Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Roofkopie - hoekom nie?
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72036 is 'n antwoord op boodskap #72034] Do, 16 Januarie 2003 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
mmmm, wat sal ons Annette se nuwe party noem? :)))

E

"Annette" skryf in boodskap news:b05ra0$llkl6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, hulle is die gelukkiges wat nie eers besef wat ek aan hulle doen
> nie;)))
> Haai, ek moet nou ophou gekskeer - netnou dink die mense ek is slim en dan
> wil hulle hê ek moet staan vir 'n party :))
> Annette
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72043 is 'n antwoord op boodskap #72036] Do, 16 Januarie 2003 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy sukkel!!:)
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e267388.0@news1.mweb.co.za...
> mmmm, wat sal ons Annette se nuwe party noem? :)))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b05ra0$llkl6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, hulle is die gelukkiges wat nie eers besef wat ek aan hulle doen
>> nie;)))
>> Haai, ek moet nou ophou gekskeer - netnou dink die mense ek is slim en dan
>> wil hulle hê ek moet staan vir 'n party :))
>> Annette
>
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72053 is 'n antwoord op boodskap #72029] Do, 16 Januarie 2003 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> As jy ander hier aanvat oor hul spelling dan stel jy jou ook oop vir die
> jag! As jy pakkry van ander af, moenie 'n gejners opsit en mense se
> karakter aanval nie!
> Dit behoort benede jou waardigheid te wees...

Thys, my dier, moenie jou inmeng met
die lovelife van Hessie en du Plessis
nie.

Die Ruiter in die Dag
Afrikaans op die ng [boodskap #72056 is 'n antwoord op boodskap #72020] Do, 16 Januarie 2003 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
In plein Afrikaans beteken dit Tant Hessie het haar self in 'n
hoek geverf waaruit sy nie kan kom nie, Kinky. Laat ek, die
plein plaasvark met die Afrikaanse naam dan die vraag vra:
Gee jy hier vir die nuusgroepdeelnemers toestemming om in Engels
te pos en in n ander stuk baklei jy met hulle omdat hulle in Engels pos?

Tant Hessie van Keimoes
...daar is 'n verskil tussen 'n
hele Engelse berig op 'n AFRIKAANSE
nuusgroep plaas, of 'n bespreking in Engels
probeer voer op 'n Afrikaanse nuusgroep
en hier en daar van Engelse uitdrukkings gebruik te
maak, of iets te illustreer aan die hand van
'n Engelse aanhaling ( soos Katryn baie keer
doen.) Dis hierdie ouens wat hulleself VAN
ENGELS WIL BEDIEN op 'n Afrikaanse nuusgroep
waarteen ek dit het.

Wouter
Dis alles goed en wel, maar jy het gesê:
> "So asseblief, gebruik óf die oorspronklike Engels,
> want jy adverteer net jou gebrek aan kennis
> van wat Engelse uitdrukkings werklik beteken,
> óf praat ordentlike Afrikaans.

Dis iets heel anders as waarvan jy hier bo praat. Jy nooi iemand
uit om onbeteuld in Engels te skryf; waar val jy uit? En ek is
bevrees jy is nog steeds in die hoek geverf, jou poging om
verwarring te skep kry jou nie daaruit nie.

Hessie
En ek daag jou nou uit:
wil jy die gebruik van Engels vrye teuels
gee op hierdie nuusgroep? Ja of nee.

Wouter
Ek het my posisie al twee keer baie duidelik gestel en die antwoord
is 'n onomwonde nee. Maar jou kritiek op bv iemand wat 'n Engelse
nuusberig plaas vir bespreking in Afrikaans is so belaglik dat dit
teenproduktief is. As jy ook nee op die vraag hier bo wil antwoord
moet jy dit staak en meer gebalanseerd kritiseer.
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72057 is 'n antwoord op boodskap #72053] Do, 16 Januarie 2003 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Eweskielik op jou bek geval Antie Sooibrand?
Re: Afrikaans op die ng [boodskap #72058 is 'n antwoord op boodskap #72056] Do, 16 Januarie 2003 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

Maar jou kritiek op bv iemand wat 'n Engelse
> nuusberig plaas vir bespreking in Afrikaans is so belaglik dat dit
> teenproduktief is. As jy ook nee op die vraag hier bo wil antwoord
> moet jy dit staak en meer gebalanseerd kritiseer.

Ek herhaal weer, Wouter Tameletjie, ek
het dit teen mense wat "in Engels pos"
op hierdie Afrikaanse nuusgroep. Ek het
dit nie teen mense wat Engels aanhaal
wanneer hulle 'n argument wil staaf nie.
Ek het dit teen die Paul van Straatens
wat, ten spyte van hulle Konserwatiewe
Party affiliasies, daarop staan om in
Engels op 'n Afrikaanse nuusgroep te pos,
ten spyte van die feit dat die KP teen die
verengelsing van die kultuur in SA is. Ek
het dit teen mense wat Engelse grappies op
'n Afrikaanse nuusgroep pos. Ek het dit
daarteen as iemand soos Tobie ons in Engels
wil bearbei. Hoekom doen hulle dit nie in
Afrikaans nie?
Ek het dit ook daarteen dat mense dinge
direk uit Engels "vertaal" en dan voorgee om
Afrikaans te praat. Skryf liewers die ding in
die oorspronklike Engels as dit dan moet. Moenie
met Engels hoereer in die naam van "Afrikaans
praat" nie.

