Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kortbroek se volgende stap?
Kortbroek se volgende stap? [boodskap #72590] Di, 28 Januarie 2003 14:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het nounet gehoor dat David Malatsi nou maar gaan bedank uit sy
adjunk-kabinetspos.
Sal kortbroek sy plek inneem?

Lyk my as jy aan die NNP behoort leer jy nie iets nuuts nie - het hulle nou
nog nie by die ANC geleer as jy 'n minister of adjunk is, is dit nie PK om
te bedank nie;))

Annette
Re: Kortbroek se volgende stap? [boodskap #72600 is 'n antwoord op boodskap #72590] Di, 28 Januarie 2003 17:38 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dink jy nie dat 'n kortbroek se sakke te kort is vir die pos nie?

"Annette" skryf in boodskap news:b162oo$102a8l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het nounet gehoor dat David Malatsi nou maar gaan bedank uit sy
> adjunk-kabinetspos.
> Sal kortbroek sy plek inneem?
>
> Lyk my as jy aan die NNP behoort leer jy nie iets nuuts nie - het hulle nou
> nog nie by die ANC geleer as jy 'n minister of adjunk is, is dit nie PK om
> te bedank nie;))
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Ontdekking
Volgende onderwerp: Is Dit Aanvaarbaar?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 04:04:26 MGT 2024