Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bush Sadam en olie
Bush Sadam en olie [boodskap #72594] Di, 28 Januarie 2003 14:43 na volgende boodskap
Jonas[1]  is tans af-lyn  Jonas[1]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Glo enigiemand nog dat Bush maar net demokrasie in Irak wil gaan
vestig? Hy is mos maar net agter al die olie aan. Om dit te gaan
steel.
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72597 is 'n antwoord op boodskap #72594] Di, 28 Januarie 2003 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
wi...@hushmail.com (Jonas) wrote:

> Glo enigiemand nog dat Bush maar net demokrasie in Irak wil gaan
> vestig? Hy is mos maar net agter al die olie aan. Om dit te gaan
> steel.

Wat glo of dink jy, Jonas?
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72599 is 'n antwoord op boodskap #72597] Di, 28 Januarie 2003 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Regstelling Katryn - dit was nie die ware Jacob... ekskuus Jonas wat dit
geplaas het nie....

Regsklik op daardie Jonas en gaan bekyk die "Properties"... My epos adres =
fana...@hotmail.com - en nie @hushmail nie...

DD - is dit jy?

"Katryn" skryf in boodskap news:p88d3v0budh8m2ce0ks3o4c9s76hgkui5s@4ax.com...
> wi...@hushmail.com (Jonas) wrote:
>
>> Glo enigiemand nog dat Bush maar net demokrasie in Irak wil gaan
>> vestig? Hy is mos maar net agter al die olie aan. Om dit te gaan
>> steel.
>
> Wat glo of dink jy, Jonas?
>
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72601 is 'n antwoord op boodskap #72599] Di, 28 Januarie 2003 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Jan 2003 19:38:23 +0200, "Jonas" wrote:

> Regstelling Katryn - dit was nie die ware Jacob... ekskuus Jonas wat dit
> geplaas het nie....
>
> Regsklik op daardie Jonas en gaan bekyk die "Properties"... My epos adres =
> fana...@hotmail.com - en nie @hushmail nie...
>
> DD - is dit jy?
>
>

uh uh, ek belowe:-)))
Vra vir die forensiese speurder, Jonas.
Nee! Sy sallie eers kykie, sommer net sê
dis ek. Ek sal netnou self kyk na die IP adres, Jonas.
Nou is ek besig om Microsoft Office te herinstalleer.

DD
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72612 is 'n antwoord op boodskap #72599] Di, 28 Januarie 2003 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Jan 2003 19:38:23 +0200, "Jonas" wrote:

> Regstelling Katryn - dit was nie die ware Jacob... ekskuus Jonas wat dit
> geplaas het nie....
>
> Regsklik op daardie Jonas en gaan bekyk die "Properties"... My epos adres =
> fana...@hotmail.com - en nie @hushmail nie...
>
> DD - is dit jy?
>

Soos belowe, na die IP adres gaan kyk, Jonas.
Uitslag: ........................... 127.0.0.1
Die van Bouwer...............127.0.0.1

DD
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72630 is 'n antwoord op boodskap #72601] Wo, 29 Januarie 2003 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - werk jy met Office XP Pro - ek ondervind heelwat probleme. M.i. is/was
Office 2000 'n meer stabiele opsie. Terselfdertyd - die OS - MS XP Prof. is
seker die stabielste wat ek ooit gehad het - moet byvoeg dat ek nooit
2000/NT gebruik het nie. (Terloops - ek het reeds die jongste
opgraderingssagteware vir die XP Office geinstalleer - sonder waarneembare
resultate.)

"DD" skryf in boodskap news:q3hd3v8c5lina006v1n7kktu333ulm39q4@4ax.com...
> On Tue, 28 Jan 2003 19:38:23 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Regstelling Katryn - dit was nie die ware Jacob... ekskuus Jonas wat dit
>> geplaas het nie....
>>
>> Regsklik op daardie Jonas en gaan bekyk die "Properties"... My epos adres =
>> fana...@hotmail.com - en nie @hushmail nie...
>>
>> DD - is dit jy?
>>
>
>
> uh uh, ek belowe:-)))
> Vra vir die forensiese speurder, Jonas.
> Nee! Sy sallie eers kykie, sommer net sê
> dis ek. Ek sal netnou self kyk na die IP adres, Jonas.
> Nou is ek besig om Microsoft Office te herinstalleer.
>
> DD
>
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72636 is 'n antwoord op boodskap #72612] Wo, 29 Januarie 2003 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"DD" wrote in message ...

>
> Soos belowe, na die IP adres gaan kyk, Jonas.
> Uitslag: ........................... 127.0.0.1
> Die van Bouwer...............127.0.0.1
>
> DD

:-)))))

Gloudina, as jy wil kyk of DD reg is, gaan na 'n DOS prompt en tik:
"tracert 127.0.0.1"
(sonder die aanhalingstekens) en druk "Enter".:-)))
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72707 is 'n antwoord op boodskap #72612] Wo, 29 Januarie 2003 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas[1]  is tans af-lyn  Jonas[1]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
As jou breins dinamiet was, sou dit nie eers jou stukkende bril van
jou voorhoof kon blaas nie.
Jy is truely 'n dom doos. Dis waarskynlik waarvoor die DD staan.