Tant Joan of Arc
Re: Afrikaans op die ng [boodskap #72059 is 'n antwoord op boodskap #72058] Do, 16 Januarie 2003 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Ek herhaal weer, Wouter Tameletjie, ek
het dit teen mense wat "in Engels pos"
op hierdie Afrikaanse nuusgroep.
Ek het dit ook daarteen dat mense dinge
direk uit Engels "vertaal" en dan voorgee om
Afrikaans te praat. Skryf liewers die ding in
die oorspronklike Engels as dit dan moet. Moenie
met Engels hoereer in die naam van "Afrikaans
praat" nie.

Wouter
Ek verskil nie van wat hier bo staan nie. Die probleem is
egter dat jy nie konsekwent is nie, soos Kinky baie
duidelik uitgewys het.

Jy kan nie in een pos skel omdat iemand 'n nuusberig
in Engels kwoteer en in die volgende asem sê "Skryf
liewers die ding in die oorspronklike Engels" nie. Dan
maak jy jouself belaglik en is jou kritiek teenproduktief.

Dit, Gloudina-in-die-hoek, is wat ek by jou probeer tuisbring.
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72075 is 'n antwoord op boodskap #71980] Do, 16 Januarie 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Jan 2003 14:25:13 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Juan Strauss wrote:
>
> Ek sal dit hoog op my agenda plaas om van vandag
>> af orderntlike Afrikaans te praat.
>
> Ek dink nie dit sit in jou
> bas nie, du Plessis.
>
> Die Scriba van Koekenaap

'kay check my, ek sal my bes try

DD
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72076 is 'n antwoord op boodskap #72021] Do, 16 Januarie 2003 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Jan 2003 03:53:35 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Joe wrote:
>
> anglisities
>
> Sien du Plessis, dis wat ek bedoel.
> 'n Mens beledig 'n tiener deur jou
> gedrag met hulle s'n te vergelyk.
> Jy herinner my aan seuntjies wat so
> op sewe ag jaar deur 'n fase gaan
> waar hulle alles herhaal. In jou
> geval maak jy ook nog net dieselfde
> spelfout oor en oor en oor.
>
> Claudine

wat Bouwer, het jou die idee gegee dat ek al 'n tiener is?

DD
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72077 is 'n antwoord op boodskap #72076] Do, 16 Januarie 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dave Du Plessis wrote:

> wat Bouwer, het jou die idee gegee dat ek al 'n tiener is?

My mistake.
Bouwer
Re: Afrikaans op die ng [boodskap #72081 is 'n antwoord op boodskap #72059] Vr, 17 Januarie 2003 01:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Jy kan nie in een pos skel omdat iemand 'n nuusberig
> in Engels kwoteer en in die volgende asem sê "Skryf
> liewers die ding in die oorspronklike Engels" nie. Dan
> maak jy jouself belaglik en is jou kritiek teenproduktief.
>
> Dit, Gloudina-in-die-hoek, is wat ek by jou probeer tuisbring.

Ek dink dit maak heeltemal sin. Ek moes
byvoorbeeld op Max geskel het oor sy gebruik
van "kopiëerkat" of soiets. Dis hoe mens
hoereer met Engels - jy maak asof die goeie
Afrikaans woord of uitdrukking nie bestaan
nie, neem die Engelse woord en dan klee
jy dit net in iets wat soos Afrikaans lyk.
Gebruik dan liewer die Engelse woord copy
cat en kry klaar daarmee. Dis hoe Afrikaans
gaan uitsterf, as mense soos McDuck 'n brousel
skep wat nie meer Afrikaans is nie. Miskien
sal ons dit Fanagalokaans moet noem.

Tant Hessie van Koekenaap
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72083 is 'n antwoord op boodskap #72075] Vr, 17 Januarie 2003 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> 'kay check my, ek sal my bes try

Dit klink mos nou beter Du Plessis!
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72099 is 'n antwoord op boodskap #72043] Vr, 17 Januarie 2003 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar ek's nie so kreatief soos jy nie!! lol

E

"Annette" skryf in boodskap news:b05v25$l9e7p$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy sukkel!!:)
> Annette
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72144 is 'n antwoord op boodskap #72099] Vr, 17 Januarie 2003 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
watter boks elaine

"Elaine" skryf in boodskap news:3e27c8fb.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, maar ek's nie so kreatief soos jy nie!! lol
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b05v25$l9e7p$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy sukkel!!:)
>> Annette
>
Re: Roofkopie - hoekom nie? [boodskap #72146 is 'n antwoord op boodskap #72083] Vr, 17 Januarie 2003 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 Jan 2003 08:21:54 +0200, "Geelvis" wrote:

>> 'kay check my, ek sal my bes try
>
> Dit klink mos nou beter Du Plessis!
>

Dankie vir die kompliment, Strauss!

