n bos water afslaan nie,
> maar honde mag oral in die openbaar pis en kak ?
>
> Ek haat juppies sonder kinders, wat honde aanhou asof dit hul
> kinders is, en omdat dit 'n mode-aanhangsel is. Armsalig, selfsugtig.
> Honde wat geteel is om goed te lyk, maar eintlik funksioneel
> gebreklik is.
> En hierdie ou klein keffertjies, die walglike ou klein wolhondjies
> en skoothondjies: ek wens daar kom 'n plaag van kraaie wat hul opvreet.
>
> Waarom spandeer mense soveel aan honde ? Hondekos en hondesallonne
> en hondesielkundiges en alles ? En bemaak groot somme geld aan honde,
> en sit grafstene op ? Dit terwyl mense vrek van die honger ?
>
> Ek is gatvol van honde wat klein kinders sonder rede aanval en byt:
> Hulle moet vrekgeskiet word en hul eienaars moet vir die res van hul
> lewe in 'n hondehok toegesluit word.
>
> En die liewe "Animal-Rights" brigades, oftewel die "Bunny Clutchers",
> wat gedurig aan die teem is en dweep oor die arme goed: As hul ly,
> maak hulle van kant en spandeer julle geld dan op iets beters.
>
> Met permissie gesê aan al my vriende met honde.
>
> Groete & Voertsek! :-)
> Elke hond kry sy dag!!
>
>
Snaakste storie wat ek in 'n lang tyd gelees het!
Dit blyk ook duidelik dat jy baie tyd aan kak spandeer. :)
Re: Ek hou nie van honde en hondekak nie !! [boodskap #7266 is 'n antwoord op boodskap #7264] Di, 24 September 1996 00:00 Na vorige boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:
> Path: hermes.is.co.za!news
> From: Wikus van Zyl
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: Ek hou nie van honde en hondekak nie !!
> Date: Mon, 23 Sep 96 23:56:27 PDT
> Organization: No organisation supplied
> Lines: 81
> Message-ID:
> References:
> NNTP-Posting-Host: a1-jhb-5.icon.co.za
> Mime-Version: 1.0
> Content-Type: TEXT/PLAIN; charset=US-ASCII
> X-Newsreader: NEWTNews & Chameleon -- TCP/IP for MS Windows from NetManage
>
>
> In Article, writes:
>> Path: hermes.is.co.za!quagga.ru.ac.za!howland.erols.net!cs.utexas. edu!nntp.primenet.com!hunter.premier.net!newsfeed.internetmc i.com!in3.uu.net!news-m01.ny.us.ibm.net!news-s01.ny.us.ibm.n et!news
>> From: gal...@ibm.net
>> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
>> Subject: Ek hou nie van honde en hondekak nie !!
>> Date: 18 Sep 1996 08:28:21 GMT
>> Lines: 64
>> Message-ID:
>> Reply-To: gal...@ibm.net
>> NNTP-Posting-Host: slip202-135-22-207.sy.au.ibm.net
>> X-Newsreader: IBM NewsReader/2 v1.03
>>
>> Ekskuus dat ek so lelik is, maar wat noem mens dit anders: hondepoefie ?
>> Laat ek julle vertel hoekom dit die verskriklike 3-letterwoord verdien:
>>
>> Honde kak waar mens piekniek hou, in die gras speel, op die strand,
>> hul kak waar kinders daarin trap, dit optel en in hul mond steek.
>> Die kak sit aan jou skoene vas,
>> dit word in jou huis ingedra, of in jou motor.
>> Dit lok vlieë en brommers,
>> Die kak le^ in die son en stink.
>> Selfs in die koue winter van Europa: -
>> die kak le^ die hele winter gevries,
>> om dan te stink met die eerste somerson.
>> Dit maak jou naar en bederf jou eetlus en jou dag.
>>
>> Ek hou nie van stadshonde nie.
>> Honde hoort nie in woonbuurte en parke nie, hul hoort op plase.
>> Parke is vir kinders om in te speel.
>> Maar honde eienaars dink mos parke en strande is daar vir hul honde
>> om te kak.
>>
>> En ek haat dit as honde my eenjarige dogtertjie stormloop en haar in
>> die gesig lek.
>> Dit is onhiegehenies, mens kry siektes daarvan, en wurms.
>> Mense wat hul honde soen - sies man! daai hond lek sy eie ballas en
>> ander honde se gat!
>>
>> Honde hoort nie in huise nie, nog minder in woonstelle.
>> En hul hoort ook nie op die deur se drempel waar hul met hul
>> ballas in die son le^ en bak nie, vir iemand om oor te struikel.
>> Blaf jou in die nag wakker.
>> Hondehare oral, op mense se meubels en aan mense se klere.
>> En mens kan sien dat stadshonde gemorskos kry om te eet aan hul kak:
>> dit het soveel preserveermiddels in dat dit vir dae lank le^ en stink,
>> dit vergaan nie, - jy kan sommer sien dit het 'n ongesonde kleur.
>> En die hond poep heeldag daarvan.
>>
>> Hoekom mag ek nie netjies agter 'n bos water afslaan nie,
>> maar honde mag oral in die openbaar pis en kak ?
>>
>> Ek haat juppies sonder kinders, wat honde aanhou asof dit hul
>> kinders is, en omdat dit 'n mode-aanhangsel is. Armsalig, selfsugtig.
>> Honde wat geteel is om goed te lyk, maar eintlik funksioneel
>> gebreklik is.
>> En hierdie ou klein keffertjies, die walglike ou klein wolhondjies
>> en skoothondjies: ek wens daar kom 'n plaag van kraaie wat hul opvreet.
>>
>> Waarom spandeer mense soveel aan honde ? Hondekos en hondesallonne
>> en hondesielkundiges en alles ? En bemaak groot somme geld aan honde,
>> en sit grafstene op ? Dit terwyl mense vrek van die honger ?
>>
>> Ek is gatvol van honde wat klein kinders sonder rede aanval en byt:
>> Hulle moet vrekgeskiet word en hul eienaars moet vir die res van hul
>> lewe in 'n hondehok toegesluit word.
>>
>> En die liewe "Animal-Rights" brigades, oftewel die "Bunny Clutchers",
>> wat gedurig aan die teem is en dweep oor die arme goed: As hul ly,
>> maak hulle van kant en spandeer julle geld dan op iets beters.
>>
>> Met permissie gesê aan al my vriende met honde.
>>
>> Groete & Voertsek! :-)
>> Elke hond kry sy dag!!
>>
>>
> Snaakste storie wat ek in 'n lang tyd gelees het!
> Dit blyk ook duidelik dat jy baie tyd aan kak spandeer. :)
>
>
Ja dis maar 'n kak storie!

Cheers
Lou
Vorige onderwerp: Re: Vroegherfs in Oos-Ontario
Volgende onderwerp: Herman Charles Bosman - Mynhardt / Mampoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:47:52 MGT 2024