Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Profiel?
Nuwe Profiel? [boodskap #72476] Sa, 25 Januarie 2003 17:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met die moord van 8 mense verlede week in 'n mans-masseersalon hier in
Seepunt - is die volgende feite openbaar

Die meeste van die name van werkers by sulke plekke ( huidige en voriges)
het:
Afrikaanse name en/of vanne. ( tot dusver val vier van die oorledenes wat
uitgeken is in hierdie kategorie, sowel as die twee vir wie gesoek is, sowel
as twee vorige werknemers by die plek waarmee onderhoude gevoer is)
Die seuns is gemiddeld 20 jaar oud.
Hulle het baie konserwatief grootgeword.
Hulle ouers, familie en vriende weet nie waar hulle gewerk het vir ekstra
inkomste nie.

Annette
Re: Nuwe Profiel? [boodskap #72478 is 'n antwoord op boodskap #72476] Sa, 25 Januarie 2003 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 19:06:11 +0200, "Annette" wrote:

> Met die moord van 8 mense verlede week in 'n mans-masseersalon hier in
> Seepunt - is die volgende feite openbaar
>
Volgens die nuusberig waarna ek nou sit en kyk, het dit 9 geword.

> Die meeste van die name van werkers by sulke plekke ( huidige en voriges)
> het:
> Afrikaanse name en/of vanne.

Dit is tog nie snaaks nie. In Durban weer, sou so 'n klub se werkers
oorheersend Engelssprekend gewees het. Ek weet nie of jy Kaapstad ken
nie, maar dit is 'n terug op die brug plaasjapie dorp.

anoniem
Re: Nuwe Profiel? [boodskap #72482 is 'n antwoord op boodskap #72478] Sa, 25 Januarie 2003 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag miskien so wees - maar Seepunt is eintlik oorheersend Joods en Engels.

En hoe weet jy so goed wat die geval in Durban is?
Eerstehandse ondervinding?:)))

Annette

"DD" skryf in boodskap news:7rh53vouk6f27oiq3adhnercngd3bieod5@4ax.com...
> On Sat, 25 Jan 2003 19:06:11 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Met die moord van 8 mense verlede week in 'n mans-masseersalon hier in
>> Seepunt - is die volgende feite openbaar
>>
> Volgens die nuusberig waarna ek nou sit en kyk, het dit 9 geword.
>
>> Die meeste van die name van werkers by sulke plekke ( huidige en voriges)
>> het:
>> Afrikaanse name en/of vanne.
>
> Dit is tog nie snaaks nie. In Durban weer, sou so 'n klub se werkers
> oorheersend Engelssprekend gewees het. Ek weet nie of jy Kaapstad ken
> nie, maar dit is 'n terug op die brug plaasjapie dorp.
>
>
> anoniem
Re: Nuwe Profiel? [boodskap #72485 is 'n antwoord op boodskap #72482] Sa, 25 Januarie 2003 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 20:01:46 +0200, "Annette" wrote:

> Mag miskien so wees - maar Seepunt is eintlik oorheersend Joods en Engels.
>
> En hoe weet jy so goed wat die geval in Durban is?
> Eerstehandse ondervinding?:)))
>
> Annette
>

GMMFFFF Jy weet mos dis
'n Engelse stad vergeleke
met julle plaasdorpie, skat!
Re: Nuwe Profiel? [boodskap #72495 is 'n antwoord op boodskap #72485] Sa, 25 Januarie 2003 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek weet dit nie. Al wat ek weet is dat daar 'n groot Afrikaanse skool
in Durban is, maar daar is geen Afrikaanse skool in Seepunt nie.
So, jou afleiding ivm die manlike bordeelwerkers kan verkeerd wees - noudat
jy nie wil erken jy soek hulle geselskap op nie;))

Annette

"DD" skryf in boodskap news:c4l53v4ghfc1ulgumudjuh287fasqtog7r@4ax.com...
> On Sat, 25 Jan 2003 20:01:46 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Mag miskien so wees - maar Seepunt is eintlik oorheersend Joods en Engels.
>>
>> En hoe weet jy so goed wat die geval in Durban is?
>> Eerstehandse ondervinding?:)))
>>
>> Annette
>>
>
>
> GMMFFFF Jy weet mos dis
> 'n Engelse stad vergeleke
> met julle plaasdorpie, skat!
Re: Nuwe Profiel? [boodskap #72520 is 'n antwoord op boodskap #72485] So, 26 Januarie 2003 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - dis die klompie wat nie rugby of kriek-het aanhang nie ....