Ek is Jonas en ek pos lank reeds op die groep onder daai naam en ek is
niemand anders nie.

DD skryf in boodskap news:...
> On Tue, 28 Jan 2003 19:38:23 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Regstelling Katryn - dit was nie die ware Jacob... ekskuus Jonas wat dit
>> geplaas het nie....
>>
>> Regsklik op daardie Jonas en gaan bekyk die "Properties"... My epos adres =
>> fana...@hotmail.com - en nie @hushmail nie...
>>
>> DD - is dit jy?
>>
>
>
> Soos belowe, na die IP adres gaan kyk, Jonas.
> Uitslag: ........................... 127.0.0.1
> Die van Bouwer...............127.0.0.1
>
> DD
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72729 is 'n antwoord op boodskap #72630] Wo, 29 Januarie 2003 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Jan 2003 07:00:57 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - werk jy met Office XP Pro - ek ondervind heelwat probleme. M.i. is/was
> Office 2000 'n meer stabiele opsie. Terselfdertyd - die OS - MS XP Prof. is
> seker die stabielste wat ek ooit gehad het - moet byvoeg dat ek nooit
> 2000/NT gebruik het nie. (Terloops - ek het reeds die jongste
> opgraderingssagteware vir die XP Office geinstalleer - sonder waarneembare
> resultate.)
> "DD" wrote in message
> n

Korrek Jonas. Ek werk met Office XP Pro by die huis en met die 2000
weergawe op kantoor. Powerpoint is goed op albei en by die XP
weergawe het ek bietjie gespeel met Microsoft Frontpage. Dit kan egter
nie maklik in dieselfde asem genoem word as Dreamweaver 4 of 'n later
uitgawe nie. Nie eens met Hotdog nie. Steeds is dit 'n lekker handige
program vir 'n nuweling op die gebied van HTML en Java..

Ek gebruik nie werklik Office se spreadsheets nie want ek gebruik 'n
spreiblad gespesialiseer op my gebied. Powerpoint is 'n interessante
program, maar ek gebruik dit meer graag wanneer ek iets aan kollegas
wil oordra. Minder graag by kliënte, want ek verkies steeds 'n
informele gesprek. selfs met 'n buitesstaander of vreemdeling. Slegs
wanneer gedaileerde verduidelikings nodig is, is Powerpoint 'n
lieflike program.

DD
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72730 is 'n antwoord op boodskap #72707] Wo, 29 Januarie 2003 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Jan 2003 06:47:37 -0800, wi...@hushmail.com (Jonas) wrote:

> As jou breins dinamiet was, sou dit nie eers jou stukkende bril van
> jou voorhoof kon blaas nie.
> Jy is truely 'n dom doos. Dis waarskynlik waarvoor die DD staan.
>
> Ek is Jonas en ek pos lank reeds op die groep onder daai naam en ek is
> niemand anders nie.
>
>

Moet nie kak soek nie, Jonas:-(((
As ek vir jou gesê het dat dit nie ek is nie, dan is dit nie ek nie.
As jy te onosel is om IP adresse na te spoor, jou bad luck vriend.

DD
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72842 is 'n antwoord op boodskap #72730] Do, 30 Januarie 2003 13:53 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sorry dat ek inchip by julle verwoede stryd, om te sien wie's die
domste...

127.0.0.1 is 'n sg "localhost" IP adres. Maak nie saak van waar jy dié
IP adres ping of tracert nie, dit gaan altyd terugkom na jouself
toe...

Dus skel julle mekaar verniet uit as dom, want julle is ewe dom!

Max - wat nie slim is nie, maar gelukkig weet wat 127.0.0.1 is... :-)

DD
> On 29 Jan 2003 06:47:37 -0800, wi...@hushmail.com (Jonas) wrote:
>
>> As jou breins dinamiet was, sou dit nie eers jou stukkende bril van
>> jou voorhoof kon blaas nie.
>> Jy is truely 'n dom doos. Dis waarskynlik waarvoor die DD staan.
>>
>> Ek is Jonas en ek pos lank reeds op die groep onder daai naam en ek is
>> niemand anders nie.
>>
>
>
> Moet nie kak soek nie, Jonas:-(((
> As ek vir jou gesê het dat dit nie ek is nie, dan is dit nie ek nie.
> As jy te onosel is om IP adresse na te spoor, jou bad luck vriend.
>
> DD
Vorige onderwerp: Hulp asseblief?
Volgende onderwerp: Re: Bye bye bye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 18:42:10 MGT 2024