Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Tuti
Die Tuti [boodskap #72155] Vr, 17 Januarie 2003 19:00 na volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
Johan Potgieter
Chrisjolette
Sebs
Juan
Pieter
Joe
Paul Van Straaten
Ens. ens. ens.

Tot Max lag al daaroor en noem homself Max Du Plessis.

Ek skryf nie as:
Johan Potgieter
Chrisjolette
Sebs
Juan
Pieter
Joe
Paul Van Straaten
Sannie
Ina
Koos
Gert
Piet
ens ens. ens. nie.

Ek gaan nou vir 'n rukkie 'n ander stokperdjie beoefen
want ek is bietjie dik vir die nuusgroep. Miskien is ek
oor 'n uur terug, Miskien oor drie ure en miskien oor drie weke
maar een ding belowe ek julle:
EK IS NOG NIE TERUG AS EK NOG NIE TERUG IS NIE...
sò as Paultjie of Kosie of Antjie skryf, is dit Paultjie of Kosie of
Antjie wat geskryf het.

maw. ek is nie:
Johan Potgieter
Chrisjolette
Sebs
Juan
Pieter
Joe
Paul Van Straaten
Sannie
Ina
Koos
Gert
Piet
Boerseun
ens ens. ens. nie.

en as
Johan Potgieter
Chrisjolette
Sebs
Juan
Pieter
Joe
Paul Van Straaten
Sannie
Ina
Koos
Gert
Piet
Boersen
ens ens. ens. skryf,
is dit nie ek nie.

Liefde
Dawie
Re: Die Tuti [boodskap #72159 is 'n antwoord op boodskap #72155] Vr, 17 Januarie 2003 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dave Du Plessis wrote:

> Tot Max lag al daaroor en noem homself Max Du Plessis.

Ja-nee, dit was darem die créme-de-la-
creme. Gaan nou maar bietjie weg, du
Plessis. Ons sal jou plekkie warm hou
deur voor te gee om jy te wees. (Ek dink
nie jy is dik vir die nuusgroep nie. Jy
is dik vir jouself.)

Hessie du Plessis
Re: Die Tuti [boodskap #72160 is 'n antwoord op boodskap #72159] Vr, 17 Januarie 2003 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 Jan 2003 20:17:32 GMT, "@rogers.com" wrote:

> (Ek dink
> nie jy is dik vir die nuusgroep nie. Jy
> is dik vir jouself.)
>
> Hessie du Plessis

Groter waarheid as wat jy dink, Tant Hester.

Tot later
Re: Die Tuti [boodskap #72488 is 'n antwoord op boodskap #72155] Sa, 25 Januarie 2003 18:31 Na vorige boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Chrisjolette: So jy wil nou vir my vertel dat nie jy is wat hier
skryf nie, maar uiteindelik mag ek weer myself wees sonder dat iemand
dink dat ek jy is. Dink jy regtig die ou kanadese kees gaan jou glo?
Sy dink mos genuine dat sy die enigste persoon is met net een
persoonlikheid en identiteit. Sy moes darem hier op die vlakte tussen
ons groot geword het, dan sou ons sommer gou haar kop reg gekry het.

Dave Du Plessis skryf in boodskap news:...
> Johan Potgieter
> Chrisjolette
> Sebs
> Juan
> Pieter
> Joe
> Paul Van Straaten
> Ens. ens. ens.
>
> Tot Max lag al daaroor en noem homself Max Du Plessis.
>
> Ek skryf nie as:
> Johan Potgieter
> Chrisjolette
> Sebs
> Juan
> Pieter
> Joe
> Paul Van Straaten
> Sannie
> Ina
> Koos
> Gert
> Piet
> ens ens. ens. nie.
>
> Ek gaan nou vir 'n rukkie 'n ander stokperdjie beoefen
> want ek is bietjie dik vir die nuusgroep. Miskien is ek
> oor 'n uur terug, Miskien oor drie ure en miskien oor drie weke
> maar een ding belowe ek julle:
> EK IS NOG NIE TERUG AS EK NOG NIE TERUG IS NIE...
> sò as Paultjie of Kosie of Antjie skryf, is dit Paultjie of Kosie of
> Antjie wat geskryf het.
>
> maw. ek is nie:
> Johan Potgieter
> Chrisjolette
> Sebs
> Juan
> Pieter
> Joe
> Paul Van Straaten
> Sannie
> Ina
> Koos
> Gert
> Piet
> Boerseun
> ens ens. ens. nie.
>
> en as
> Johan Potgieter
> Chrisjolette
> Sebs
> Juan
> Pieter
> Joe
> Paul Van Straaten
> Sannie
> Ina
> Koos
> Gert
> Piet
> Boersen
> ens ens. ens. skryf,
> is dit nie ek nie.
>
>
> Liefde
> Dawie
Vorige onderwerp: Dis nie net Tony se party nie,maar ook Kortbroekie s'n.
Volgende onderwerp: KONFEDERALE VRYHEIDSPLAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 07:36:32 MGT 2024