DD
Re: Afrikaans op die ng [boodskap #72161 is 'n antwoord op boodskap #72081] Vr, 17 Januarie 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter Plaasvark wrote:
>> Jy kan nie in een pos skel omdat iemand 'n nuusberig
>> in Engels kwoteer en in die volgende asem sê "Skryf
>> liewers die ding in die oorspronklike Engels" nie. Dan
>> maak jy jouself belaglik en is jou kritiek teenproduktief.
>> Dit, Gloudina-in-die-hoek, is wat ek by jou probeer tuisbring.

Gloudina
Ek dink dit maak heeltemal sin.

Wouter
Dan leef jy alleen in jou eie belaglike droomwêreldjie. Of is
hier dalk nog iemand wat dink dit maak sin?
Re: Afrikaans op die ng [boodskap #72190 is 'n antwoord op boodskap #72081] Ma, 20 Januarie 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Ek dink dit maak heeltemal sin. Ek moes
> byvoorbeeld op Max geskel het oor sy gebruik
> van "kopiëerkat" of soiets. Dis hoe mens

Kopieerkat, my Tannie. Met my spelling is daar (meestal) niks verkeerd
nie!!!

> hoereer met Engels - jy maak asof die goeie
> Afrikaans woord of uitdrukking nie bestaan
> nie, neem die Engelse woord en dan klee
> jy dit net in iets wat soos Afrikaans lyk.

Nee, ek sal dit nie hoereer noem nie, eerder "flirt", en dis nie met
Engels nie, Tannie, maar met JOU!!!
Re: Afrikaans op die ng [boodskap #72193 is 'n antwoord op boodskap #72190] Ma, 20 Januarie 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag jinne MIN! Hess se spelling van kopieer is reg! Watter woordeboek had
jy? Jou eie? Lyk my so!
Thys des Bosses!

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301200559.56017e27@posting.google.com...
> "@rogers.com"
>> Ek dink dit maak heeltemal sin. Ek moes
>> byvoorbeeld op Max geskel het oor sy gebruik
>> van "kopieerkat" of soiets. Dis hoe mens
>
> Kopieerkat, my Tannie. Met my spelling is daar (meestal) niks verkeerd
> nie!!!
>
>> hoereer met Engels - jy maak asof die goeie
>> Afrikaans woord of uitdrukking nie bestaan
>> nie, neem die Engelse woord en dan klee
>> jy dit net in iets wat soos Afrikaans lyk.
>
> Nee, ek sal dit nie hoereer noem nie, eerder "flirt", en dis nie met
> Engels nie, Tannie, maar met JOU!!!
Re: Afrikaans op die ng [boodskap #72199 is 'n antwoord op boodskap #72193] Ma, 20 Januarie 2003 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Ag jinne MIN! Hess se spelling van kopiëer is reg! Watter woordeboek had
> jy? Jou eie? Lyk my so!
> Thys des Bosses!

Thys, my dier, ongelukkig dink ek dis ek en
jy wat verkeerd is. Ons Bosman & van der Merwe
gee net "kopieer" sonder die umlaut. Ek het
effentjies ongemaklik gevoel toe ek daardie
ding geskryf het, want dit het lelik gelyk.
Miskien kan mens aanneem dat niemand vir jou
sal kan sê dis eintlik verkeerd om dit so te
skryf nie, maar die woordeboek het dit nie
met die umlaut nie. So vra nou om verskoning
vir MIN/MAX.

Tant Hessie Mini-Me
Re: Afrikaans op die ng [boodskap #72201 is 'n antwoord op boodskap #72190] Ma, 20 Januarie 2003 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Nee, ek sal dit nie hoereer noem nie, eerder "flirt", en dis nie met
> Engels nie, Tannie, maar met JOU!!!

As jy met Tant Hessie wil flankeer deur
met Engels te hoereer, dan het jy nog
baie om te leer, Maxi-boy.

Die Ruiter in die Nag
Re: Afrikaans op die ng [boodskap #72203 is 'n antwoord op boodskap #72201] Ma, 20 Januarie 2003 20:12 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Jan 2003 17:50:31 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Max wrote:
>
>
>> Nee, ek sal dit nie hoereer noem nie, eerder "flirt", en dis nie met
>> Engels nie, Tannie, maar met JOU!!!
>
> As jy met Tant Hessie wil flankeer deur
> met Engels te hoereer, dan het jy nog
> baie om te leer, Maxi-boy.
>
> Die Ruiter in die Nag

Ek is sò lekker dìk vir die nuusgroep (soos daai dwelm verslaafde op
die stasie wat sê dat hy nooit weer LSD sal gebruik nie) en dan kom
hier juwele soos dié hier uit wat my steeds verslaafd hou...
Vorige onderwerp: Hoe werk die koppies?
Volgende onderwerp: Die morele probleem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:40:48 MGT 2024