Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Oud-gediende " deur PETER BLUM
" Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #72251] Di, 21 Januarie 2003 17:27 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Peter Blum
Oud-gediende

"Wat is jou vak? Waarvoor't jy jou bekwaam?
Ons soek geskooldes, Jy't tog iets geleer?"
Hy antwoord, sonder hoop maar onbeskaam,
terwyl hy trap, "Ek was grenswag, meneer."
Re: " Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #72260 is 'n antwoord op boodskap #72251] Wo, 22 Januarie 2003 02:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die gebruik van die woord "meneer" deur 'n blanke om 'n ander blanke aan te
spreek, en die wyse waarop die woord (meneer) uitgespreek word, is vir my
altyd baie interessant. Aangesien aangehoudenes bewaarders as "meneer" moet
aanspreek is daar altyd 'n mate van respek saam met die uitspraak ...
skryf in boodskap news:3E2D840F.40201@rogers.com...
> Peter Blum
> Oud-gediende
>
> "Wat is jou vak? Waarvoor't jy jou bekwaam?
> Ons soek geskooldes, Jy't tog iets geleer?"
> Hy antwoord, sonder hoop maar onbeskaam,
> terwyl hy trap, "Ek was grenswag, meneer."
>
Re: " Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #72264 is 'n antwoord op boodskap #72260] Wo, 22 Januarie 2003 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gedog dis heel normaal vir 'n blanke om vir 'n ander blanke
meneer te sê!?

Die klein Nederlandertjies sê vir almal meneer/mevrou, waar ons oom en
tannie sal gebruik.

Meneer de Beer se broek is geskeur
en al die meisies loer daardeur!

Mnr Max (Geen familie van Mr Min)_____________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Die gebruik van die woord "meneer" deur 'n blanke om 'n ander blanke aan te
> spreek, en die wyse waarop die woord (meneer) uitgespreek word, is vir my
> altyd baie interessant. Aangesien aangehoudenes bewaarders as "meneer" moet
> aanspreek is daar altyd 'n mate van respek saam met die uitspraak ...
> skryf in boodskap news:3E2D840F.40201@rogers.com...
>> Peter Blum
>> Oud-gediende
>>
>> "Wat is jou vak? Waarvoor't jy jou bekwaam?
>> Ons soek geskooldes, Jy't tog iets geleer?"
>> Hy antwoord, sonder hoop maar onbeskaam,
>> terwyl hy trap, "Ek was grenswag, meneer."
>>
Re: " Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #72268 is 'n antwoord op boodskap #72264] Wo, 22 Januarie 2003 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301220000.520576f5@posting.google.com...
> Ek het gedog dis heel normaal vir 'n blanke om vir 'n ander blanke
> meneer te sê!?
>
> Die klein Nederlandertjies sê vir almal meneer/mevrou, waar ons oom en
> tannie sal gebruik.
>
> Meneer de Beer se broek is geskeur
> en al die meisies loer daardeur!
gister gebeur, en vandag
al weer!

Thys ter Bosse
Re: " Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #72275 is 'n antwoord op boodskap #72260] Wo, 22 Januarie 2003 13:54 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Die gebruik van die woord "meneer" deur 'n blanke om 'n ander blanke aan te
> spreek, en die wyse waarop die woord (meneer) uitgespreek word, is vir my
> altyd baie interessant.

Nog interessanter vir my is die gebruik van
die woord "meneertjie" in die volgende:
"Ek sal jou nog kry, meneertjie."

Gloudina
Vorige onderwerp: Uit die mond van die suigeling: "Die keiser het nie klere aan nie"
Volgende onderwerp: Petrol Queue - PetrolQueue.JPG (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 23:25:15 MGT 2024