Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons Koor
Ons Koor [boodskap #72229] Di, 21 Januarie 2003 10:18
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liano ( ons voorsitter)het toe vanoggend 'n onderhoud gehad op vrouerubriek
oor ons. Hy was seker maar bietjie opgewonde, want hy praat van dat ons tot
komposisies sing uit die resensance tydperk:))
In hierdie week se Huisgenoot is daar ook 'n artikel oor die
openingseremonie, en een van ons blinde koorlede is in volle kleur daar.
Annette
Vorige onderwerp: Bevordering vir Idi
Volgende onderwerp: Misdaad in die Wes-Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 22:16:04 MGT 2024