Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek iets
Soek iets [boodskap #72438] Sa, 25 Januarie 2003 02:57 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Waar is die Ali Bama?

Onthou - 'n Dingus is 'n woderliKKe ding!
Re: Soek iets [boodskap #72439 is 'n antwoord op boodskap #72438] Sa, 25 Januarie 2003 03:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dingus" wrote:

> Waar is die Ali Bama?

Onder 200 voet water naby Cherbourg, Frankryk?
Re: Soek iets [boodskap #72463 is 'n antwoord op boodskap #72438] Sa, 25 Januarie 2003 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dingus wrote:

> Waar is die Ali Bama?
>
> Onthou - 'n Dingus is 'n woderliKKe ding!

'n Woderlike ding, Dingus. Wat is 'n
woderlike ding?
Die Alabama is op die bodem van die
see. Die Alibama leef voort in die mond
van die mense van die Boland.

Tant Hessie van die Kaapse Draai.
Re: Soek iets [boodskap #72616 is 'n antwoord op boodskap #72463] Di, 28 Januarie 2003 19:05 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... presies, maar waar is 'Die' Ali Bama?

... en onthou, 'n Dingus is 'n wonderliKKe ding!

skryf in boodskap news:3E32A3EB.2040906@rogers.com...
>
> Dingus wrote:
>
>> Waar is die Ali Bama?
>>
>> Onthou - 'n Dingus is 'n woderliKKe ding!
>
> 'n Woderlike ding, Dingus. Wat is 'n
> woderlike ding?
> Die Alabama is op die bodem van die
> see. Die Alibama leef voort in die mond
> van die mense van die Boland.
>
> Tant Hessie van die Kaapse Draai.
>
Vorige onderwerp: Hallo Almal
Volgende onderwerp: Re: RSA citizen marry USA citizen in South Africa, what documents needed by US citizen?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:02:20 MGT 2024