Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Centre for Advanced Governance ??
Centre for Advanced Governance ?? [boodskap #72187] Ma, 20 Januarie 2003 12:41 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Onder die opskrif �: Mbeki�s patient approach to Zimbabwe pays off� � M&G
(17 Jan 2003) skryf ene Sean Cleary (voorsitter van die Centre for Advanced
Governance) dat Mbeki se beleid jeens Zim baie suksesvol is.Volgens Cleary
word Mbeki se beleid se sukses bepaal deur die feiut dat daar nie
grootskaalse �landgrabbing� in die RSA plaasgevind het nie!

Die vraag ontstaan wat Cleary se motivering is vir die skryf van hierdie
artikel, en wie is die sog. Centre for Advanced Governance. (Ek wonner wie
die �Centreë borg? )
Re: Centre for Advanced Governance ?? [boodskap #72262 is 'n antwoord op boodskap #72187] Wo, 22 Januarie 2003 02:50 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie Sean Cleary is 'n interessante maat - ek het so 'n bietjie met die
naam ge-"Google"...

"Jonas" skryf in boodskap news:3e2bee98$0$226@hades.is.co.za...
> Onder die opskrif ": Mbeki's patient approach to Zimbabwe pays off" - M&G
> (17 Jan 2003) skryf ene Sean Cleary (voorsitter van die Centre for Advanced
> Governance) dat Mbeki se beleid jeens Zim baie suksesvol is.Volgens Cleary
> word Mbeki se beleid se sukses bepaal deur die feiut dat daar nie
> grootskaalse "landgrabbing" in die RSA plaasgevind het nie!
>
> Die vraag ontstaan wat Cleary se motivering is vir die skryf van hierdie
> artikel, en wie is die sog. Centre for Advanced Governance. (Ek wonner wie
> die "Centre" borg? )
>
Vorige onderwerp: Haatspraak
Volgende onderwerp: Nahawu se Staking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 04:09:39 MGT 2024