"DD" skryf in boodskap news:c4l53v4ghfc1ulgumudjuh287fasqtog7r@4ax.com...
> On Sat, 25 Jan 2003 20:01:46 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Mag miskien so wees - maar Seepunt is eintlik oorheersend Joods en Engels.
>>
>> En hoe weet jy so goed wat die geval in Durban is?
>> Eerstehandse ondervinding?:)))
>>
>> Annette
>>
>
>
> GMMFFFF Jy weet mos dis
> 'n Engelse stad vergeleke
> met julle plaasdorpie, skat!
Re: Nuwe Profiel? [boodskap #72528 is 'n antwoord op boodskap #72520] So, 26 Januarie 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
EK[1]  is tans af-lyn  EK[1]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 26 Jan 2003 16:15:05 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - dis die klompie wat nie rugby of kriek-het aanhang nie ....

Jonas, ek was eendag 'n paar jaar gelede op 'n
motiverings vergadering, waar die spreker se tema
dit was dat jy soos Clive Rice en sy groep, 'n bal kan
boul met iemand ander wat dit kolf. En weer word dit
gegooi en weer word dit terug geslaan . En weer word
dit gegooi en weer word dit terug geslaan . Tot vervelens
toe. Of, jy kan 'n akrobatiese vliënier wees wat met lazy eights
begin, deur gaan na Barrel Roll's en daarna Loop's. (Hy het nie
regtig die regte terme gebruik nie want hy het nie die kennis nie,
maae sy tema was in die kol.; En ek het dit waardeer want ek ìs 'n
vliënier.)

Ek het vir die man gesit en luister en besef dat sy waardes in daardie
opsig vergelyk met myne:-)))

DD
Re: Nuwe Profiel? [boodskap #72546 is 'n antwoord op boodskap #72528] Ma, 27 Januarie 2003 03:23 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - die beste motiveringssprekers is juis sportmanne.
Maar weet jy wat - ek weier om na motiverinbssprekers se snert te luister.
Ek lees ook nie Amerikaanse motiveringsboeke nie. Weet jy hoekom? Omdat
hulle almal die sg "antwoorde" het, maar dit self nie kan toepas nie.
(Terloops - ek kan nie vlieg nie - ek word seesiek - in die lug, op die see
en toe ek kleiner was, in die kar. Geniet die sensasie...)
; -))

"DD" skryf in boodskap news:ju183vgf43hsfbp1nfgbm8cdaahh2m98ki@4ax.com...
> On Sun, 26 Jan 2003 16:15:05 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - dis die klompie wat nie rugby of kriek-het aanhang nie ....
>
>
> Jonas, ek was eendag 'n paar jaar gelede op 'n
> motiverings vergadering, waar die spreker se tema
> dit was dat jy soos Clive Rice en sy groep, 'n bal kan
> boul met iemand ander wat dit kolf. En weer word dit
> gegooi en weer word dit terug geslaan . En weer word
> dit gegooi en weer word dit terug geslaan . Tot vervelens
> toe. Of, jy kan 'n akrobatiese vlieënier wees wat met lazy eights
> begin, deur gaan na Barrel Roll's en daarna Loop's. (Hy het nie
> regtig die regte terme gebruik nie want hy het nie die kennis nie,
> maae sy tema was in die kol.; En ek het dit waardeer want ek ís 'n
> vlieënier.)
>
> Ek het vir die man gesit en luister en besef dat sy waardes in daardie
> opsig vergelyk met myne:-)))
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Groot teleurstelling
Volgende onderwerp: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 03:40:17 MGT 2024