Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Are you wealthy?
Re: Are you wealthy? [boodskap #72449] Sa, 25 Januarie 2003 08:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier het ons nou met 'n eerlike bedelaar te doen.
Hy is ooglopend die persoon wat behoeftig is, en elke liewe donasie is wins.

Annette

"Heilman1969" skryf in boodskap news:20030125010021.04725.00000220@mb-cs.aol.com...
> Do you have even small amount to spare to help others in need? Online
> DONATIONS being sought to help real people with real struggles to eat, live,
> work and in some cases survive. Not a non-profit, a simple humanitarian
> website helping those who are in real need. Make a difference in someone's
> life today! Please visit today:
>
> www.inrealneed.net
>
> Adam's Story
Re: Are you wealthy? [boodskap #72455 is 'n antwoord op boodskap #72449] Sa, 25 Januarie 2003 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 10:43:10 +0200, "Annette" wrote:

> Hier het ons nou met 'n eerlike bedelaar te doen.
> Hy is ooglopend die persoon wat behoeftig is, en elke liewe donasie is wins.
>
> Annette
>

Hier het ons nou met 'n naïewe Annette te doen.
Sy is ooglopend die persoon wat heel impulsief 'n donasie as wins sal
gee.

DD
Re: Are you wealthy? [boodskap #72456 is 'n antwoord op boodskap #72455] Sa, 25 Januarie 2003 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie sommer maklik nie:))) - ek beperk my donasies tot die werklike
behoeftiges - wat nie eers 'n telefoon of internetkontak het nie.
Annette

"DD" skryf in boodskap news:onl43v05v579chcteelc0jh593t9r7tdk5@4ax.com...
> On Sat, 25 Jan 2003 10:43:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hier het ons nou met 'n eerlike bedelaar te doen.
>> Hy is ooglopend die persoon wat behoeftig is, en elke liewe donasie is wins.
>>
>> Annette
>>
>
> Hier het ons nou met 'n naïewe Annette te doen.
> Sy is ooglopend die persoon wat heel impulsief 'n donasie as wins sal
> gee.
>
> DD
Re: Are you wealthy? [boodskap #72468 is 'n antwoord op boodskap #72455] Sa, 25 Januarie 2003 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Hier het ons nou met 'n naïewe Annette te doen.
> Sy is ooglopend die persoon wat heel impulsief 'n donasie as wins sal
> gee.


Dan weer - dalk ook nie so naief as wat dit op die oog af mag lyk
nie. :-)
Ek weet nie of dit in SA ook so werk nie, maar hier in Amerika lei
donasies atyd tot verminderde belasting. Oor die algemeen is
Amerikaners nie baie lief om belasting te betaal nie, en daarom word
daar ook letterlik biljoene aan donasies afgegee. Waarom dink jy
stuur Bill Gates byvoorbeeld soveel biljoene elke jaar na Afrika?
Definitief nie omdat hy 'n filantroop is nie, hoor! :-)
So, as mens die woordjie "wins" so bietjie verdraai, dan kan mens sê
dat donasies is winsgewend (hier in Amerika ten minste) :-)
Re: Are you wealthy? [boodskap #72538 is 'n antwoord op boodskap #72449] So, 26 Januarie 2003 18:05 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek vertrou nie onbekende "online" bedel sites nie.

E

"Heilman1969" skryf in boodskap news:20030125010021.04725.00000220@mb-cs.aol.com...
> Do you have even small amount to spare to help others in need? Online
> DONATIONS being sought to help real people with real struggles to eat, live,
> work and in some cases survive. Not a non-profit, a simple humanitarian
> website helping those who are in real need. Make a difference in someone's
> life today! Please visit today:
>
> www.inrealneed.net
>
> Adam's Story
Vorige onderwerp: Vir Elaine - Basiese Engels:))
Volgende onderwerp: Groot teleurstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 16:25:40 MGT 2024