Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nahawu se Staking
Nahawu se Staking [boodskap #72270] Wo, 22 Januarie 2003 11:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As 'n vakbond ketools raak, dan kan jy maar net jou kop skud.
Bg se lede staak, omdat hulle nie wil hê hulle prestasies moet gemeet word
voordat die prestasiebonusse bepaal en betaal word nie.Almal moet nou 'n
prestasie bonus kry., of hulle nou presteer het of te not.
Miskien moet daar 'n voorvereiste wees dat ten minste 45% van die bestuur
van 'n vakbond moet bestaan uit mense wat besighede het, sodat iemand vir
die bokse kan vertel waarom dit prestasiebonusse genoem word.

Annette
Re: Nahawu se Staking [boodskap #72272 is 'n antwoord op boodskap #72270] Wo, 22 Januarie 2003 12:14 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Jan 2003 13:09:05 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> As 'n vakbond ketools raak, dan kan jy maar net jou kop skud.
> Bg se lede staak, omdat hulle nie wil hê hulle prestasies moet gemeet word
> voordat die prestasiebonusse bepaal en betaal word nie.Almal moet nou 'n
> prestasie bonus kry., of hulle nou presteer het of te not.

we demand!!

> Miskien moet daar 'n voorvereiste wees dat ten minste 45% van die bestuur
> van 'n vakbond moet bestaan uit mense wat besighede het,

net een met n brein sal ook doen

> Annette
>
>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Centre for Advanced Governance ??
Volgende onderwerp: Uit die mond van die suigeling: "Die keiser het nie klere aan nie"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 04:02:01 MGT 2024